Springkasteel drama 'N 11-jarige seun van Heidelberg is op 6 April geëlektroleer, oënskynlik met die motor van 'n springkasteel wat sy ouers gehuur het. Volgens Rapport is Pedré de Beer, ‘n graad ses leerder van AG Visser Laerskool deur 'n vriend om die springkasteel gejaag toe hy oor die motor geval het en begin bewe van die elektrokutuur. Die ma van die seun, Rhödine, het glo probeer om Pedré van die motor weg te trek en het self 'n elektriese
skok gekry. Die ouers het probeer om hul seun se lewe te red, maar was onsuksesvol en hy is volgens berigte deur paramedici dood verklaar. Volgens Pedré se pa, Paul, is dit onduidelik wat die kortsluiting veroorsaak het wat tot die dood van sy seun gelei het. Die De Beers het volgens berigte die springkasteel drie weke lank gehuur om 'die kinders besig te hou' tydens die landswye koronavirus-sluiting. Kolonel Amanda Viljoen, stasiebevelvoer-der van
die Heidelberg-polisiekantoor, het aan Rapport bevestig dat die saak ondersoek word. Die eienaar van die onderneming wat die springkasteel aan die De Beers gehuur het, sal volgens berigte eers kommentaar lewer nadat die ondersoek afgehandel is. In Augustus 2017 is die vyfjarige Vinisher Christians, wat een van ses kinders was wat beseer is tydens 'n verjaardagpartytjie in Delft, Wes-Kaap, dood as gevolg van ‘n springkasteel
waarop hulle gespeel het, berig News24. In 2013 het die landdroshof in Vanderbijlpark die Stonehaven-on-Vaal-oord R200 000 beboet vir strafbare manslag, na die elektrokusie van 'n 5-jarige seun. Beeld berig destyds dat Ruan Pieterse in Oktober 2012 dood is nadat 'n kragkas langs 'n springkasteel omgeslaan en op sy bene beland het toe hy die handvatsel gebruik het om homself regop te trek nadat hy geval het.
Die skreiende werklikheid Die misdaadsyfer wat drasties afgeneem het, toon weer groei in die verkeerde rigting tydens 2020. Die statistieke het toegeneem vanaf 2018. en die meeste aangemelde misdade is tans aan die orde van die dag, as gevolg van werkloosheid en ekonomiese stilstand. Die moordsyfer in Suid-Afrika is skrikwekkend hoog en het die afgelope boekjaar toegeneem. Die jongste misdaadsyfers skets ’n donker prentjie vir SuidAfrika se misdaadsituasie. Die meeste bendeverwante moorde het in die WesKaap voorgekom terwyl Gauteng bo-aan
die lys is ten opsigte van moorde wat verband hou met taxi-geweld. Gauteng is ook bo-aan die lys wat betref moorde deur mense wat die gereg in eie hande neem. . Die syfers vir die 2018/2019 finansiële jaar is skokkend en beaam die werklikheid dat Suid-Afrikaners in vrees lewe. In elke jaarlikse verslag word ’n misdaad geïdentifiseer wat feitlik daagliks plaasvind. In 2017 was dié misdaad plaasaanvalle, in 2018 was dit transitorooftogte in 2019 was die jaar van geweldsmisdaad teen vroue en kinders, met goeie rede, onder die vergrootglas. Vanjaar 2020 staar ons huisin-
Urgent action needed against Easter land grabbers Gauteng Premier David Makhura and the Johannesburg Mayor Geoff Makhubo need to ensure that provincial and municipal assets are protected by putting an immediate end to land grabs. On Good Friday, residents of Johannesburg South woke up to the scene of more than 1000 people, including undocumented foreign nationals, helping themselves to government owned land at the expanded Jackson’s Drift Informal Settlement near Eikenhof, bordering Midvaal. It is clear that the land invasion was orchestrated to take advantage of the limited presence of law enforcement agencies who are monitoring compliance of the Covid-19 lockdown regulations during the Easter period. Previous housing projects to provide permanent solutions at this informal settlement have been insufficient, and provided
an excuse to those who are desperate for housing to relocate to this area in the hope of accelerated delivery. What we are seeing is pure criminality. The DA has been reliably informed that the stands that were marked and taken over by land grabbers, were illegally sold by local coordinators. Readers call for immediate action to be taken against these fraudulent land sellers. Land grabs over the Easter period are particularly common in Gauteng, and many similar invasions have happened over the years, with the most recent being at the Sicelo Informal Settlement in Midvaal. In a recent parliamentary reply to a DA question, Deputy President David Mabuza made it abundantly clear to the National Council of Provinces, that provinces and municipalities must protect their assets and not allow land grabs.
brake, algemene diefstal. plunder en vandalisme in die sig. Altesaam 617 210 kontakmisdade is in hierdie tydperk aan die SAPD gerapporteer en sluit moord, poging tot moord, seksuele oortredinge, aanranding, aanranding met die doel om ernstig te beseer, roof en roof met verswarende omstandighede in. Altesaam 52 420 sake van seksuele oortredinge is in die tydperk geopen, ’n toename van 4.6%. Alhoewel dié soort misdade meestal ‘agter geslote deure’ plaasvind, en gevolglik moeilik is om te voorkom en te polisieer, is dié syfer waarskynlik hoër
omdat die misdade nie altyd aangemeld word nie. Roof met verswarende omstandighede het ook toegeneem veral in die huidige sluitingsstadium. Publiek word gewaarsku om paraat te wees omdat rowers uit is om te buit wat hul in beslag kan neem. Die aantal polisiereserviste oor die laaste nege jaar het met 96% afgeneem. As dit wel die geval is, het die wetstoepassers van Suid-Afrika geen duidelike plan om die landsburgers se veiligheid in die nabye toekoms te verseker nie. Die publiek word versoek om enige iets wat verdag voorkom by SAPD aan te meld.