YOUR AFFORDABLE LOCAL NEWSPAPER
U BEKOSTIGBARE PLAASLIKE KOERANT
FFORDABLE DVERTISING Cnr Kingsway & Van Riebeeck Street, NIGEL - rekord@rekordpaper.co.za
FAX: 086 751 7998
TEL: (011) 814 8614
To place bookings for any enquiries phone 011 814 7104 * nigel@dros.co.za
H0124
View our online edition at www.rekord.org.za
VOLUME 8 No. 1 Waiting for life-saving call
Cell: 079 493 0075
Criminal justice system
P5
P6
Great results
P10
17 JANUARIE 2012 Spor Sportt
P16
Minnaar middernag aangerand in roofpoging Skote het heen en weer geklap en ‘n polisie helikopter is ingeroep toe Flip Minnaar, bekende eienaar van ‘n eiendomsagentskap van Heidelberg en ‘n voormalige DA stadsraadslid omstreeks middernag Sondag deur vier vermeende aanvallers op sy kleinhoewe buite Heidelberg, aangeval en
Another Baker’s Centre opening soon at 56 Jacobs Street, Heidelberg
30 Rhodes Avenue, NIGEL
H0125
NOW
Belly Dancing, Greek Dancing and Breaking Plates!
Special Guests Greek evening Saturday 28 January 2012 Breaking plates, Greek dancing
Robin Lee
Shop No 24 B, The Angelo Mall, Cnr Heidelberg & Station Road, Noycedale, Nigel. email:savvas@nigel.co.za
Tel: 011 814 3311 * 011 739 5553 H0130
U BUILD 9 Van Riebeeck Str, NIGEL TEL. (011) 814 2518 (011) 814-2743/739-5873
sowat vyf km buite Heidelberg op die pad na Meyerton en Vereeniging. Minnaar is slegs lig beseer. Die aanval kan as nog ‘n plaasaanval geklalssifiseer word.
Specials ONLEE AT:NIGEL
Baking ingredients Cake decorations Polystyrene + Domes Plastic Bags + Containers Fruit, Nuts and Seeds Glazed Fruit Cake Board + Boxes Spices Essences - Foil - Paper Bags Milkshake syrup - 10 diff. flavours
TEL: 011 814 4874 * FAX: 011 814 2232
Cash & Carry
te kom. Patrolleerders van Heidelberg wat ook kom help het, het saam met ‘n polisie helikopter ‘n soektog na die aanvallers begin, maar hulle het verdwyn. Boschfontein lê
29 Beverly Street NIGEL Tel: 011 814 1150 www.nigel.co.za/bakerscentre bakerscentre@nigel.co.za
Flip en Loekie Minnnaar
APPROVED
oor die kop geslaan is in ‘n vermoedelike roofpoging. Was dit nie vir die blitsige optrede van Minnaar se vrou Loekie wat ‘n noodalarm geaktiveer het nie, kon dit dalk baie ernstiger en selfs tragiese gevolge vir die Minnaars gehad het. Haar optrede het daartoe gelei dat ‘n sekuriteitsmaatskappy binne ‘n minuut of twee op die toneel was om die vier vermeende rowers se pogings te kelder. Rekord verneem dat Minnaar wat op ‘n kleinhoewe by Boschfontein buite Heidelberg woon, laat Sondagaand op pad was om sigarette op die dorp te gaan koop. Toe hy uit die huis kom, het vier mans op hom toegesak en hom oor die kop geslaan. Wat hul bose planne was, is nog onbekend. Hulle wou vermoedelik ‘n huisroof uitvoer en moontlik met Minnaar se voertuig padgee. Sy vrou Loekie wat gelukkig die lawaai gehoor het, het dadelik die noodalarm geaktiveer. Crime Stop wat ‘n hanetreetjie van die Minnaars af is, se wagte was binne ‘n minuut of twee op die toneel. Dit het die vermeende rowers omkant gevang en ‘n skietery het tussen hulle en die sekuriteitsmaatskappy ontstaan. In die geharwar het die vier daarin geslaag om weg
Sliding Door Bronze & Natural 1.5m R1635.00 1.8m R1557.00 BLACKIE 083 357 5152
Special
Till end Nov
NEW TILES & BUILDING MATERIAL IN STOCK
BEST PRIZES
Gap Kitchen unit Fridge, stove, oven + cupboard
Aluminium Awning Silver & Black
1m R861.95/ 1.2m 908.95
H0146
Safety shoes and clothes available in all size
R6457 H0113