Ruan Supra en Doenè Harris
Henry van Biljon en Kamohelo Letiatla
Hoofseun, Izak van der Merwe en Anlie Fourie
`n Matriekafskeid is vanselfsprekend en `n moet-hê vir baie jongmense, maar die Covid-19 pandemie het dit amper onmoontlik gemaak vir die klas van 2020 om die jaar af te sluit met tradisionele vieringe. Ten spyte van die inperkingsregulasies en uitdagings wat 2020 gebied het, het Hoërskool John Vorster se ouers met unieke konsepte vorendag gekom om die matrikulante `n kans te gee om 2020 werklik onvergeetlik af te sluit soos wat dit jaarliks gedoen word. Die ouers het ‘n matriekafskeid vir leerders gereël buite skoolverband. ‘n Komitee is gestig en saam het talle ouers die groot dag beplan. Op Donderdag, 3 November is leerders, saam met die skoolhoof, onderhoof en verskeie graadhoofde en hul metgeselle genooi om die geleentheid saam te kom geniet by Nigel Italian Club met die tema
‘A wish upon a star’. Die pragtige dekor met die warm verwelkoming het boekdele gespreek en die kostafels was uit die boonste rakke. Daar word vertrou dat die toekomstige ouers hierdie tradisie sal voortsit, matrikulante sal sowaar hierdie dag nie vergeet nie. ‘n Hartlike dank aan die komitee, elke ouer en borg wat bygedra het tot die sukses van hierdie dag. Armand Nortje met Tenita Botha
Mieke Kapp, hoofmeisie.
Pierina Belotti en Keanon Muiton
Spesialiseer in: Persoonlike-, kommersiële- en boerderyversekering * Professionele en vriendelike diens * Persoonlike aandag * Vinnige en effektiewe eisehantering * Baie billike tariewe Derick Pieterse en Lucinda van der Merwe
Willie Bronkhorst en Elandia Marais
Klippies: 083 282 7577 Wayne: 072 266 6157 Kantoor: 011 814 8297 Kantoor ure: 08:00 - 16:30