Mense is opsoek na hoop! Van die grootste Christelike uitgewers berig dat daar ’n toename in die verkope van Bybels is tydens die koronaviruspandemie. Die toename is na bewering soortgelyk aan vlakke soos waargeneem ná die terreuraanvalle in Amerika op 11 September 2001. Die Christian Post het berig dat Tyndale House, ’n uitgewersf irma in Illinois, Amerika, gesê het sy Bybelverkope vir Maart 2020 is aansienlik hoër as die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Jim Jewell, die uitvoerende beampte van Tyndale, het aan die Christian Post gesê: “Dit is nie verbasend dat mense hulle in tye van onsekerheid en bedreiging na die Bybel wend vir troos en insig in die
omstandighede nie.” Jewell het bevestig dat daar ook so ’n toename in Bybelverkope was in die maand ná die 9/11-aanvalle toe “Tyndale se Bybelverkope 57% meer was as in Oktober 2000.” Die Alabaster Co. in Kalifornië het ’n styging van 143% in Bybelverkope getoon in vergelyking met verlede jaar, berig die Christian Post. LifeWay Christian het ook verlede week ’n toename van 62% in Bybelverkope getoon, in vergelyking met verlede jaar. Mense gebruik die Bybel dikwels as ’n bron van hoop wanneer hulle ’n krisis beleef. Hulle ontvang hoop uit die Skrif, omdat hulle ’n God sien wat met ons is gedurende ons tyd van nood. Ek het nog nooit 'n tyd in my lewe geken
New fines SA lockdown laws – what you will pay The South African Judiciary has published a series of directives which outline how much citizens will have to pay in ‘admission of guilt’ fines if they are found to breach the country’s lockdown rules. The South African Police Service may give a person, who has been arrested on suspicion of a less serious crime, an option to pay an admission of guilt fine. Such a fine allows a person to admit guilt for a less serious offence without having to appear in court. This prevents an unnecessary overload of the court system. It is meant to resolve less serious matters quickly where an accused person accepts responsibility for having committed a minor offence. The directives are based on provincial and magistrate districts, and are in line with the new level 4 lockdown regulations which were introduced from 1 May. The directives also provide on how the court plans to deal with these cases, with KZN indicating that it will reserve judgement for breaches it deems trivial. While the fines differ between regions, the below table provides an idea of what you can expect to pay based on the directive for Tshwane.
Not all regions have published directives, but details are available for these areas: Gauteng; KZN; North West. Charge Fine Making a misrepresentation that any person is infected with Covid-19 R3 000 Publishing any statement to deceive any other person about Covid-19 R2 000. Publishing any statement to deceive any other person about the infection status of any person R3 000. Intentionally exposing another person to Covid-19 R5 000. Disclosing any information in the Covid-19 database R1 000. Convening a gathering R3 000. Failure to confine oneself to one’s place of residence R500. Going to work without a permit R500. Buy goods that are not permitted R500. Illegally move children R1 000. Illegally walk, run, or cycle R500. Illegally leaving residence during curfew (20h00 – 05h00) R500. Ille-gally moving between provinces, metropolitan areas and districts R1 000.Illegal eviction of a person R5 000. Visit places and premises closed to the public R1 000. Sell, dispense or distribute liquor R2 000. Sell tobacco products, cigarettes, and related products R1 000. Retail stores selling illegal goods R1 000.
waarin mense meer oop is vir God se woord as wat hulle nou is nie,' het Nicky Gumbel, predikant van HTB, op 'n aanlynPaaskonferensie gesê. Inderdaad, nog nooit is so baie mense in die moderne geskiedenis na hul huise gesanksioneer nie, noem dit ’n gedwonge tydperk van besinning. Mense reik uit na hulp veral in magtelose en weerlose tye. Bybelverkope word daagliks meer en talle mense selfs in hierdie onsekere tydperk, lees hul bybels en ander ondersoek die skrifte en wil graag bekend wees met die waarheid wat in die woord staan. Ander is weer bekommerd en vrees of die eindtyd voorspellings besig is om tot realiteit te kom. Meeste van die heilige boeke wat op die rakke verkoop word praat oor bekering en dat mense weer tot inkeer moet kom en geloof moet opbou en beoefen. Die belangrikste godsdienste in die wêreld is nie die enigstes wat van toenemende betrokkenheid getuig nie. Rowan Williams sê die pandemie beklemtoon ander belangrike kwessies in ons wêreld en beskryf dit as 'n “merkwaardige oomblik van waarheid.”
Om lyding gelyk te stel aan God se wil is niks nuuts nie. Van die vloed van Noag tot die vigs-uitbraak sien sommige individue niks anders as goddelike straf nie. Ander, soos Williams, sien vrye wil. God het ons vryheid van keuse gegee ons moet kies. Koronavirus is veroorsaak deur menslike optrede, of 'n gebrek daaraan, argumenteer sommige. Inderdaad, ongeveer 3,1 miljoen kinders sterf jaarliks aan wanvoeding, 'n tragedie sonder 'n wêreldwye ineenstorting wat makliker vergeet of geïgnoreer word. Vandag het ons 'n wêreld geskep waarin ons verplig is om aanpas as dinge moeilik raak. Met die koronavirus is hierdie ongemak alomteenwoordig. Daar word reeds lesse geleer. Baie mense wil byvoorbeeld nie 'n volledige terugkeer tot die lewe voor die grendeltyd hê nie, as gevolg van skoner lug en 'n sterker gemeenskapsgevoel. Is dit nie tyd vir die wêreld om terug te draai na God toe? Ons het 'n werklike herontdekking van geestelike leiers nodig, leiers wat 'n gevoel van openbare sake, aanspreeklikheid en diens het. Leiers wat vertroue skep.