BILTONGPOT Pas hoeveelhede in verhouding aan. Die is kos vir ‘n leërskare
1,5 Kg 1Kg 750 ml 12 3 3 5 5-8 eetlepels 1,5 kg 2 blikkies
Skulpie pasta Gekerfde biltong – Baie dun gesny Suurroom Groot uie Green peppers Red Peppers Blokkies hoender ekstrak Tamatie pasta Kaas Knoffel en swartpeper na smaak Sampioene (opsioneel) Pietersielie (opsioneel)
Sous Meng hoenderekstrak (pietersiele) met 3,5 liter kookwater. Meng tamatiepasta by en meng deeglik Metode Kerf uie, knoffel en peppers en braai tot deurskynend. Gooi pasta in en gooi die sous oor. Kook ongeveer 30-45 minute. Gooi suurroom en gesnyde sampioene by em roer alles deur. Laat prut vir vyf minute. Gooi biltong en kaas by en roer deeglik deur. Laat prut vir 1 uur. BNB DOEN DIE POT TEEN ‘N BAIE LAE TEMPERATUUR