Jou bydrae kan nood verlig Voorblad nood uitroep werf vele vrugte en ‘n donasie van hondekos verlig die enorme nood. Die Dierebeskermingsvereniging maak ’n groot verskil in die samelewing en as Nigel een van die min gelukkige dorpe wil wees, wat ten spyte van groot nood nog ’n DBVtak in ons dorp wil hê, sal inwoners moet ingryp. Lesers is bewus daarvan dat die DBV ’n nie-winsgewende organisasie is en talle DBV takke staan in diens van hul inwoners. Die DBV se hoofdoel is om dieremishandeling te voorkom en aan te spreek. In die uitgawe van 13 Oktober lees Rekord Koerant se voorblad hoofopskrif “Help needed to prevent the SPCA from closing its doors.” Ferdie Thysse, die Vervoer Bestuurder van Spar Suid Rand, ‘n inwoner van Nigel, lees hierdie artikel en neem kennis van die behoefte en maak dadelik werk daarvan. Ferdie vertel aan Rekord dat nadat hy die storie gelees het hy besluit het om Arno Haigh, die Logistics Executive van Spar Jet Park, waar Ferdie werksaam is te nader vir ‘n donasie. Vrydag, 16 Oktober skenk Spar Jet Park 3 palette kos en
oorhandig dit aan James, die bestuurder van Nigel DBV. James was so verras want hy het 3 sakke kos verwag en nie 3 palette nie. Hierdie skenking was meer as welkom en so op die regte tyd en het beslis die voedselnood gebreek. Ferdie vertel dat hy kontak gaan hou met James, en dat hul onderneem om wanneer die situasie homself herhaal, hul dit sal oorweeg om weer ‘n donasie beskikbaar te stel. Nie net is daar ‘n nood vir honde en kat kos nie, maar daar is ook hokke wat onderhou moet word. Hiedie hokke is meeste van die tyd vol. Dit is noodsaaklik dat dit skoon en higiënies gehou moet word om siektes te voorkom. Komberse word in al die hokke voorsien wat verseker dat die diere gemaklik is. Ekstra komberse word selfs ingesit wanneer dit koud word. Dit beteken hope komberse wat elke week gewas moet word. Die diere moet 2 keer per dag kos en water ontvang en ekstra water moet voorsien word as daar tussenin leë bakke is. Nog meer is dat indien enige van die diere siek word, moet hulle na ’n veearts geneem word vir diagnose en
Links James, van Nigel DBV en heel regs Ferdie van Spar Jet Park hier by die palette hondekos wat geskenk is.
versorging. Die DBV is opreg dankbaar vir al die hulp wat hul ontvang. Hoe kan jy jou plaaslike DBV help? Kos vir die honde en katte. Skoonmaakmiddels in die vorm van waspoeier en versagter, swart sakke, pine gel, toiletpapier, ensovoorts. Speelgoed vir ons diere. Komberse. Materiaal vir die onderhoud van die DBV-perseel. Inwoners van Nigel en omgewing word aangemoedig om bydraes te lewer op gebied waar daar nog behoeftes is. Só kan jou bydrae ook ons viervoet vriende se nood verlig. Dit sou 'n geweldige verlies vir die gemeenskap wees as hierdie DBV sy deure moes sluit, maar tensy lede van die publiek met die nodige vaardighede en
CO S TEEL DEALERS ELCO STEEL EL TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427
Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last Q.D OXIDE RED 5LT THINNERS ALUMINIUM SHEETS
R321 R211.10 R 40 pkg
F/BAR 6MT
ANGLES 6MT
20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5
25X25X2 R 71.50 25X25X3 R 111.00 25X25X5 R 163.00 30X30X3 R 125.00 30X30X5 R 199.90 40X40X2 R 109.20 40X40X2.5 R145.90 40X40X3 R 168.90 40X40X5 R 273.90 50X50X3 R 219.90 50X50X5 R 363.00 60X60X6 R 536.00
R 46.50 R 74.00 R 58.00 R 98.00 R 69.90 R109.00 R 92.50 R144.00 R115.00 R182.00
SQBAR 6MT 8MM R 71.00 10MM R 64.00 12MM R100.00
SHEETS/PLATES EA
R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM
R 19.50 R 35.50 R 53.00 R 80.50 R145.10 R225.00
WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B
R R R R R
89.00 129.00 117.00 173.00 286.00
EXP/METAL
CHANNEL
76X38 light 100X50 light 152X76 178X54
2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6
R649.90 R789.90 R960.00 R1199.00 R1599.00 R1799.00 R2399.90
PALISADES
RECT.T 1.6MM 2.0MM
Weld Rods
R123.90 2.5X5kg R179 R174.90 3.2X5kg R158 R199.00 Equal Angle R239.00 Bonanza R289.90 R384.10 R339.90 R8500-R8900 R423.00 per ton excl vat R509.20 random lenghts SQ. Tube 1.6mm R2.0mm - must take in bundles 20X20 R 96.60 R119.90 25X25 R137.50 R159.00 GALV SHEETS 32X32 R156.90 R195.90 2450X1225x0.5 R241 38X38 R198.00 R249.90 2450X1225x0.6 R299 50X50 R255.50 R329.90 2450X1225x1.0 R499 76X76 R390.36 R472.90 2450x1225x0.2 R1074 2450x1225x3.0 R1611 100X100 R679.00 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50
R98.90 R151.00 R168.00 R205.00 R238.00 R268.90 R309.00 R339.90 R399.00
PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM
R 74.00 R 99.00 R132.00 R154.00 R169.00 R215.00 R313.00
PALISADE PANELS 600x3mm High R480.00 900x3mm High R540.00 1.0x3mt High R570.00 1.2x3mt High R620.00 1.5x3mt High R670.00 1.8mt High R790.00 75X50X20X2 2.0mt High R840.00 100X50X20X2 2.4mt High R999.00 125X50X20X2 LOOSE PALES 150X50X20X2 600mm R21.00 175X50X20X2 900mm R25.00 1.0mt R31.40 200X50X20X2 1.2mt R36.00 1.5mt R45.00 IPE SECTION AA 1.8mt R55.00 100X55 R 92m 2.0mt R59.00 140X73 R114m 2.4mt R85.00
R 89.00 R129.00 R162.00 R189.00 R215.00 R256.10 R389.00 R658.40
GATE MOTORS
DTS R4 542 Complete kit
Lip Channel 6mt 9.1mt
6320C R176.90 6320D R235.00 WHEEL KIT SETS 60MM R160.20 80MM R243.20
for ONLY R1 280 full colour
toewyding dringend na vore kom, is dit die enigste oplossing. Belangstellendes kan CV’s van een bladsy e-pos na liaison3@nspca.co.za
ROOF SHEETING
R679.70 I.B.R 0.4MM CQ R79.20 R1074.00 I.B.R/CORR. 0.5mm R95.10 R2149.00 I.B.R/CORR.0.6mm R108.40 R1749.00 CORR 0.3MM FH R45.20
R299.00 R339.00 R407.00 R423.00 R462.00 R499.00
R455.00 R516.50 R620.00 R644.10 R704.00 R762.00
A grade prices include vat subject to availability E&OE. Prices subject to change without prior notice due to national steel price increase and shortage at stock.