agri
FOKUS • FOCUS Agri SA Kongres 2017/Agri SA Congress 2017
Lede verwelkom ‘n Aantal korporatiewe lede en een bedryfslid het by die kongres lidmaatskapsertifikate ontvang om hulle in Agri SA-geledere te verwelkom.
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Gerhard Diederiks (Santam Landbou)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Jacqui Taylor (Agri Tourism)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Heinz Ollerman (DuPont Pioneer) Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Johan Nienaber (Intellichem)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Herman de Kock (Nedbank)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Neels Rusty (Laeveld Agrichem) Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Naadirah Grimsel (Batsa)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Nic Bronkhorst (Obaro)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Chris Schutte (Sonfin)
Johannes Möller en Omri van Zyl (Agri SA) by Chris Krone (Droëvrugte Tegniese Dienste)
Help met droogtehulp aan landbouers en plaaswerkers in droogte-provinsies Die voortgesette droogte in provinsies soos die Noord-Kaap, Wes-Kaap en die Oos-Kaap hou ’n ernstige bedreiging vir voedselproduksie in Suid-Afrika in. Dit neem daagliks ernstiger afmetings aan.
A
gri SA doen gevolglik ’n dringende beroep op die publiek en private sektor om weer eens tot die Agri SA Droogte rampfonds by te dra. Ons opregte waardering aan almal wat verlede jaar tot die fonds bygedra het. Sowat R17 miljoen is ingesamel en derduisende landbouers en hul werkers het hulp in die vorm van voer vir diere en ander vorme van humanitêre hulp ontvang. Besoek gerus ons droogterampfonds by http://droogterampfonds.co.za/ vir meer inligting.
VIR KONTANTBETALINGS, GEBRUIK ASSEBLIEF DIE VOLGENDE BANKBESONDERHEDE: Begunstigde: Agri SA Rampfonds Bank: ABSA Rekeningtipe: Tjek Rekeningnommer: 40-6854-0775 Takkode: 632 005 (Business Bank - Pretoria East) Begunstigde-verwysing: RAMP. agri AUG • SEPT ‘17 bladsy/page
Agri Okt_Nov FINAL.indd 31
31
2017-10-31 05:56:57 PM