Afkondiging 8 maart 2015

Page 1

AFKONDIGINGS 8 MAART 2015 Leraar: Dr. Stefan Stassen Adres:Wilgeweg 21 Golfpark 1961 E-pos: stefan@ngkmeyerton.co.za Sel: 082 324 5003 Faks: 086 527 2880 Gemeentebestuurder: Hein van Jaarsveld E-pos: hein@ngkmeyerton.co.za Sel: 082 701 1767 Kerkkantoor: Kantoorure: 09HOO – 13HOO Karen Madgwick. E-pos: karen@ngkmeyerton.co.za Faks: 086 760 6605 Liezel Groenewald. E-pos: liezel@ngkmeyerton.co.za Faks: 086 760 6880 Posbus 412, Meyerton, 1960 Tel/Faks: 016 362 1063 Jeug: Johan le Roux 079 920 9136 Kategese: Rina Spencer 082 462 8384 Gebedsgroep: Jan Louw 082 855 4403 Bankbesonderhede: ABSA Bank Meyerton Rek no.510580028 Takkode 632005 Plaas asb. u naam of lidnr. op u direkte betaling Webwerf: www.ngkmeyerton.co.za OGGEND EREDIENS


Vanoggend se erediens word gelei deur Dr. Stefan Stassen. 3 De Lydensweek Die volgende kerkraadslede word vanoggend as ouderling en diakens bevestig vanoggend. G.J. van Zyl – South Hill Villas nr. 9 Kookrus M. Janse van Rensburg – E.G. Jansen 38A, Kookrus F.E. Pretorius – Danie Bezuidenhout 86, Kookrus Diaken: T.J. van Rooyen van Golf Estate nr.33 Drie –Riviere. Tema: God se identiteit bepaal my identiteit Skriflesing: Eksodus 20:1-17 KERKRAADSLEDE Op ‘n kerkraadsvergadering gehou 23/02/2015 is die volgende lidmate as kerkraadslede verkies. • G. Mulder (Jnr) van Generaal Cronje 5 Meyerton. • C.F. Faasen van Viewlaan 54 Rothdene. Baie geluk met u verkiesing. U name word vir twee weke afgekondig sodat die gemeente u verkiesing goedkeur en vir u kan bid. Na twee weke sal die leraar u besoek waarna u, u keuse skriftelik moet uitoefen en aan kantoor moet oorhandig. TEE EN KOFFIE Vanoggend is daar weer koffie/tee in die saal. AGENDA VIR DAGBESTUUR SLUIT Die agenda vir die dagbestuur sluit Woensdag 11 Maart en die Dagbestuur vergadering sal DV Maandag 16 Maart om 19HOO plaasvind. MUNTLEGGING Vanoggend sal daar ‘n muntlegging gehou word vir die Sondagskool en jeug. JEUG Die jeug kom vanmiddag om 17HOO bymekaar by die kerk. Tema: WIE SKREEU OP JOU. PAASSANGDIENS 09HOO


Op 15 Maart 2015 tree die Albertonse Mannekoor hier in ons gemeente op en word dit aangebied in die vorm van ‘n sangdiens. FINANSIELE JAAR 2014/2015 Die kerk se boeke is afgesluit en gereed om by die ouditeure ingehandig te word vir oudit. Die toetale inkomste het R1 448 168 beloop teenoor ‘n begrote syfer R1463 800. Die toetale uitgawes het R1 415 338 beloop teenoor ‘n begrote syfer R1 529 349. Surplus vir die boekjaar R32 829. Begroting vir 2015/2016 Inkomste R1 480 300 Uitgawes R1 541 056 Terkort R60 756 Baie dankie aan elke lidmaat wat getrou hy/sy maandelikse dankoffer gebring het. Sonder u sou ons nooit ons doel bereik het nie. Ongelukkig moet ons vanjaar vir ‘n groter tekort begroot, maar ons vertrou op die Here en weet ons sal hier deurkom. BYBELSE ETE – SENIOR BURGERS Ons gaan ‘n Bybelse ete hou op 15 Maart 2015 jy kan soos die Bybelse tyd aantrek. Gee julle name asb. by die kerkkantoor op. NUWE LIDMATE U kan ‘n vorm by die deure kry wat u kan voltooi en in kassie by deure plaas. Kantoor sal u lidmaatskap aanvra. BANKE AGTER IN KERK Die heel agterste banke in die kerk is net vir mamma en babas/ kleuters asb. ons vra asb. u samewerking. TOEBROODJIE PROJEK: DR.MALAN Diensbeurte: Maart 2015 9 Maart:Petro van Niekerk / Tessa Steyn 16 Maart:Karen Madgwick / Susan Opperman 23 Maart:Anna de Jongh / Elizabeth Venter

SENDING EN EVANGELISASIE


Soek werk vir Simanga Mtambo 28 Jaar manlik. Gr 12 en “Basiese computer skills” verwerf. Ondervinding in admin werk. CV beskikbaar op aanvraag. Sel:078 481 2126. MOEDERSKAMER SPEELGOED Ons versoek dat ouers van kleuters tussen 3maande – 3 jaar wat speelgoed en ‘n krat het wat nie gebruik word nie, dit sal skenk aan die Kerk vir gebruik in die Moederskamer. STRUIKE VIR TUIN Ons vra as u vir ons van die struike kan skenk sal ons dit baie waardeer. • Buxus semervirens – (Buksboom) • Euonymus Alba – (Spindleberry) • Viburnum (Leather leave) • Escallonia (Apple Blossom) • Freylinia (Heuningklokkie) • Phaphelepis (Mot-Orgidiee) • Viburnum Tin Lucidium SERFCO ANIMAL FEEDS – VAKANTE POS Persoon benodig vir instandhouding van fabriek en vragmotors. Kontak Marie 072 173 1098 DANKIE BRIEFIE Baie dankie vir die belangstelling en gebede tydens Piet se siekte die afgelope jaar. In besonder vir die Omgeegroep van Dup du Preez en Jan Louw se gebedsgroep. Dit en die genade van bo het ons deurgedra. Elina, Pierre en Cilliers Buys. HANS ROOS – TUINDIENSTE Hans werk nie meer Maandae by Huis Meyerton nie! Hy is ‘n “Goeie en betroubare tuindienste, en kan mense op Maandae help. Skakel Hans Roos by (061 661 3206)

VOORBIDDING


• • • • • • • • •

Die dokters kan niks meer vir klein Rene doen, wat die brein operasie gehad het nie. Bid asb. vir haar ouers hulle is gebroke. (084 580 4209) Kleintjie Claassen se seun is met maag kanker gediagnoseer. (083 426 9911) Piet van Zyl is ontslaan en sterk tuis aan. (083 291 9547) Christine Fouche se operasie het goed afgeloop. (082 929 5085) Anna van Biljon se skoonseun is gediagnoseer met dikderm kanker. (082 482 8517) Bianca Theron het ‘n liesbreukoperasie ondergaan en sterk tuis aan. (083 461 6322) Matty Plotz is besig om haar sig te verloor. (016 362 0793) Pirow Vermaak sterk tuis aan en gaan beter. (016 362 3642) Rienie Venter is in die hospitaal. (083 232 0359)

AFSKEURSTROKIE VIR BESONDERHEDE Ek/Ons verlang ‘n besoek deur: Leraar: Ouderling: Diaken: Verlang siekebesoek: Tel nr............................................................... Ons vra voorbidding: Tel Nr............................................................... Ons is Nuwe intrekkers: Tel nr. ............................................................. Ons wil inskakel by ‘n selgroep:............................................... Adresverandering: Naam: Ou adres: Nuwe adres: Tel.Nr. Sel.Nr. PLAAS IN KOLLEKTE SAKKIE

VERJAARSDAE


8/3 8/3 8/3 9/3 9/3 10/3 10/3 11/3 11/3 11/3 12/3 12/3 12/3 13/3 13/3 13/3 13/3 14/3 14/3 14/3 14/3 14/3 14/3

Christina Jacques Louis Rudi Deon Abrie George Markus Jacobus Abrie Leon Bernard Werner Morkel Freddie RenĂŠ Bianca Dewald Stefan Bianca Doctor Ben Janine

Pool Enslin Smal Raath Thomas Van Moerkerken Farmer Steyn Sutton Uys Van der Merwe Le Roux Van Greuning Steyn Madgwick Varkevisser Viljoen Erasmus Stassen Trauernicht Mashinini Greyling Van der Westhuizen

083 629 3194 082 560 3068 016 362 6469 016 362 3315 016 362 3120 072 958 3000 016 362 2922 072 211 4879 016 362 3668 084 068 4308 016 362 0406 083 399 2255 079 596 6202 083 262 6046 016 362 4225 082 413 6331 083 455 9831 082 324 5003 016 364 1321 079 227 5130 082 644 2844 074 992 3057


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.