rekord@rekordpaper.co.za
MINI EISBEIN
Valid Jan 1 - March 31 2017
Cnr. Kingsway & Van Riebeeck Street, NIGEL
17 Januarie 2017
VOL 14 NO 1
VIEW ONLINE @ www.rekord.org.za
Connecting people A written consent to erect a telecommunication base station with a mast on part of Gereformeerde Kerk Nigel, Noycedale’s property was appointed. The base station site measures approximately 80m² and will be fenced off properly with clear view fence to prevent any unauthorized access to the telecommunication infrastructure. The station will accommodate a mono-pole tower, with a height of approximately 36 meters, as well as certain supporting infrastructure which will be contained in containers to achieve certain aesthetic and safety standards. It will be accessible directly from Ryan Street to ensure that activities are not affected by personnel visiting the base station site. The sites (church and base station) would, therefore, operate independently from each other from an accessibility perspective. The 5-meter building line area (northern boundary) and the 3-meter building line area (eastern boundary) will need to be relaxed to 0 meters and therefore it will be necessary to apply for a relaxation of the building line. It is mentioned that it will
be a 10-year lease agreement. It was determined that there is a need for construction of a tower in the area. The proposed base station wouldn’t result in any adverse negative impacts on the receiving environment or on any of the surrounding properties, and the position of the base station on the subject property has been selected in such a manner as not to have any negative impacts on the activities of the private property, and not to restrict the future development potential of the property. DA Ward Councilor Wollaston Labuschagne doesn’t necessarily support cell phone tower applications and is of the opinion that the electromagnetic radiation from cell phone masts could be detrimental to living organisms and may have a negative effect on humans, fauna, and flora. He supports the proposed legislation that will force telecommunication companies to initiate Public Participation Processes. His main insistence is that the planned construction should be advertised properly in local newspapers and enough time allowed for the public to object.
Get AHEAD of the competition For affordable rates ADVERTISE WITH
cnr Kingsway & Van Riebeeck Str, NIGEL ANNELIE 082 853 4071 or 011 814 8614
‘n Nuwejaar’s boodskap deur Phillip & Betsie van Rhyn. Tyd gaan so vining verby dat mens kwalik kan glo dat dit alreeds 2017 is. Moontlik is daar nog onvoltooide take van die vorige jaar. Moontlik nog onbereikte ideale. Maar 2016 is verby en is iets van die verlede, en al kos dit ook wat, ons kan die tyd nie terugdraai nie. Iemand het eenmaal gesê dat daar nie iets soos tweedehandse tyd is nie. Tyd is uniek en eenmalig en dan is dit verby. Ook maar goed anders sou ons knaend die tyd wou terugdraai en dan sou ons nooit by die toekoms uitgekom het nie. Die wyse Salomo het die volgende te sê: ’Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag, want daar is geen werk of oorleg of kennis of wysheid in die doderyk waar jy heengaan nie’. Elke nuwe dag van 2017 bied sy pakket vol uitdagings en moontlikhede vir ons aan. Ons kan dit met agterdog bejeen of met die spreekwoordelike rykhalsing aangryp, afhangende van ons ingesteldheid. Dis egter gerusstellend en vertroostend om te weet dat ons hierdie nuwe tydvak nie alleen hoef aan te pak nie. Ons moet maar net ons kortsigtigheid en die gebrek aan kennis met betrekking tot die toekoms erken en sinvolle leiding en onderskraging soek. Die getal ’17’ in 2017 verteenwoordig ‘oorwinning’. Reeds dít moet vir ons nuwe moed gee vir hierdie nuwe jaar wat voorlê. Ons sál oorwin! Fisies, polities en maatskaplik-ekonomies
lyk die toekoms alles behalwe rooskleurig en word die vrae al meer en die antwoorde al minder. Armoede en verbrokkeling is aan die orde van die dag. Werkloosheid en agteruitgang van die gemeenskap en sy norms is algemeen. Ons het al daaraan gewoond geraak en leef daagliks saam met een of ander faset daarvan. Maar 2017 het die kragtige element van oorwinning daarin opgesluit. As ware gelowige volk met ‘n ryk geskiedenis van deursettingsvermoë en durf om elke teëstand met sukses die hoof te bied, sal ons saam besluit dat hierdie nuwe jaar talle nuwe geleenthede bied en dat ons dit met oop arms en nugter gemoed tegemoet gaan. Ons gaan ‘n sukses van 2017 maak. Ons gaan sterker anderkant uitkom as toe ons begin het. Niks sal ons fokus verdof of afwater nie. Ons visie is helder en gedefinieërd. Saam, en hand aan hand gaan ons 2017 tegemoet en sal ons die doel bereik. Koning Dawid, die dapper krygsman en liedereskrywer roep ons op tot geloof in Ps 46:12 en 7 waar hy sê: ’God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see. Die HERE van die leërskare is met ons; die God van Jakob is ‘n rotsvesting vir ons’. Ons leuse vir 2017: Emmánuel: God met ons.