Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Rudi groet, maar dis nie vaarwel nie! Rudi Muller is 'n inheemse naam in die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Rudi is nie net bekend vir sy talle trefferliedjies en albums nie, maar is ook 'n bekende gesig by die organisering van verskeie feeste. Rudi is op 10 Junie, 1977 gebore te Nigel, waar hy nog sy hele lewe woonagtig was. Gedurende sy kinderjare was die bewys reeds daar dat Rudi alles het wat dit vat om 'n ikoon te word in die musiekbedryf. Op 6 jarige ouderdom tree hy op saam met die allerbekende 80's groep, die "Soft Shoes" by 'n talentkompetisie in Nigel. Gedurende dieselfde tydperk word hy genader om as jong kunstenaar sy eerste TV verskyning te maak vir 'n TV-advertensie vir die destydse "Goed Beter Botter" handelsmerk. Na skool sluit Rudi aan by die familiebesigheid wat gespesialiseer het in galvanisering. Hy beproef ook verder sy musikale talent met plaaslike vertonings af en toe. In 1999 sien Sting Music die stralende talent van Rudi Muller raak en bied hom sy eerste platekontrak aan. "Kan jy my hoor" het kort daarna die lig gesien! Van hier af het Rudi suksesvol voortgebou en in 2002 word hy genader deur die Internasionale Maatskappy, EMI. "Tussen Die Lyne" word onder leiding van EMI vrygestel en bevat treffers van die era soos "Dans" en "Jy's die rede." Op hierdie album kry Rudi ook die geleentheid om saam met internasionale bekroonde skrywer, Lourens Fourie te werk wat onder meer ook vir Dana Winner geskryf het. In 2004 word Rudi deur Gallo genader vir die vrystelling van sy volgende reeks albums. Gedurende 2004 word "Mal oor jou" vrygestel en saam met die skrywer, Joe Niemand, word treffers soos "Warm Patat" en "My Liefste Mens" oornagsensasies! In 2006, steeds onder die leiding van Gallo word "Voel jy" vrygestel en soos net Rudi Muller kan, word die titelsnit "Voel Jy", en "Dokter Dokter" sinoniem met Suid Afrikaanse gehore. In 2008 stel hy sy vyfde album "Altyd hier" deur Gallo vry. Die jaar 2010 neem 'n wending vir Rudi met sy loopbaan en persoonlike lewe. 'n

Reeks gebeurtenisse laat hom nadink oor die lewe en spesifiek sy geloof. 'n Noue ontkoming met die dood bevestig vir Rudi wat hy in sy hart glo. Hy sluit aan by Vonk Musiek en onder die leiding van die gedugte span, word sy Gospel trefferalbum, "Deurbraak", vrygestel. Die album bevat twaalf oorspronklike nommers uit die pen van Rudi homself, Kobie Koen, Marely Koen en Gerhard Steyn. Rudi neem ook twee Gospel-snitte op wat vir hom baie betekenis het, naamlik "Die Oorwinningslied" en "I do Believe" van die Gaither Vocal band. Rudi Muller se jongste CD, Tetelestai, is ‘n album wat die klank van geestelike musiek in ‘n nuwe wentelbaan plaas. Dit is ‘n grootse, fyn georkestreerde versameling van liedjies met ‘n internasionale klank wat ver anderkant die grense van gospelmusiek die hartsnare sal roer. “Ons het by vriende gaan kuier en die woord ‘Tetelestai’ was redelik sigbaar in en om hulle huis,” vertel Rudi wat dié album as sy mees persoonlike tot nog toe beskryf. “My eerste reaksie was om te vra wat dit beteken, waarna my vriend verduidelik het dat dit die Griekse kruiswoorde van Jesus was: ‘Dit is volbring’. Kort daarna het die lirieke en melodie (vir die titelsnit) net begin vloei, minwetend watter impak dit later op my sou hê.” Tetelestai bevat veertien liedjies wat ‘n Lof-keurspel en twee Engelse snitte insluit. Rudi en Lize verhuis na die Perel in die Kaap groot en deels oor werksgeleenthede en natuurlik sy bediening waartoe hy geroep is. Rudi vertel dat hy 43 jaar deel van Nigel en sy gemeenskap is, dis waar sy wortels gevestig is en sy menswees gebou is en dit sal altyd so bly. Hy verhuis met ‘n dankbare hart en die inpak wat Nigelliete op sy lewe gehad het, die ondersteuningsnetwerk, die omgee en vriendskappe sal Rudi altyd by bly. “Dis nie totsiens nie, ons elkeen het ‘n keuse om nalatingskap te laat voort leef. Rudi beplan om opknappingswerk by Nigel se Kruisprojek te doen en vertel dat elkeen gefokus moet wees op die positiewe in die geloof.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last HITECH Q 11 690w INVENTOR WELDER 1500

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5

25X25X2 R 67.10 25X25X3 R 93.60 25X25X5 R 149.00 30X30X3 R 114.50 30X30X5 R 183.10 40X40X2 R 106.00 40X40X2.5 R136.70 40X40X3 R 148.90 40X40X5 R 250.00 50X50X3 R 204.50 50X50X5 R 316.70 60X60X6 R 455.50

R 43.40 R 67.80 R 54.20 R 84.80 R 86.90 R101.70 R 86.80 R135.60 R108.50 R169.60

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

R66.60 R68.00 R97.60

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 21.60 R 40.00 R 48.90 R 70.30 R125.00 R195.30

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R R R R R

90.40 128.40 107.20 105.20 279.80

EXP/METAL 6320C R217.30 6320D R262.00 WHEEL KIT SETS 60MM R154.20 80MM R214.00

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

R1799.00 R2699.00

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R598.50 R807.50 R897.80 R1133.00 R1479.00 R1889.00 R2257.50

PALISADES PALISADE PANELS 600x3mm High R462.80 900x3mm High R532.90 1.0x3mt High R537.00 1.2x3mt High R638.60 1.5x3mt High R744.20 1.8mt High R849.90 2.0mt High R1012.30 2.4mt High R1061.20 LOOSE PALES 600mm R17.70 900mm R24.10 1.0mt R26.30 1.2mt R31.60 1.5mt R39.50 1.8mt R47.40 2.0mt R52.70 2.4mt R74.00

RECT.T 1.6MM 2.0MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R88.70 R140.88 R157.50 R183.50 R222.50 R241.50 R283.50 R310.80 R367.50

Weld Rods 2.5X5kg R131.56

R126.00 R177.48 R199.50 R226.80 R273.10 R304.60 R346.40 R386.40 R462.00

DTS EXPERT MOTOR

SQ. Tube 1.6mm R2.0mm 20X20 R 89.20 25X25 R104.90 32X32 R151.20 38X38 R189.20 50X50 R242.50 76X76 R367.50 100X100

R109.20 R150.40 R186.90 R227.80 R304.30 R472.30 R612.20

PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 69.30 R 93.40 R136.30 R143.90 R161.60 R193.20 R293.00

R3904.25 GALV SHEETS

2450X1225x0.5 R238 2450X1225x0.6 R327 2450X1225x1.0 R545 2450x1225x0.2 R1139 2450x1225x3.0 R1580

PAINT

R 84.00 R115.50 RED OXIDE 5LT R145.90 R177.50 R200.00 R239.50 BLACK GLOSS 5LT R363.30 R488.20

R267.95 R402.50

Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2

R271.52 R344.94 R389.04 R430.02 R469.26 R508.20

R478.47 R520.81 R592.69 R655.14 R715.05 R778.99

NEW YEAR SPECIALS PURLINES 6mt R240.40 Cold rolled Chane! 9.1mt R366.40 76x50x3x6m R57.49 p/m Incl Lip Chane! 150x50x20x3x6m CHANNEL ROOF SHEETING R87.40 p/m Including 76X38 light R662.50 I.B.R 0.4MM CQ R65.55 Lip Chane! 200x50x20x3x6m 100X50 light R864.90 I.B.R/CORR. 0.5mm R83.50 R104.65 p/m Including 152X76 R1871.00 I.B.R/CORR.0.6mm R109.50 Lip Chane! 300x75x20x3x6m 178X54 R1539.30 CORR 0.3MM FH R44.50 R155.25 p/m Including Lip Chane! 250x75x20x2.5x9m A grade prices include vat subject to availability E&OE R138.00 p/m Including


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Rekord - Nigel & Heidelberg by Bacchus International - Issuu