Die toekoms van die kerk Saamsing in die kerk, die bydrae in die kollektebord en om ná ’n diens tee te drink, gaan dalk in die afsienbare toekoms nie moontlik wees wanneer kerke weer oopgestel word nie. Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) het in ’n dokument wat aan pres. Cyril Ramaphosa oorhandig is, voorgestel dat daar op vlak 3 van die staat van inperking voorsiening gemaak moet word vir al hoe meer kerkaktiwiteite. Luidens die dokument is daar onderling tussen verskeie kerke ooreengekom dat lidmate nie tydens kerkdienste sal sing nie. As daar gesing word, is daar ’n groter moontlikheid dat die virus versprei. Instrumentale musiek of solosang kan nou die plek van lofsange inneem. Daar moet ook geen gesangeboeke en Bybels in die kerkbanke wees nie en alle inligting moet elektronies in die erediens deurgegee word. Die SARK, onder voorsitterskap van aartsbiskop Thabo Makgoba van die Anglikaanse kerk in Kaapstad, het gesê ’n onrustigheid word onder mense bespeur en tekens van “burgerlike ongehoorsaamheid” word al hoe duideliker. Van die voorstelle van die SARK is dat alle kerkgeboue eers behoorlik ontsmet word voordat die deure oopgemaak word. Skoonmaakmiddels moet beskikbaar wees en vloere en kerkbanke moet voor en ná elke diens ontsmet word. Registers van bywoning sal deur lidmate
ingevul moet word. Hoewel bywoning aangemoedig word, moet toegesien word dat behoorlike afstande gehandhaaf word. Daar mag geen samedromming binne en buite die kerk wees nie en mense wat die dienste bywoon, mag nie buite die kerk in groepe stap nie. Die SARK het ook voorgestel dat Sondagskool en kerkraadsvergaderings tot verdere kennisgewing opgeskort moet word. Die SARK stel voor dat mense verbied word “om mekaar by die kerkdeure te groet”. Mense se temperatuur sal gemeet word en indien iemand koors het, sal hulle nie in die kerkgebou toegelaat word nie. Kerkdienste sal beperk word tot ’n uur en ’n minimum van 30 minute moet verloop voordat ’n tweede diens toegelaat word. Dankoffers sal voortaan in koeverte moet wees wat by die kerkdeure in houers geplaas kan word. Die SARK sê kerke was uit die staanspoor ondersteunend dat daar by die reëls, regulasies en protokolle gehou word om die verspreiding van die virus te voorkom. “’n Gesonde balans moet egter gevind word tussen die oopmaak van godsdienstige aktiwiteite en die voldoening aan regulasies.” Die SARK het Ramaphosa ook gevra dat predikante, pastore en erkende beraders as noodsaaklike werkers geklassifiseer moet word.
ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last HITECH Q 11 690w INVENTOR WELDER 1500
R1799.00 R2699.00
F/BAR 6MT
ANGLES 6MT
20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5
25X25X2 R 67.10 25X25X3 R 93.60 25X25X5 R 149.00 30X30X3 R 114.50 30X30X5 R 183.10 40X40X2 R 106.00 40X40X2.5 R136.70 40X40X3 R 148.90 40X40X5 R 250.00 50X50X3 R 204.50 50X50X5 R 316.70 60X60X6 R 455.50
R 43.40 R 67.80 R 54.20 R 84.80 R 86.90 R101.70 R 86.80 R135.60 R108.50 R169.60
SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM
R66.60 R68.00 R97.60
R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM
R 21.60 R 40.00 R 48.90 R 70.30 R125.00 R195.30
WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B
R R R R R
90.40 128.40 107.20 105.20 279.80
EXP/METAL 6320C R217.30 6320D R262.00 WHEEL KIT SETS 60MM R154.20 80MM R214.00
SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6
R598.50 R807.50 R897.80 R1133.00 R1479.00 R1889.00 R2257.50
PALISADES PALISADE PANELS 600x3mm High R462.80 900x3mm High R532.90 1.0x3mt High R537.00 1.2x3mt High R638.60 1.5x3mt High R744.20 1.8mt High R849.90 2.0mt High R1012.30 2.4mt High R1061.20 LOOSE PALES 600mm R17.70 900mm R24.10 1.0mt R26.30 1.2mt R31.60 1.5mt R39.50 1.8mt R47.40 2.0mt R52.70 2.4mt R74.00
RECT.T 1.6MM 2.0MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50
R88.70 R140.88 R157.50 R183.50 R222.50 R241.50 R283.50 R310.80 R367.50
Weld Rods 2.5X5kg R131.56
R126.00 R177.48 R199.50 R226.80 R273.10 R304.60 R346.40 R386.40 R462.00
DTS EXPERT MOTOR
SQ. Tube 1.6mm R2.0mm 20X20 R 89.20 25X25 R104.90 32X32 R151.20 38X38 R189.20 50X50 R242.50 76X76 R367.50 100X100
R109.20 R150.40 R186.90 R227.80 R304.30 R472.30 R612.20
PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM
R 69.30 R 93.40 R136.30 R143.90 R161.60 R193.20 R293.00
R3904.25 GALV SHEETS
2450X1225x0.5 R238 2450X1225x0.6 R327 2450X1225x1.0 R545 2450x1225x0.2 R1139 2450x1225x3.0 R1580
PAINT
R 84.00 R115.50 RED OXIDE 5LT R145.90 R177.50 R200.00 R239.50 BLACK GLOSS 5LT R363.30 R488.20
R267.95 R402.50
Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2
R271.52 R344.94 R389.04 R430.02 R469.26 R508.20
R478.47 R520.81 R592.69 R655.14 R715.05 R778.99
MAY SPECIALS PURLINES 6mt R240.40 Cold rolled Chane! 9.1mt R366.40 76x50x3x6m R57.49 p/m Incl Lip Chane! 150x50x20x3x6m CHANNEL ROOF SHEETING R87.40 p/m Including 76X38 light R662.50 I.B.R 0.4MM CQ R65.55 Lip Chane! 200x50x20x3x6m 100X50 light R864.90 I.B.R/CORR. 0.5mm R83.50 R104.65 p/m Including 152X76 R1871.00 I.B.R/CORR.0.6mm R109.50 Lip Chane! 300x75x20x3x6m 178X54 R1539.30 CORR 0.3MM FH R44.50 R155.25 p/m Including Lip Chane! 250x75x20x2.5x9m A grade prices include vat subject to availability E&OE R138.00 p/m Including
Elco Steel is abiding by all safety protocols as indicated by our government, ensuring that our clients and staff stay safe and adhere to all the regulations. We require that all clients ensure that they have masks and to make use of the sanitation stations we have available at various points. We wish that all our clients stay safe in these precarious times.