Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Skok moord! Hans van Rooyen, 'n geliefde en gerespekteerde sakeman, welbekend in Nigel en omgewing, is deur rowers aangeval, sy hande en voete is vasgebind en hy is wreedaardig vermoor by sy woning in Nigel. Op Maandag 25 November, omstreeks 14:00, het Hans van Rooyen (83), 'n gesonde en produktiewe senior burger, sy werkswinkel verlaat om middagete tuis te geniet. Omstreeks 14:30 is verdagte persone voor Hans van Rooyen se woning opgemerk deur 'n lid van die NCOP. Die verdagtes het haastig ontvlug in 'n voertuig op die toneel, nadat hul deur die patrollie lid genader is. Daarna is die voertuig naarstiglik agtervolg na Alrapark, waar die verdagtes beheer oor die voertuig, naby Laversburg, verloor het. Die polisie is in kennis gestel en daar is vasgestel dat die voertuig die eiendom van Hans, die slagoffer is, na aanleiding van die voertuig se registrasienommer. Geen arrestasie is te persgaande bekend gemaak nie.

Oorlede Hans van Rooyen.

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

Spesialiseer in: Persoonlike-, kommersiĂŤle- en boerderyversekering * Professionele en vriendelike diens * Persoonlike aandag * Vinnige en effektiewe eisehantering * Baie billike tariewe

Klippies: 083 282 7577 Wayne: 072 266 6157 Kantoor: 011 814 8297 Kantoor ure: 08:00 - 16:30


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Rekord - Nigel & Heidelberg by Bacchus International - Issuu