Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

4-Jarige benodig fondse vir seldsame kanker Nigel SAPS temporarily closed All communities serviced by Nigel police station are advised that the police station has been temporarily closed for the decontamination after one of its members tested positive for COVID -19. The Community Service Centre is moved to the board room at the back of the Station Commander’s office at 73 Breytenbach Street. Nigel. The community is advised to call 10111 for all emergencies and complaints which needs to be attended by Nigel police station. The telephone lines at Nigel police station community Service Centre will not be accessible for the duration of closure. The building will be undergoing the decontamination and the community will be informed when the station will be operational again. The SAPS management apologises for any inconveniences that may arise from this. Station commander can be contacted on: 082 307 4159.Vispol Commander: 082 461 3617. Branch Commander: 082 822 7532. Support head: 083 682 7617. Communication officer: 079 694 6372. For more information contact Brigadier Mathapelo Peters: 076-0656502.

spesialiste geneem waar almal bevestig het dat Owen ‘n opening of gat in sy brein weefsel het. CT skandering is gedoen by die Charlotte Maxeke hospital, waarna Owen na die Nelson Mandela Kinder Hospitaal oorgeplaas is. Daar het die ouers die skokkende diagnose ontvang dat Owen ‘n agressiewe brein tumor genaamd “Diffuse Intrinsic Pontine Glioma (DIPG) onder lede het. Owen het begin met radiasie maar die ouers is ingelig dat dit net vir ‘n rukkie sal help. Candice het weens die Covid-19 epidemie haar werk verloor en sy en Carel probeer alles in hul vermoë doen om fondse in te samel vir die voortgaan van Owen se radiasie in ‘n privaat hospitaal. Owen moet die behandeling van eksperimentale

medikasie genoemd ONC201 vanaf die VSA of Duitsland te kry, ontvang. Century 21 van Brakpan help die gesin met fondsinsameling en huishoudelike benodighede, enige iemand wat dalk kos pakkies en so meer wil skenk kan dit by Century 21 se kantore afgee te 70 Van Der Walt straat, Dalview of Elize Hattingh kontak by 076-656-4534 om af te haal. Enige finansiele bydrae kan aan “back a buddy” geskenk word, https://www/ backabuddy.co.za/champion/project/ owen-van-vuuren. Century 21 is tans besig met ‘n projek “Fight for Owen Raffle” vir ‘n naweek wegbreek terwaarde van R5000.00 en ‘n skoonheidsgeskenk bewys van R800.00. Enige geskenkies is ook welkom om uitgeloot te word.

Fire stats down in Devon, Nigel & Heidelberg The chairperson of Devon Fire Protection Association Barbara Lang applauds Working on Fire programme for helping in bringing the wildland fires down through fire awareness in the area. ‘‘Working on Fire programme’s f ire awareness team led by Lerato Mokwena has made huge strides in educating our communities, farmers workers and farmers when it comes to fire safety,’’ said Lang. The programme, Barbara said invests lot of resources and time to educate and then in turn save the lives and properties of communities. This, she said has help brought down that number of fire fatalities in the area. ‘‘We were fires hotspot. Fire awareness education interventions have been instrumental in curbing fires in the farms and communities. Their teams assist landowners in burning fire breaks before fire season, said Barbara.

The f ire awareness program that was implemented in Devon, Nigel and Heidelberg assisted the community of the area to respond appropriately to the required standards and procedures. GM for Working on Fire programme in Gauteng Stephen Boyes said that the key tool to fighting fire awareness is education that is part of the integrated fire management. ‘‘We are glad and grateful that our impact is being felt in changing and saving lives of our people. Winter is here, we don’t wish to see loss of live or property attributed to fire,’’ he said. The region’s f ires constituted 10% of province right now, said GM adding that instead of quarter like for the past two years. Out of 367 fires recorded from April 2019 to 31 March 2020 only 30 f ires were recorded in this area.

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172 Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

H2406

Die ouers van ‘n 4 jarige seuntjie van Brakpan hoop om mense bewus te maak van ‘n seldsame kankergewas en genoeg fondse in te samel om hulle seun op eksperimentale medikasie te plaas. Candice Hamman (36) en Carel Jansen van Vuuren (37) het vroeêr in die jaar gemerk dat hulle seuntjie, Owen van Vuuren ‘n skeelogie het. Hulle het hom vir oog toets geneem en ‘n bril is voorgeskryf. Nog voor die bril in gereedheid was, het die ouers agtergekom dat sy balans ook geaffekteer is. Hulle het Owen na verskeie dokters en

GEHOORSENTRUM


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

14 JULY 2020

Waarom Koolhidrate werklik vet maak

Bloedsuiker vs Gewig Gewigsverlies is moeilik en byna onmoontlik wanneer bloedsuiker vlakke onstabiel is. Om effektief gewig te verloor moet ons eers ‘n soliede basis bevestig. Onstabiele bloedsuiker vlakke maak enige poging om gewig af te skud soveel moeiliker as wat dit moet wees! Maar deur bloedsuiker vlakke onder beheer te kry kan gewigsverlies-pogings baie makliker en meer effektief gemaak word. Wat het bloedsuiker vlakke met gewig te doen? Wanneer ons eet, verander ons liggame verteerbare koolhidrate na bloedsuiker (glukose), dit is ons hoofbron van energie. ‘n Mens se bloedsuiker vlak bepaal hoe honger mens is en hoe energiek mens voel. Albei is belangrike faktore wanneer ons kyk na wat ons eet en hoe ons oefen. Dit bepaal ook of ons vet verbrand of stoor. Ons pankreas vervaardig ‘n hormoon met die naam insulien. Hierdie hormoon vervoer bloed suiker na die liggaam se selle waar dit gebruik word vir energie. Wanneer ons verfynde graan eet, waarvan die meeste vesel weggeneem is, suiker of ander koolhidraat-ryke kos wat vinnig omgeskakel word tot bloed suiker, gaan die pankreas hard aan die werk om die nodige insulien te vervaardig wat nodig is om al die bloed suiker om te skakel en as energie te gebruik. Hierdie insulien “inspuiting” vertel ons liggame dat daar genoegsame energie beskikbaar is en dat dit moet ophou om vet te verbrand en dit liewer stoor. ‘n Rede tot kommer is dat die insulien “inspuiting” te veel suiker uit ons bloed neem en die resultate is dat ons bloed suiker en insulien vlakke laer as normaal daal. Dit los ons moeg, honger en met die begeerte om nog en nog en nog te eet! Nog ‘n nare gevolg is dat dit ons daarna dryf om kos met ‘n hoë suiker- of koolhidraatinhoud te eet. Die bose kringloop begin dan net weer van voor af! Hoe maak ek dan om dit te verhoed en gewig te verloor? Hier is 7 goeie wenke om jou te help en pasop vir eenvoudige koolhidrate.

As gevolg van hul klein molekulêre grootte, kan dit makliker in die metabolisme opgeneem word en om die rede is dit heel waarskynlik dat dit ‘n insulien “inspuiting” kan veroorsaak. Eenvoudige koolhidrate sluit in verskeie vorms van suiker soos sukrose (tafel suiker), fruktose (vrugte suiker), laktose (suiwel suiker) en glukose (bloedsuiker.) Wees bedag op alles wat met ‘n “ose” eindig! Wees altyd op die uitkyk vir versteekte suikers. Daar is heelwat van hierdie suikers in kosse soos brood, tamatie sous, slaai sous, geblikte vrugte, appel sous, grondboontjiebotter en kits soppe. Onthou: daar is suiker in drinkgoed ook. Hoeveel suiker gooi jy in jou koff ie? Hoeveel suiker dink jy is daar in vrugtesappe en koeldrank? Dit kan so vinnig teveel word en die meeste “drankies” is nie vullend nie. Lees ook op die etiket WAT jy drink! Wat van vet vrye kos? Suiker word baie keer gebruik om die lekker proe terug te sit wanneer vet verwyder word en jy dan vetvrye kos kry. En asof dit nie erg genoeg is; sonder enige vet om die suiker te absorbeer word suiker dan vinniger in jou bloed vrygestel. En minder-suiker kosse? Alhoewel sekere ontbytpap minder suiker bevat is die kalorieë, die koolhidrate, vet en vesel en ander voedingstowwe amper gelyk aan ontbytpap wat wel suiker bevat. Die vervaardigers het eenvoudig suiker vervang met ander verfynde en eenvoudige koolhidrate! En wat dan van suiker-vrye kos? Dit beteken nie dat die produk/kos nie natuurlik ‘n hele klomp suiker bevat nie! 100% Vrugte produkte/kos bevat gewoonlik vrugte sap konsentraat, nog ‘n vorm van fruktose of anders gestel, suiker. Tafel suiker (sukrose) bevat leë kalorieë, juis omdat dit geen voedingswaarde het behalwe petrol vir energie nie. Heuning en ander natuurlike suikers word as gesond bestempel want daar is spoor vitamiene en minerale in wat noodsaaklik is vir die liggaam. Maar wanneer jy gewig wil verloor kan AL hierdie soetigheid nog steeds as suiker gesien word.

Koolhidrate is die rede vir gewigstoename en almal behoort minder daarvan te eet. Dit is darem moeilik om nee te sê vir ‘n stukkie romerige sjokolade koek, of daardie heerlike pizza belaai met ekstra kaas. Die feit bly staan dat maak nie saak watter tipe koolhidrate ons eet nie, dit het nog steeds dieselfde eindresultaat, naamlik gewigstoename. Hoekom is koolhidrate die sondebok en laai dit nommers op die skaal? Die liggaam neem koolhidrate vinnig op en verander dit na glukose in die bloedstroom. Daardie driedubbele toebroodjie of daardie “special” van die week burger, is gelaai met koolhidrate en nadat jy dit geeet het, skiet jou bloedsuiker die hoogte in. Dit is dan wanneer jy op ‘n “sugar high” is. Jou pankreas skei insulien af om die oortollige hoeveelheid suiker te balanseer. Die liggaam gebruik die suiker in die bloedstroom as die primere bron van energie. Vet maak jou nie vet nie, maar suiker sorg daarvoor. Indien die siklus soos hierbo verduidelik aanhoudend plaasvind, stoor die liggaam al die ongebruikte energie in die bloedstroom as vet. Sowat 90 minute nadat jy geeet het, normaliseer jou bloedsuiker weer. Jou insulienvlakke bly egter hoog en dit beteken dat jou liggaam nog steeds vet versamel. Na aanleiding hiervan is dit te verstane dat om vet te eet, jou nie vet maak nie, maar die eet van koolhidrate wel. Vet veroorsaak nie dat jou bloedsuikervlak styg nie, en daarvolgens ook nie dat jou insulienvlak op gaan nie. Die toename van jou insulienvlak, dus die herhaling van die koolhidraat siklus soos verduidelik kan ly tot insulien weerstand. Wanneer jy koolhidrate omtrent elke dag eet vermeerder jou kans om insulien weerstand te ontwikkel. Die insulien wat die pankreas produseer is nie meer effektief

nie. Uiteindelik beinvloed dit die brein se vermoe om te bepaal wanneer jy versadig voel. Dit lei tot ooreet en jy bly honger voel. Jy eet meer en meer en die nare siklus begin van voor en hou so aan. Hou op om koolhidrate te eet en verloor gewig! Daar is twee maniere om jou liggaam se bron van glukose te verminder en gewig te verloor. Jy kan jouself uithonger, dit is wat ‘n lae kalorie en lae vet eetplan beteken. Jy kan die inname van stysel en suiker aansienlik verminder, stysel en suiker is die primere bron van glukose. Die tweede keuse het twee uitstekende voordele bo die eerste lae kalorie dieet. Eerstens hoef jy nie honger te ly en jouself te verhonger nie. Tweedens, omdat jy nie jou bloed ‘n oormaat suiker gee om as energie te gebruik nie, moet dit ‘n ander bron van energie vind. Dit beteken dat dit die vet wat alreeds in jou liggaam gestoor is gaan gebruik. Wanneer jy koolhidrate inneem, beperk jy jou liggaam se vermoe om die vet alreeds daar te gebruik. Wanneer jou bloedsuiker vlak styg en insulien word vrygestel word jou liggaam verhoed om vet te verbrand. Een van die primêre funksies van insulien is om ongebruikte energie as vet te stoor. Dit verhoed dus gewigsverlies. Om suksesvol gewig te verloor is dit baie belangrik om bloedsuiker vlakke te balanseer, en kalorieë dop te hou. Die “Manna Weight Loss” program in die GRATIS Manna Dieet e-boek het alreeds ‘n hele paar duisend mense gehelp om gewig op ‘n gesonde manier te verloor. Die beste manier om bloedsuiker vlakke onder beheer te hou is deur ‘n paar eenvoudige leefstyl veranderinge aan te bring. Dit sluit in: Oefen vir ten minste 30 minute per dag, vyf dae ‘n week. Bereik en behou ‘n gesonde gewig. ‘n Gesonde, gebalanseerde en kalorie-beperkte dieët word aanbeveel.


14 JULY 2020

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

N3-wetteloosheid bedreig plaaslike ekonomie Strategiese ingryping in die wetteloosheid en geweld op die N3 Nasionale Hoofweë sal dringend in plek gebring moet word om hierdie voorvalle te staak. Inwoners is bekommerd oor die gewelddadige voorvalle wat op hierdie belangrike nasionale slagaar paaie voorkom. Stadige optrede om die saak op te los, sal slegs die huidige stagnante ekonomie nadelig beïnvloed. Verlede week was daar talle berigte dat vragmotors van die pad afgetrek is, bestuurders van hul besittings geplunder is, sowel as vragmotors, met petrolbom gebombadeer is. Miljoene rande se goedere gaan verlore, bestuurders vrees vir hul lewens en die uitwerking wat dit op die ekonomie het is verwoestend.

Dit is baie duidelik dat die ANC-regering beheer verloor het oor baie sektore van die samelewing. Dit gesien in die lig van toenemende voorvalle van plaasmoorde, toenemende landbesettings, die blatante verbreking van regulasies deur die taxibedryf en die toenemende aantal vragmotoraanvalle, om maar enkele te noem. Die land ly nie net onder Covid-19 en die ineengestorte gesondheidsorgstelsel nie, maar wetsgehoorsame Suid-Afrikaners moet die gevolge hê van 'n onbekwame staat onder leiding van besluitelose en ondeurdagte leiers. Ons kan nie toelaat dat hierdie vorm van ekonomiese sabotasie voortduur nie. Wet en orde moet herstel word. Lewens moet beskerm word. Ekonomiese stabiliteit moet terugkeer.

Top geheime ANC-magsgreep? Die Demokratiese Alliansie (DA) kan bevestig dat die nasionale regering nou ministers en adjunkministers aan die plaaslike en provinsiale regerings 'ontplooi' as deel van die Kommandoraadstelsel. Daar is briewe aan premiers en burgemeesters gestuur wat hulle inlig oor wie hul “distrikskampioene” is, dieselfde voorstel van “distrikspolitieke kampioene” word gebruik in die regeringsdokument wat die DA gister onthul het en as “topgeheim” gemerk is. Die dokument beskryf die Covid-19pandemie as 'n ideale geleentheid vir die sentralisering van regeringsmag. Dit maak die regering se distriksontwikkelingsplan bekend as die meganisme om hierdie doel te bereik. Soos die DA gesê het: ons is bekommerd dat die dokument die ANC se voorneme sal wees om die magte van verkose plaaslike en provinsiale regerings terug te sit, en daarom stel ons 'n formele parlementêre vraag aan president Cyril Ramaphosa om uit te vind of die dokument die regering se denke staaf. Intussen bevat die ontplooiingsbriewe wat aan burgemeesters en premiers gestuur is, nie watter magte en verantwoordelikhede die ontplooide distrikskampioene sal hê nie. Die DA is van mening dat sommige munisipaliteite die uitnodiging om hul aangestelde distrikskampioene te aanvaar, van die hand gewys het, ten minste totdat die president hul opdrag uitgeklaar het. Alhoewel dit van alle regeringsfere noodsaaklik is om saam te werk om dienste

te verbeter en die Covid-19-pandemie te verslaan, begin dit met ministers wat hul dagtaak met ywer en sorg verrig. Sommige van hierdie ministers, waaronder Bheki Cele by die polisie, Lindiwe Zulu by maatskaplike dienste, en Ebrahim Patel by handel en nywerheid, het die middelpunt van die regering se pogings om die pandemie te beveg ondermyn. Selfs die departement van samewerkende regering was enkelvoudig nie samewerkend nie. Maande nadat president Cyril Ramaphosa miljarde rande beloof het vir munisipaliteite wat toegesluit is, is dit nog nie duidelik of en wanneer munisipaliteite hierdie hulp gaan ontvang nie. Op verskeie plaaslike plekke, waar gemeenskappe sedert die begin van die sluitingstydperk tot 12 uur per dag beurtkrag ondervind het, het die nasionale regering nog nie hul bestaande bevoegdhede gebruik om 'n ooreenkoms te bevorder om te help met die misdadige munisipale Eskom-skuld nie. Benewens duidelikheid oor die sogenaamde top geheime dokument, sal die DA nou ook die president vra om die land in sy vertroue te neem oor die uitvoering van sy ministers en adjunkministers wat gestuur was om hul rol as distrikskampioene uit te voer. Eerstens wil die gemeenskappe weet of die land en die stryd teen die Covid-19pandemie nie beter sal dien as die president in werklikheid beter toesig hou oor sy eie ministers in plaas daarvan om hulle te stuur om toesig te hou oor burgemeesters en premiers nie.

PAGE 3

Burger sterf aan die hand van die SANW Die moord op ‘n 37-jarige man in Bushbuckridge, Mpumalanga wat na bewering deur 'n SANW-lid gepleeg is, verwek die vraag of hy ten volle aanspreeklik gehou gaan word vir sy optrede. Met hangende ondersoeke na die saak sal dit die regte stap wees om die soldaat te skors? Besonderhede oor hierdie voorval is nog onduidelik en dat die familie se bewering dat die slagoffer gewapen was, deur sy familie weerlê word. Die mening is dat die doodmaak van burgerlikes deur lede van die SANW 'n simptoom van ‘n veel groter probleem is. Dié vinnige ontplooiing van troepe in die strate van ons land, sonder die nodige en voldoende opleiding ondersteun hulle in die toepassing van toesluitregulasies. Die publiek veroordeel ten sterkste die gebruik van buitensporige geweld teen die burgers van hierdie land deur die SANW wat algemeen geword het tydens die sluiting van die provinsie. Geen vlak van provokasie kan die skiet tot die dood van 'n burger regverdig nie. Terwyl die weermag 'n belangrike rol gespeel het om te verseker dat mense voldoen aan regulasies vir toesluit, is die sinnelose moorde op burgerlikes onverdedigbaar. Die SANW en die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet weer herinner dat dit nie 'n oorlog is nie en dat Suid-Afrikaners nie die vyand is nie. Ons leef in 'n grondwetlike demokrasie en die buitensporige gebruik van die militêre mag teen burgerlikes is dus onregverdigbaar. Die feit dat Suid-Afrika deur die Verenigde Nasies (VN) beskou word as een van die lande waar gevalle van mishandeling deur wetstoepassers in reaksie op Covid-19

'giftig' is, skilder 'n onheilspellende beeld van die land se behandeling van burgerlikes. Sedert die aanvang van die Covid19-ineenstorting is burgerlikes onderworpe aan 'n ontstellende en traumatiese gebruik van mag deur lede van die leër. Die vyand is Covid-19 en die mishandeling wat die weermag op burgerlikes gepleeg het gedurende hierdie periode, is betreurenswaardig. Daar word 'n beroep gedoen op die verwydering van die leër op ons strate, en hul ontplooiing het tot magsmisbruik en onnodige gebruik van taai maatreëls gelei teen die mense wat ons in diens geneem het om ons te beskerm.

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

H2410

C.J.J. STEEL cc.

~ STEEL MERCHANTS ~

Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 086 671 7253 email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

Stockists of Steel Sections, Rail, Piping Plante and Tubing

SERVICES: GUILLOTING, BENDING, PUNCHING, PROFILING & LASER CUTTING.

SQ TUBE 6M 1.6MM

PIPE 6M

2.0MM

1.6MM

12x12 .... R 80.00 16x16 .... R 97.00 20X20 ... R101.00.......R119.00 25X25 ... R113.00 ..... R161.00 32X32 ... R162.00 ..... R218.00 38X38 ... R202.00 ..... R256.00 50X50 ... R264.00 ..... R338.00 76X76 ... R400.00 ..... R505.00 100X100 ................... R650.00

REC TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

38x20 .... R167.00 ..... R206.00 38x25 .... R200.00 ..... R218.00 50x25 .... R209.00 ..... R257.00 50x38 .... R270.00 ..... R305.00 76x38 .... R309.00 ..... R387.00 76x50 .... R355.00 ..... R436.00 100X50 ..................... R504.00

2.0MM

20MM .... R 84.00.........R103.00 25MM .... R105.00 ..... R126.00 32MM .... R137.00 ..... R183.00 38MM .... R162.00 ..... R214.00 50MM .... R218.00 ..... R273.00 76MM .... R327.00 ..... R420.00

EQ ANGLE 6M 25x25x3 .................... R107.00 25x25x5...................... R168.00 30x30x3 .................... R129.00 30x30x5 .................... R212.00 40x40x3 .................... R164.00 40x40x5 .................... R270.00 25x25x2 .................... R 72.00 30x30x2 .................... R106.00 40x40x2 .................... R115.00

LIP/CHANNEL 6M

FLAT BAR 6M

0.5 IBR/COR ROOF SHEETING R88.00p/m

LIP/PURL 6M

9M

9M

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x3 ......... 50x5 .........

R 38.00 R 41.00 R 71.00 R 62.00 R 85.00 R 75.00 R106.00 R 98.00 R140.00 R127.00 R176.00

SQ BAR 6M 10MM ..... R64.00 12MM ....... R98.00

WINDOW SECTION 6M RT6 ........... R104.00 RT13 ....... R 115.00 RX7 ......... R 137.00 F7 ............ R 118.00 F4B .......... R 310.00

75x50x20x2.....R320.00...R490.00 75x50x20x2.....R327.00...R498.00 ROUND BAR 6M 100x50x20x2...R760.00...R565.00 100x75x20x2...R381.00...R560.00 6MM .......... R23.00 POLYCARB SHEETING 125x50x20x2...R400.00...R612.00 8MM .......... R36.00 R180.00p/m Cut to size 150x50x20x2...R445.00...R682.00 10MM ........ R56.00 REINFORCING BAR/Y-BAR 12MM ........ R80.00 WE WILL MATCH OR BEAT ANY 10MM ............R 58.00 Terms & Conditions VALID QUOTATION 12MM ............R 80.00

JULY 2020 SPECIALS PALISADE PANELS LOOSE PALES 3mx600mm...R 495.00 3mx1.0m.......R 566.00 3mx1.2m.......R 667.00 3mx1.5m.......R 813.00 3mx2.0m.......R 865.00 FIBRE GLASS SHEETING

R90.00p/m Cut to size

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591

600mm....R 17.00 1.0m........R 24.00 1.2m........R 30.00 1.5m........R 37.90 1.8m........R 44.00 2.0m........R 49.00

apply H/R SHEETS & PLATES 2450x1225x1.6........R660.00 2450x1225x2.0 .......R815.00 2450x1225x2.5......R1030.00 2450x1225x3.0......R1220.00 2450x1225x4.0......R2220.00 2500x1200x6.0......R2620.00

GEMINI GATE MOTOR R4100

WE DELIVER / PRICES ARE VAT INCLUDED E&OE




PAGE 6

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

14 JULY 2020

MAXINE’S DOGGY FARLOUR 082 853 4071 rekord@rekordpaper.co.za PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. krieke, Hondekos, Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, spinne-koppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Oop weeksdae 9:00 - 18:30, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. 011 814 4514. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 082 738 1441

NIGEL DAIRIES DRIVE THRU

REFRIGERATION / AIRCONS NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 701 1946. or visit us at the cnr of North Street & 6 Avenue, NIGEL.frenchrefridgeration@gmail.co.za

Heidelberg AA Meetings Mondays & Thursdays from 19:0020:00 at the SUIKERBOS OORD, FREEMAN STR, Heidelberg. If you think you have a DRINKING problem. Please come listen to the testmonies of sober recovering alcoholics addicts. Contact Person: Oliver 072 869 3163 / Eastrand office 011 421 1748 / AA Helpline 086 143 5722.

COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/

Nigel DBV het dringend die volgende skenkings nodig: ‘n Petrol Weed Eater. Daar is geen elektrisiteit vir n elektriese een nie. Kos en water bakkies, komberse, lei bande, speelgoed en kantoor benodighede soos skryfbehoeftes, koffie, tee, suiker, long life melk.

FOR SALE / TE KOOP

BRIKOR BRICKS

DF AIRCON 082 348 4499

011 739 9000

ALUMINIUM WINDOWS

AMICOS VERSEKERING

011 814 1577

011 814 8297

REKORD NUUSBLAD

Maxine’s Dog Parlour

082 853 4071

081 334 4956

COVID-19 food bank closed The Executive Mayor of the City of Ekurhuleni, Cllr Mzwandile Masina on Friday 3 July 2020, officially closed down the Ekurhuleni COVID-19 Food Bank situated at the Ekurhuleni Fresh Produce Market in Springs. Executive Mayor Masina opened the facility a month following the President Ramaphosa’s declaration of a nationwide lockdown. Since its inception, the food bank has provided much needed food relief to those in need. Executive Mayor Masina closed the food bank via a Webinar Session with donors and stakeholders. During his webinar address, Executive Mayor Masina also talked about his longterm vision for partnerships with business and other stakeholders in the age of COVID-19. Meanwhile, prior to the official closing session, the Executive Mayor Masina also lead the f inal leg of the food parcel distribution operation at eMandleni Informal Settlement in Wattville, along Snake Road.

Fuel suppliers experience shortages The City of Ekurhuleni has been notified by its fuel suppliers that they are experiencing fuel shortages due to the COVID-19 pandemic, and aggravated by the truck drivers’ strike. In order to minimise fuel shortages within the City, fuel is being rationed to all the depots as it is received. Currently, service delivery has not been affected. The City will constantly inform its customers and residents of the situation, including through its social media platforms.

Clinic closed The Nigel Clinic in Court street Nigel, has temporarily closed due to staff members who tested positive for Covid-19. According to a spokesperson the facility and the surrounding area will be sanitised during the period of closure to kill any traces of the novel coronavirus on surfaces. Clinical staff who work at the clinic and have displayed symptoms of Covid-19 have been tested and are in self-isolation as they await their test results. Staff who have not displayed symptoms have been placed on special leave to self-isolate until further notice. Mobile clinics Mobile clinics will be deployed to the area to serve the community for the period of the closure. Staff from surrounding clinics will be deployed to the mobile clinics and will be required to wear personal protective equipment and implement stringent hygiene protocols when working with the public.


14 JULY 2020

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 7

Versoek vir heropening van gespesialiseerde ateljees

Uitdagings van bejaardesorg onder die vergrootglas Na aanleiding van verskeie kundiges se ervaring op die gebied van bejaardesorg vorm dit ‘n uiters belangrike onderwerp om aan aandag te gee. Elkeen van ons het wel iemand wat bejaard raak en of selfs reeds ‘n hoë ouderdom bereik het. Hierdie geriatriese geslag word willekeurig of onwillekeurig deel van die gesin se verantwoordelikhede. Anja van den Berg verwys met speelse erns na ‘n ma wat tuishelpers weier en daarop aandring dat haar kind haar kan en moet versorg. ‘n Verswakte pa wil nie ophou motor bestuur nie. ‘n Tante ontken die behoefte aan ‘n tuisversorger, ten spyte van haar ongewaste hare en vuil klere en ouma weier volstrek om na ‘n hulpleeffasiliteit te gaan want dit is vir ou mense. Dr. Donna Cohen, kliniese sielkundige en outeur bevestig dat dit een van die algemeenste en moeilikste versorgingsuitdagings is waarvoor volwasse kinders te staan kom. ‘n Senior in die vroeë stadiums van kognitiewe agteruitgang is dalk die moeilikste een om te hanteer.” sê sy Cohen se advies is om die vrese oor oud word te probeer verstaan. Baie ouer mense beskou hulself as trotse oorlewendes en glo nie dat hul kinders verstaan watter fisiese en emosionele tol ouderdomverwante agteruitgang eis nie. Trouens, navorsing deur die Penn State University het gevind dat 77% van volwasse kinders dink dat hul bejaarde ouers koppig is oor advies en weerstandig is om hulp te kry met daaglikse probleme. Dit is normaal vir gesinsversorgers om woede, hulpeloosheid, frustrasie en skuldgevoelens te ervaar terwyl hulle probeer om ‘n koppige ouer geliefde te help, sê Barbara Kane, Elizabeth Pope, spesialisskrywer oor die kwessie van hulp aan bejaardes, beveel ‘n paar strategieë aan om bejaarde geliefdes se weerstand te bowe te kom: Begin vroeg Die ideaal is dat families lank voor ‘n gesondheidskrisis ontspanne gesprekke oor versorging moet hê. Wees versigtig om nie bejaardes soos babas te behandel nie, behandel hulle soos die volwassenes wat hulle is. Die bejaarde moet so veel outonomie as moontlik toegelaat word en nie net bloot gesê word wat om te doen nie.

Soek diep en vra vrae om vas te stel waarom ‘n bejaarde persoon hulp weier. Gaan dit oor ‘n gebrek aan privaatheid, vrees oor die koste van versorging, die verlies van onafhanklikheid of om ‘n vreemdeling in die huis te hê. Bied opsies aan en sluit die persoon in by die proses. Bied brosjures van potensiële tehuise aan en toer saam na die moontlike fasiliteite wat saam gekies is. Laat die bejaarde sekere dae van die week of tye van die dag kies vir ‘n tuisgesondheidshelper om sy huis te besoek. Beklemtoon dat ‘n helper ook ‘n metgesel sal wees vir wandelings, konserte, besoeke aan die museum en ander gunsteling aktiwiteite. Die sleutel tot die hantering van hierdie netelige situasie is om te probeer verstaan wat die motivering is agter bejaardes se weiering om die nodige verandering te maak. ‘n Ander ernstige kwessie is die mishandeling van en geweld teenoor ouer persone. Dr. Elma Kruger, Raad vir Bejaardes gee toe dat hierdie euwel reeds ’n groeiende maatskaplike probleem geword het. Dit kom voor in alle terreine van die gemeenskap ongeag ekonomiese, etniese, geloof, kulturele, geslag- of akademiese status. Met die Wet op Ouer Persone, nr. 13 van 2006, neem die regering ’n duidelike standpunt in om die status, regte, welsyn en veiligheid van ouer persone te beskerm. Kragtens hierdie wet rus daar op elke individu wat ’n geval van mishandeling of selfs vermeende misbruik van ’n ouer persoon waarneem, die verantwoordelikheid om dit by ’n welsynsorganisasie of polisiekantoor aan te meld. Prof Jaco Hoffman, ‘n gerontoloog, het gewys op die realiteit van bevolkingstendense en dat die huidige westerse modelle van versorging (veral residensiële versorging) nie in die toekoms volhoubaar gaan wees nie. Volgens prof. Theo Venter, ’n politieke en beleidspesialis aan die Potchefstroomse Besigheidskool oor leierskap en bestuur van toekomstige versorging is geen verandering volhoubaar as mense nie hul denk-wyses verander nie. Kom ons as gesinne vat hande en maak hierdie wêreld ‘n beter plek vir ons oues van dae.Vir navrae skakel die Raad vir Bejaardes se tolvrye nommer 0800 003 081.

Die heropening van Pilates, joga en ander ateljees onder streng en gemete Covid19-riglyne onder die risiko-aangepaste vlak 3-toesluit word nou genoodsaak. Hierdie ateljees is langer as drie maande gesluit weens die Covid-19-pandemie en met die daaropvolgende ekonomiese ineenstorting kan hierdie ateljees dit nie meer bekostig om hulpeloos toe te kyk hoe hul inkomste opdroog nie. Terwyl sommige nywerhede, soos restaurante stadig maar seker ingestel is om weer onder gemete reguleringsvoorwaardes te heropen, is Pilates, joga en ander ateljees nog nie 'n duim opgegooi nie. Die eienaars van hierdie ondernemings, waarvan die meeste vroue is wat die inkomste dringend benodig, het gedurende die hele periode van afsluiting nie toegang tot 'n volhoubare inkomste gehad nie, en hulle loop die gevaar om hul ondernemings permanent te sluit en baie meer mense uit hul pos te plaas. Nie net is die besigheidseienaars in gevaar nie, maar dit het 'n groot effek op diensverskaffers wie se ondernemings op hierdie ateljees staatmaak om te oorleef. Dit sluit in kleinsakeondernemings soos kostuum-meesteresse, joga- en Pilates-

toerusting en klerevervaardigers, skoonmaakpersoneel en baie instrukteurs, mense wat se bestaan op die spel is. Verder val hierdie industrie onder sport sonder kontak, wat in 'n veilige omgewing bestuur word en die vermoë het om makliker aan te pas by die huidige realiteite as ander bedrywe. Nog 'n groepering in die fiksheidsektor het die howe genader om die regering te dwing om gimnasiums te open. In 'n poging om die regering te oorreed om hul sektor te heropen, het 'n groep spesialiste vir kleinsake- en gesondheidsbedrywe in die dissiplines Pilates, Yoga en ander gespesialiseerde dissipline saamgespan om die stigting van die Specialised Studio Practitioners te vorm. Die groep het hul ateljees proaktief aangepas en verseker dat hulle deeglik skoongemaak word om aan die vereiste standaarde vir gesondheid en veiligheid te voldoen. Hierdie bedryf toon gereedheid en het al die nodige protokolle, en verstaan beperkings op binnenshuise welstandaktiwiteite en het al alles in plek om gesondheid en veiligheid vir hul kliënte tydens die Covid19-pandemie te verseker.

ONDERVERSEKERING (AWERY) Onderversekering kan nie oorbeklemtoon word nie! Maak seker jy is reg verseker! Die tendens vandag is om jou versekeringspremie so laag as moontlik te hou. Een van die beginsels van versekering is egter dat jy jou eiendom vir die regte waarde moet verseker. Die probleem is egter dat die kliënt dan dikwels nie sy eiendom vir die werklike waarde daarvan verseker nie. Dit kan vir jou groot skade berokken. Wat is onderversekering? Onderversekering is wanneer jy ‘n item vir minder verseker as wat die werklike waarde daarvan is. Dit word natuurlik gedoen om op die premie te bespaar, want hoe goedkoper die item is wat verseker word, hoe laer is die premie. Dit hou egter groot nadeel vir jou in, omdat die versekeraar in die geval van ‘n eis, jou slegs gedeeltelik vir die skade sal vergoed. Hier volg ‘n voorbeeld: Veronderstelling: Jou huis is R 400 000 werd, maar jy het dit verseker vir R 300 000. Gestel daar breek ‘n brand in een van die kamers uit en veroorsaak skade van R 50 000, sal die versekeraar slegs 300 000 400 000 X 50 000 = R37 500 (minus die bybetaling wat van toepassing is) uitbetaal. As jy ‘n minderwaardige premie op eiendom wat meer werd is, betaal, gaan jy minderwaardig uitbetaal/vergoed word in geval van ‘n eis. Maak seker dat jy reg verseker is. Klippies: 083 282 7577 / Wayne: 072 266 6157 E-pos admin@amicos.co.za


PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

14 JULY 2020

The rental relationship during lockdown The relationship between landlord and tenant is a symbiotic one, where the efforts of either party results in the best outcome for both parties. During the lockdown, this two-way relationship between many tenants and landlords has been threatened. The biggest contributor to this is quite simple: a lack of information. Paying your dues One of the biggest impacts the lockdown has had on tenants is through affected income. Unfortunately, tenants are still required to pay the full rental amount if they are still able to occupy the property, regardless of how their income has been affected. Where income has been affected, tenants should discuss the possibility of a reduced rent directly with their landlords. Landlords, however, also rely on rental income and cannot always afford to lower rental amounts. When this is the case, tenants can, technically, apply to the Rental Housing

Tribunal to request a reduction in rent, but due to new cases not being heard at the moment, such a request is unlikely to be successful. The best option is for tenants to apply for State assistance, and so ensuring the least impact on both parties. With these types of requests, it is important to note that landlords will have to be furnished with relevant personal information of the tenant to corroborate a tenant’s inability to pay their rent. The landlord will, however, be responsible for guarding the privacy of their tenant’s personal information in such a case. Sticking to the rules Even when the relationship is no longer a beneficial one, and becomes filled with strife, landlords may not terminate a lease or refuse services to tenants and may not insist on conducting an investigation of the property without the tenant’s express permission. Similarly, tenants may not cancel their leases during this time either.

Such “threatening” actions are highly discouraged while the country is in any level of the lockdown. As before, a tenant’s deposit may not legally be used to cover rental arrears, but only for its intended post-rental purposes. Deposits, along with the accrued interest, must be refunded to the tenants upon their exit, where only the necessary cost of repairs may be deducted. Landlords are also still responsible for the maintenance of their properties, and for ensuring liveable conditions for their tenants. During any maintenance procedures landlords and workmen are obliged to adhere to social distancing and must follow adequate sanitising methods through-

out. The landlord must also provide the necessary clothing and equipment for the procedures to be completed themselves. End of lease But while tenants may not be evicted and leases may not be terminated, the reality is that leases do come to an end. As far as possible, tenants and landlords are encouraged to continue their relationship, even if just on a month-to-month basis until moving house can be done without safety hazard. Where the continuance of a lease is not possible, tenants should obtain a permit from the SAPS allowing them to move freely during their relocation, and follow strict safety measures throughout the process.

Spesialiseer in: Persoonlike-, kommersiële- en boerderyversekering * Professionele en vriendelike diens * Persoonlike aandag * Vinnige en effektiewe eisehantering * Baie billike tariewe

Klippies: 083 282 7577 Wayne: 072 266 6157 Kantoor: 011 814 8297 Kantoor ure: 08:00 - 16:30

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last HAND SANITIZER STANDS R950.00 FACE MASKS R 25.00

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5

25X25X2 R 72.00 25X25X3 R 147.50 25X25X5 R 159.50 30X30X3 R 122.50 30X30X5 R 198.00 40X40X2 R 125.00 40X40X2.5 R146.00 40X40X3 R 159.50 40X40X5 R 267.50 50X50X3 R 219.00 50X50X5 R 330.00 60X60X6 R 487.00

R 46.50 R 72.60 R 58.00 R 88.30 R 73.80 R109.00 R 93.00 R145.00 R116.00 R181.50

SQBAR 6MT 8MM R71.00 10MM R72.50 12MM R90.00

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 22.30 R 42.40 R 52.00 R 79.00 R133.80 R200.00

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R R R R R

90.40 128.40 107.20 105.20 279.70

EXP/METAL 6320C R232.00 6320D R280.00 WHEEL KIT SETS 60MM R157.50 80MM R225.00

CHANNEL

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R640.00 R727.00 R960.00 R1177.00 R1661.00 R2021.00 R2415.00

PALISADES PALISADE PANELS 600x3mm High R420.00 900x3mm High R475.00 1.0x3mt High R499.00 1.2x3mt High R550.00 1.5x3mt High R599.00 1.8mt High R699.00 2.0mt High R720.00 2.4mt High R899.00 LOOSE PALES 600mm R17.70 900mm R24.10 1.0mt R26.40 1.2mt R31.60 1.5mt R39.50 1.8mt R47.40 2.0mt R52.70 2.4mt R74.00

RECT.T 1.6MM 2.0MM

Weld Rods

R135.00 2.5X5kg R152 R190.00 R214.00 Equal Angle R242.00 Bonanza R292.00 R326.00 R370.00 R8500-R8900 R413.00 per ton excl vat R494.40 random lenghts SQ. Tube 1.6mm R2.0mm - must take in bundles 20X20 R 95.50 R117.00 25X25 R110.70 R157.00 GALV SHEETS 32X32 R148.20 R202.00 2450X1225x0.5 R255 38X38 R195.80 R242.50 2450X1225x0.6 R350 50X50 R259.50 R322.00 2450X1225x1.0 R583 76X76 R353.00 R491.00 2450x1225x0.2 R1218 2450x1225x3.0 R1690 100X100 R671.20 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R95.00 R151.00 R168.50 R196.00 R238.00 R258.40 R298.50 R332.50 R393.00

PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 74.00 R 99.90 R134.00 R154.00 R173.00 R196.50 R313.00

R 89.90 R133.00 R162.00 R189.00 R215.00 R244.00 R389.00 R522.00

SAFETY SPECIALS

Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2 PURLINES 6mt R257 9.1mt R392

R291.00 R339.00 R384.00 R427.00 R502.00 R544.00

R433.00 R538.00 R585.00 R651.00 R765.00 R837.00

LEVEL 3 ALERT SPECIALS WHOLE RANGE OF

ROOF SHEETING FORD TOOLS AVAILIBLE 76X38 light R761.00 I.B.R 0.4MM CQ R70.14 Blue Buddy Car Kit R699 100X50 light R999.00 I.B.R/CORR. 0.5mm R89.34 152X76 R2001.00 I.B.R/CORR.0.6mm R117.18 Tool Box with 2ton Jack R3499 178X54 R1647.00 CORR 0.3MM FH R47.60 Angle Grinder 115mm R799 Trolley Jack with stands R999 A grade prices include vat subject to availability E&OE


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.