Terme en voorwaardes Die lewe kom met terme en voorwaardes, soos met daardie selfoon kontrak wat jy teken. Daar is altyd daardie fynskrif in jou kontrak waarvoor jy nie tyd het om te lees nie, want sodra jy die nuutste model foon in jou gatsak het, maak niks anders saak nie. Mense lees die fynskrif, want niks is wat jy sien op ‘n advertensie nie. So is dit ook met jou mediesefonds, jy stem saam met hul voorwaardes deur om jou aansoek te bevestig met jou handtekening, maar dalk is jy nie so bewus van daardie by-betalings nie. So het elkeen van ons ons terme en voorwaardes waarvolgens ons leef en nie juis omgee wat ander mense van ons sê of dink nie. Ons volg nie mense se goeie raad of waardevolle advies nie, want jou hardkoppigheid oor jou terme en voorwaardes steek kop uit in moeilike situasies. Dalk bevind jy of ‘n geliefde julself in ‘n baie moeilike situasie waar jy jou eie terme volg. Die lewe verloop nie altyd soos wat jy of ek dit beplan het nie. Jy het jou eie terme en voorwaardes waarvolgens jy leef. Dan kom jy by een of ander kruispad in jou lewe wat als in ‘n oomblik verander, en dinge loop lelik skeef. Dit bring jou tot ‘n punt waar jy jou terme en voorwaardes moet aanpas. My terme en voorwaardes is eenvoudig gestel. Ek leef my lewe voluit. Ek maak die beste
van ‘n slegte situasie. Ek leef vir die oomblikke saam met my familie en dit maak my gelukkig om elke sekonde saam met hulle te waardeer. Ek leef daarvoor om op te staan vir dit wat reg is en om vir mense op te staan wat nie dit kan doen nie. Vir baie van ons verloop 2020 nie soos wat ons dit beplan het nie. Wie sou nou ooit kon dink dat ek myself by die huis bevind en dit terwyl die ou normaal daarmee heen is? Baie van ons het baie planne gehad vir 2020 wat vir nou van die baan af is. Wat het jy als gestipuleer in jou terme en voorwaardes vir 2020. Daardie fynskrif is dat jy altyd moet aanpas wanneer die lewe jou onkant vang, wanneer die onvoorspelbare voor jou deur staan. Ek moes so aanpas om heeltyd by die huis te wees en beter na myself te kyk as wat ek al klaar het. Ja, almal moes dit doen. Baie van ons moes aanpas toe onsekerheid oor die toekoms besig was om ons onder te kry. Daardie onsekerheid is nogals erg met die gedagte dat jy byna geen idee het, sou die ergste gebeur, hoe jy vir jouself gaan sorg nie. Dit leer ons ook op ‘n baie goeie en harde manier dat niks in die lewe gewaarborg is nie. Jy moet aanpas en vir jouself uitpluis wat belangrik is in die lewe, nog ‘n fynskrif wat ons gemis het in die eerste drie maande van 2020. Waardeer wat jy in die lewe het en besef
dat die lewe hopeloos te kort is vir al die negatiewe dinge. Elkeen moet weer op ‘n manier leer, ten spyte van die onsekerheid, als okay gaan wees en dat God altyd daar is om vir alles te sorg. Die lewe is soms te kort om oor jou onderlip te val en somtyds moet jy net glimlag in senutergende oomblikke as ‘n politieke figuur sukkel met sy gesigsmasker. Ek het geleer dat dit heel normaal is om aan te pas in huidige om-
standighede en daarvolgens jou terme en voorwaardes aan te pas. Maar dit is ook belangrik om nie al jou terme en voorwaardes aan te pas nie. En om nie te verander wie jy is as mens om ander mense tevrede te stel nie. Jy moet nooit voel dat jy alleen is nie. Nog ‘n term is dat jy daardie awesome mens is wat GOD jou gemaak het. Die laaste term bly positief oor die toekoms daar is lig aan die einde van die tonnel.
ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last HITECH Q 11 690w INVENTOR WELDER 1500
R1799.00 R2699.00
F/BAR 6MT
ANGLES 6MT
20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5
25X25X2 R 67.10 25X25X3 R 93.60 25X25X5 R 149.00 30X30X3 R 114.50 30X30X5 R 183.10 40X40X2 R 106.00 40X40X2.5 R136.70 40X40X3 R 148.90 40X40X5 R 250.00 50X50X3 R 204.50 50X50X5 R 316.70 60X60X6 R 455.50
R 43.40 R 67.80 R 54.20 R 84.80 R 86.90 R101.70 R 86.80 R135.60 R108.50 R169.60
SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM
R66.60 R68.00 R97.60
R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM
R 21.60 R 40.00 R 48.90 R 70.30 R125.00 R195.30
WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B
R R R R R
90.40 128.40 107.20 105.20 279.80
EXP/METAL 6320C R217.30 6320D R262.00 WHEEL KIT SETS 60MM R154.20 80MM R214.00
SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6
R598.50 R807.50 R897.80 R1133.00 R1479.00 R1889.00 R2257.50
PALISADES PALISADE PANELS 600x3mm High R462.80 900x3mm High R532.90 1.0x3mt High R537.00 1.2x3mt High R638.60 1.5x3mt High R744.20 1.8mt High R849.90 2.0mt High R1012.30 2.4mt High R1061.20 LOOSE PALES 600mm R17.70 900mm R24.10 1.0mt R26.30 1.2mt R31.60 1.5mt R39.50 1.8mt R47.40 2.0mt R52.70 2.4mt R74.00
RECT.T 1.6MM 2.0MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50
R88.70 R140.88 R157.50 R183.50 R222.50 R241.50 R283.50 R310.80 R367.50
Weld Rods 2.5X5kg R131.56
R126.00 R177.48 R199.50 R226.80 R273.10 R304.60 R346.40 R386.40 R462.00
DTS EXPERT MOTOR
SQ. Tube 1.6mm R2.0mm 20X20 R 89.20 25X25 R104.90 32X32 R151.20 38X38 R189.20 50X50 R242.50 76X76 R367.50 100X100
R109.20 R150.40 R186.90 R227.80 R304.30 R472.30 R612.20
PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM
R 69.30 R 93.40 R136.30 R143.90 R161.60 R193.20 R293.00
R3904.25 GALV SHEETS
2450X1225x0.5 R238 2450X1225x0.6 R327 2450X1225x1.0 R545 2450x1225x0.2 R1139 2450x1225x3.0 R1580
PAINT
R 84.00 R115.50 RED OXIDE 5LT R145.90 R177.50 R200.00 R239.50 BLACK GLOSS 5LT R363.30 R488.20
R267.95 R402.50
Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2
R271.52 R344.94 R389.04 R430.02 R469.26 R508.20
R478.47 R520.81 R592.69 R655.14 R715.05 R778.99
APRIL SPECIALS PURLINES 6mt R240.40 Cold rolled Chane! 9.1mt R366.40 76x50x3x6m R57.49 p/m Incl Lip Chane! 150x50x20x3x6m CHANNEL ROOF SHEETING R87.40 p/m Including 76X38 light R662.50 I.B.R 0.4MM CQ R65.55 Lip Chane! 200x50x20x3x6m 100X50 light R864.90 I.B.R/CORR. 0.5mm R83.50 R104.65 p/m Including 152X76 R1871.00 I.B.R/CORR.0.6mm R109.50 Lip Chane! 300x75x20x3x6m 178X54 R1539.30 CORR 0.3MM FH R44.50 R155.25 p/m Including Lip Chane! 250x75x20x2.5x9m A grade prices include vat subject to availability E&OE R138.00 p/m Including