Tweede golf is hier Deur doelpale te verskuif en nie die grendelstaat op te hef nie veroorsaak president Cyril Ramaphosa se regering die werklike tweede golf: ‘n ekonomiese insinking met blywende dalings in lewensstandaard en lewensverwagting naas toenemende sosiale en politieke onstabiliteit. President Ramaphosa moes met sy laaste toespraak ‘n einde aan die grendelstaat aangekondig het. ‘n Verantwoordelike regering sou dalk selfs wetenskaplike kriteria kon aankondig, oor wanneer die regering sou oorweeg om ‘n ramptoestand te hervat. In stede daarvan het die regering gekies om ‘n onwetenskaplike, skadelike en korrupsiegeknelde strategie voort te sit, al was dit oorspronklik vir ‘n scenario van tot meer as 350 000 sterftes ontwikkel. Op 15 September het President Ramaphosa gesê: “Gemeet aan enige maatstaf is ons steeds midde in ‘n dodelike epidemie.” Dit is nie korrek nie. Gemeet aan die maatstawe wat sy regering gebruik het om die grendelstaat in Maart te regverdig (met sterftes potensieel meer as 350 000) en soos weerspieël in die dalende Covid-19 sterftekoers, is daar ander, veel dodeliker gevare in Suid-Afrika. Dit is noodsaaklik dat beleids- en openbare aandag dringend verskuif weg van Covid-19, wat tot dusver ongeveer 15 000 sterftes veroorsaak het, na die oorsake van die ander 450 000 tot 600 000 sterftes wat tipies jaarliks in Suid-Afrika voorkom. Die skade aan lewens en lewensmiddele veroorsaak deur die verlenging van die grendelstaat – insluitende beperkings op samekomste, handel, toerisme, internasionale reis, en meer, en veroorsaak deur die mobilisering van alle openbare hulpbronne teen één sterfte-oorsaak in stede van op ‘n gebalanseerde wyse, weeg nou veel swaarder as die risiko’s van Covid-19. Doelpale verskuif In Maart vanjaar, gebaseer op opnames wat moontlike sterftes met tussen 1 000% en 2 000% oorskat het, het die regering ‘n grendelstaat begin toepas. Die argument het gelui dat die gesondheidstelsel tyd nodig het om voor te berei op die druk wat dit sou ervaar. President Ramaphosa se argument was uitdruklik nie dat die virus se verspreiding verhoed kon word nie, maar dat die gren-
delstaat “die kromme sou afplat.” Toe, in die weke en maande daarna, is die ramptoestand herhaaldelik verleng en selfs op irrasionale, onkonstitusionele en nodeloos skadelike wyses verskerp, nieteenstaande die feit dat druk op gesondheidsfasiliteite deurgaans ver benede projeksies gebly het. Nou is President Ramaphosa se regering besig om die land in ‘n grendelstaat te hou ver anderkant enigiets wat met die afplatting van die kromme te doen het. Trouens, sterftes is steeds benede selfs die mees optimistiese scenario’s waarvoor die grendelstaat en die ramptoestand aanvanklik verklaar is. Business for Ending Lockdown-veldtog Die grendelstaat hou vandag ‘n veel groter gesondheids- en ekonomiese risiko as Covid-19 in. Saam met die Business for Ending Lockdown-veldtog dring Sakeliga aan: beëindig die grendelstaat, hef die ramptoestand op en omskep alle regulasies in vrywillige aanbevelings. Die 16% daling in BBP van die eerste tot die tweede kwartaal van 2020 is ‘n mensgemaakte ramp. Herstel begin met die beëindiging van die grendelstaat, soos wat ‘n verantwoordelike regering onmiddellik behoort te doen. Dit sluit in die oopstel van internasionale lugreise en deur nie die ramptoestand op 15 September te verleng nie. Die volgende stap op die lang pad na herstel is om die staat en staatsinmenging, wat die Suid-Afrikaanse ekonomie oor baie jare wesenlik verswak het, se omvang en ambisies drasties af te skaal. Herstel verg minder politiek, meer besigheid. Die 16% daling in BBP tussen die eerste en tweede kwartaal is nie deur ‘n virus ver-
oorsaak nie, maar deur die Suid-Afrikaanse regering se grendelstaat. Om verkeerde aannames oor die gesondheidsimpak van Covid-19 te maak was een ding, maar wat onverskoonbaar is was die roekelose intensiteit, irrasionaliteit en skadelike verlenging van die grendelstaat wat die ergste produksie-ineenstorting nóg in
Suid-Afrika veroorsaak het. Herstel begin met die beëindiging van die grendelstaat. Sakeliga herhaal sy ondersteuning van die Business for Ending Lockdown–veldtog: Beëindig die grendelstaat. Lig die ramptoestand. Verander alle regulasies na vrywillige aanbevelings.
EL CO S TEEL DEALERS ELCO STEEL TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427
Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last Q.D OXIDE RED 5LT THINNERS ALUMINIUM SHEETS
R321 R211.10 R 40 pkg
F/BAR 6MT
ANGLES 6MT
20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5
25X25X2 R 71.50 25X25X3 R 111.00 25X25X5 R 163.00 30X30X3 R 125.00 30X30X5 R 199.90 40X40X2 R 109.20 40X40X2.5 R145.90 40X40X3 R 168.90 40X40X5 R 273.90 50X50X3 R 219.90 50X50X5 R 363.00 60X60X6 R 536.00
R 46.50 R 74.00 R 58.00 R 98.00 R 69.90 R109.00 R 92.50 R144.00 R115.00 R182.00
SQBAR 6MT 8MM R 71.00 10MM R 64.00 12MM R100.00
SHEETS/PLATES EA
R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM
R 19.50 R 35.50 R 53.00 R 80.50 R145.10 R225.00
WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B
R R R R R
89.00 129.00 117.00 173.00 286.00
R649.90 R789.90 R960.00 R1199.00 R1599.00 R1799.00 R2399.90
PALISADES
Weld Rods
R123.90 2.5X5kg R179 R174.90 3.2X5kg R158 R199.00 Equal Angle R239.00 Bonanza R289.90 R384.10 R339.90 R8500-R8900 R423.00 per ton excl vat R509.20 random lenghts SQ. Tube 1.6mm R2.0mm - must take in bundles 20X20 R 96.60 R119.90 25X25 R137.50 R159.00 GALV SHEETS 32X32 R156.90 R195.90 2450X1225x0.5 R241 38X38 R198.00 R249.90 2450X1225x0.6 R299 50X50 R255.50 R329.90 2450X1225x1.0 R499 76X76 R390.36 R472.90 2450x1225x0.2 R1074 2450x1225x3.0 R1611 100X100 R679.00 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50
R98.90 R151.00 R168.00 R205.00 R238.00 R268.90 R309.00 R339.90 R399.00
PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM
R 74.00 R 99.00 R132.00 R154.00 R169.00 R215.00 R313.00
PALISADE PANELS 600x3mm High R480.00 900x3mm High R540.00 1.0x3mt High R570.00 1.2x3mt High R620.00 1.5x3mt High R670.00 1.8mt High R790.00 75X50X20X2 2.0mt High R840.00 100X50X20X2 2.4mt High R999.00 125X50X20X2 LOOSE PALES 150X50X20X2 600mm R21.00 175X50X20X2 900mm R25.00 1.0mt R31.40 200X50X20X2 1.2mt R36.00 1.5mt R45.00 IPE SECTION AA 1.8mt R55.00 100X55 R 92m 2.0mt R59.00 140X73 R114m 2.4mt R85.00
R 89.00 R129.00 R162.00 R189.00 R215.00 R256.10 R389.00 R658.40
GATE MOTORS
DTS R4 542 Complete kit
Lip Channel 6mt 9.1mt
EXP/METAL
6320C R176.90 6320D R235.00 WHEEL KIT SETS 60MM R160.20 80MM R243.20
CHANNEL
76X38 light 100X50 light 152X76 178X54
2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6
RECT.T 1.6MM 2.0MM
ROOF SHEETING
R679.70 I.B.R 0.4MM CQ R79.20 R1074.00 I.B.R/CORR. 0.5mm R95.10 R2149.00 I.B.R/CORR.0.6mm R108.40 R1749.00 CORR 0.3MM FH R45.20
R299.00 R339.00 R407.00 R423.00 R462.00 R499.00
R455.00 R516.50 R620.00 R644.10 R704.00 R762.00
A grade prices include vat subject to availability E&OE. Prices subject to change without prior notice due to national steel price increase and shortage at stock.