Kleredrag

Page 1

DIE LEES WERD – OOR EN OOR EN OOR BLY DIT SNAAKS!!!!!

Etiket deur Nataniel. Wenke aan die dames: Daar is niks so mooi soos ´n kant boudeflossie wat net so effens uitsteek nie- by die regte lyf, maar met die klem op 'net so effens', en die regte lyf... Ek kry trane in my oë as ek van agter vir 'n vrou loer en dit lyk of haar boude besig is om haar g-string op te eet. Dit het net gewerk vir Bill Clinton, toe Monica dit gedoen het. En kyk wat is die gevolge. As jy ´n rolletjie (of twee of drie...) het, moet asseblief nie´n boob-tube met ´n oop magie dra nie, ook nie 'n kort top by 'n hipster nie! Die spek-wors / rolletjie suurdeeg wat oor ´n belt borrel is verkeerd in enige broek, en bederf die aptyt. Alhoewel jy baie trots voel daarop, wil ons asb. nie jou nuwe naeltjie ring sien nie, vernaam nie as jy die rolletjie eers moet oopvou terwyl jy met die ander hand 'n metaalverklikker gebruik om die dingetjie te probeer opspoor nie. Onthou tog asb. om in die spieël te kyk voordat jy uit die huis gaan in die oggend, dit mag dalk vir jou lyk asof die mensdom jou bates wat oral uitpeul bewonder, maar wees verseker dat hulle jou in skok en afgryse aanstaar, -al waaroor hul jou bewonder is jou moed om so in die publiek te verskyn. Dit wys ook dadelik jy is very very lonely en available, want as jy iemand gehad het wat omgee, was jy onder huis-arres geplaas tot jy van gewaad verwissel het. Wees asb. versigtig wanneer 'n broek gemaak uit die nuwe rek


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.