Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Waarwel, maar nie totsiens! Riaan Kruger lê die tuig neer na 39 jaar se ononderbroke diens as Bestuurder van die Omgewingsgesondheidsafdeling. Op 21 November het kollegas van Ekurhuleni afskeid geneem van Riaan en met vele gemengde emosies is Riaan gegroet. Riaan is op 30 November 1953 in Karasburg in Suidwes-Afrika gebore. Hy is een van 'n drieling. Hy het sy primêre en hoërskoolloopbaan in Suidwes-Afrika voltooi. Na matriek het hy sy weermag opleiding voltooi en daarna aan die Kaapse Universiteit gestudeer. In Desember 1974 het hy sy Nasionale Diploma in Gesondheidsinspekteurswese ontvang en in April 1994 verwerf hy sy B. Admin-graad aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy het in Januarie 1975 by die Pietersburg Munisipaliteit aangesluit as Gesondheidsinspekteur en is in Desember 1977 met sy vrou, Elsa, in die huwelik bevestig. Uit die

huwelik is twee prag kinders gebore Antoni, wat tans in Londen woon en hul dogter Gizelle huidiglik in Roodepoort. Riaan het as gesondheidsinspekteur begin en sy loopbaan as Bestuurder van die Departement Gesondheid en Maatskaplike Ontwikkeling: Omgewingsgesondheidsafdeling vir Ekurhuleni beëindig. In Oktober 1979 het die egpaar verhuis na Nigel, waar Riaan sy loopbaan as Direkteur van die Gesondheid en Sosiale Ontwikkelings- en Omgewingsgesondheidsafdeling by Ekurhuleni begin het. Johan Koekemoer, ‘n medewerker vertel dat Riaan sy loopbaan met toegewyde volharding en ywer aangepak het en ‘n passie gehad het vir wat hy doen. Riaan is toegewyde Christen en bekend as 'n familie man wat sy vrou, kinders en moeder van 97 jaar in sy hart koester. Riaan het ‘n goeie sin vir humor en sal onthou word as 'n nederige man wat sy vertroue in God stel.

Een van Riaan se hoogtepunte was toe hy sy eerste Argustoer voltooi het. Hy het 6 keer aan die 94.7 fietswedren deelgeneem asook 5 keer die Argustoer aangedurf. Hy is geliefd in die gemeenskap van Nigel en het altyd moeilike situasies op ‘n grappige noot opgelos. Riaan se kennis in die werksomgewing laat 'n leemte in die organisasie en beroep. Hy het almal onder een kam geskeer en was gewild onder sy werknemers. Hy sal ook onthou word as 'n baie dankbare en nederige persoon. Hy was vir baie 'n mentor, kollega en vriend en sal gemis word.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS

2018 SPECIALS “D” fence 1.8x3 Glv 100x50x4x4mm wire panel

R781.40 1.8X3. 75x12.5x3x3mm wire panel R1233.38

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5

25X25X2 R 72.50 25X25X3 R 101.00 25X25X5 R 161.50 30X30X3 R 120.50 30X30X5 R 198.50 40X40X2 R 115.50 40X40X2.5 R145.00 40X40X3 R 167.00 40X40X5 R 266.00 50X50X3 R 220.50 50X50X5 R 304.50 60X60X6 R 524.50

R 46.00 R 74.50 R 57.50 R 93.50 R 71.00 R112.00 R146.50 R 93.50 R115.50 R164.00

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

R65.00 R66.50 R94.50

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 21.00 R 34.50 R 71.18 R 74.00 R159.02 R249.50

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R R R R R

88.00 125.00 94.50 101.00 297.00

EXP/METAL 6320C R196.00 6320D R247.50 WHEEL KIT SETS 60MM R145.50 80MM R196.60

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

PALISADES PALISADE PANELS 600mm High R439.99 900mm High R545.00 1.0mt High R559.99 1.2mt High R660.00 1.5mt High R725.03 1.8mt High R794.99 2.0mt High R860.09 2.4mt High R1083.99 LOOSE PALES 600mm R19.70 900mm R26.99 1.0mt R29.50 1.2mt R35.49 1.5mt R44.49 1.8mt R53.48 2.0mt R59.49 2.4mt R69.99

CHANNEL OOK NOU BESKIKBAAR heerlike tuisgemaakte voorbereide geregte: Kerrie Hoender Kerrie & Rys Hoender ala King Beef Stew Bobotie & Rys Spaghetti Bolognaise Macaroni & Kaas Alfredo Pasta

R658.00 R875.00 R882.00 R1048.00 R1542.00 R1888.00 R2308.00

76X38(6.70kg/mt) R 655.50 100X50(10.73kg/m)R960.50 152X76 R1864.50 178X54 R1468.00

Valid while stocks last

RECT.T 1.6MM 2.0MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R92.40 R144.00 R151.50 R188.30 R209.50 R250.99 R271.99 R314.30 R596.76

Inverter Welder 200 Amp R2288.21

R144.50 R177.99 R183.80 R219.99 R264.50 R314.00 R341.30 R377.00 R438.30

Welding Rods 5kg 2.5mm R135.70

SQ. Tube 1.6mm R2.0mm 20X20 R 87.00 25X25 R103.00 32X32 R155.50 38X38 R188.00 50X50 R236.00 76X76 R351.00 100X100

R103.99 R151.00 R195.00 R236.00 R307.50 R446.00 R592.00

DTS EXPERT 500 R3730 2yr warranty, 2x remotes, 4mt rack & anti theft bracket battery

PIPE 1.6MM 2.0MM MESH SALE 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 72.78 R 91.00 R124.99 R142.50 R165.50 R195.00 R283.00

R 96.99 R116.50 R154.00 R183.50 R204.50 R241.50 R378.00 R493.50

REF100 REF156 REF193 REF295 REF311 REF617 REF888

R207.00 R322.00 R391.00 R609.50 R638.25 R1265.00 R1782.50

Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2

R317.00 R357.00 R399.00 R441.00 R523.00 R535.50

R483.00 R544.00 R608.00 R672.00 R798.50 R778.00

BLACK SPECIALS Sht 1850x925x0.6mm R126.50 FRIDA Y Glv FRIDAY Glv Sht 2450x1225x1.2mm R481.85

ROOF SHEETING

Glv Sht 2450x1225x2.0mm R803.85 C/R Sht 2450x1250x0.4mm R155.25

I.B.R 0.4MM CQ R66.12 C/R Sht 2450x1250x0.8mm R322.00 I.B.R/CORR. 0.5mm R83.66 C/R Sht 2450x1250x2.0mm R803.85 I.B.R/CORR.0.6mm R104.22 H/R Sht 2450x1250x3.0mm R989.00 CORR 0.3MM FH R39.34 H/R Sht 1850x920x3.0mm R563.50 H/R Sht 3000x1500x4.0mm R1955

A grade prices include vat subject to availability E&OE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Rekord - Nigel & Heidelberg by Bacchus International - Issuu