7 minute read
dutch-based bejo acquires south african distributor nuvance
Bejo and Zaad Holdings are pleased to announce Bejo’s acquisition of Nuvance, as of July 1st 2020. Until June 30th Nuvance was a subsidiary of Klein Karoo Seed Marketing, part of Zaad Holdings.
Bejo is a Dutch family-owned company specialized in international breeding, production and sales of vegetable seed. Nuvance is a well-established South African seed supplier with extensive expertise in Sub-Saharan Africa, ‘proudly in Africa for Africa’. The two companies have worked together for numerous years in developing South African horticulture and share a dedication for the professional vegetable market.
Recent socio-economic changes across the African continent are driving a growing demand for locally produced, high quality, healthy food. With their combined expertise and resources, Nuvance and Bejo have an excellent team in place to respond to these developments. By supplying the highest quality seed of varieties well adapted to local growing conditions, by working with growers, sharing agricultural knowledge and, improving logistics, both companies are confident they can contribute significantly to vegetable production. Bejo and Nuvance are committed to ensuring the sustainable success of the growers, who in turn play a vital role in reaching the goal of African food security.
Floris Kotze, commercial manager of Nuvance, says: “We take pride in joining forces with Bejo, enabling us to focus on the professional vegetable market and bring our service offering in line with the high ambitions set out in 2018. Nuvance will benefit from Bejo’s advanced technology and expertise, bringing substantial improvement to our business operations. For our customers, this means even better support through enhanced customer services, product innovation and tailormade cultivation advice.”
John-Pieter Schipper, CEO of Bejo, says: “We welcome our new colleagues from Nuvance to the Bejo family and look forward to deepening our existing relationship. Their extensive experience and knowledge of the South African market gives me great confidence that we can realize our joint ambitions. We know from other markets that local expertise and dedication are vital to operating successfully. Innovation in professional vegetable production is needed to keep up with the increasing demand for healthy, delicious vegetables throughout Southern Africa. This is an important milestone for both our companies.”
During the coming months, Nuvance will be fully integrated into the Bejo organization. With focus on the high-end professional market, this implies that some changes in the current assortment may be expected. These will be thoroughly evaluated and discussed with customers and suppliers involved. In the interim, Nuvance will do business under the current name, whilst customers and partners will see no change in their relationships with their trusted contacts. Despite some anticipated changes in the management, Bejo intends to continue working with the entire team of Nuvance specialists.
Bejo and Nuvance would like to use this opportunity to thank Klein Karoo Seed Marketing for the successful partnership in the past, as both companies continually aim to go ‘beyond vegetable seed’.
About Nuvance Nuvance strives to be an innovative and reliable supplier of high-quality seed, advice and professional services within the vegetable seed value chain across Sub-Saharan Africa. Working with expertise and passion, Nuvance continually aims to make a significant difference in complimenting producers’ businesses to ensure sustainability. This is achieved by supplying our customers with the best genetics, which benefits their businesses though minimizing risk whilst optimizing yield and quality.
About Bejo Bejo is an internationally leading company specialized in the breeding, production, processing and sales of quality vegetable seeds. With an assortment of some 50 crops and more than 1,200 varieties, Bejo offers a complete programme for all markets and a wide range of climates. The Dutch family company has expanded over the years in an organic, ongoing process, shaped by interaction between growers, dealers, supply chain partners and its own employees. All partners have the freedom, within their own local market, to get the most out of Bejo’s products. With operations in more than 30 countries and over 1,800 employees, we are dedicated to offering the best service and developing the best vegetable varieties for the present and the future - Exploring nature never stops.
Note to the editor For additional information, contact: Nuvance: tel. +27 (0)10 534 8147, info@nuvance.co.za Bejo: tel. +31 (0)226 396162, media@bejo.nl
news
Bejo en Zaad Holdings kondig met graagte Bejo se oorname van Nuvance vanaf 1 Julie 2020 aan. Nuvance was ‘n dogtermaatskappy van Klein Karoo Saad Bemarking en deel van Zaad Holdings.
Bejo is ‘n Nederlandse familie-onderneming wat spesialiseer in die internasionale groentesaad-bedryf met die teel, produksie en verkope van groentesaad. Nuvance is ‘n gevestigde SuidAfrikaanse saadverskaffer met omvattende kundigheid in suidelikke Afrika, 'trots in Afrika vir Afrika'. Beide maatskappye werk al vir jare saam aan die ontwikkeling van die SuidAfrikaanse groentesaad-bedryf en deel ‘n toegewydheid teenoor die professionele groentemark.
Onlangse sosio-ekonomiese veranderinge regoor Afrika dryf ‘n groeiende vraag na hoë gehalte, gesonde voedsel wat plaaslik geproduseer kan word. Met gekombineerde kundigheid en hulpbronne by Nuvance en Bejo is daar 'n uitstekende span in plek om hierdie te laat realiseer. Deur saad van die hoogste gehalte te voorsien wat goed aangepas is vir ons plaaslike groeitoestande, deur direk met produsente te werk, landboukennis te deel en logistiek te verbeter, is beide maatskappye vol vertroue dat ons belangrike bydrae tot groenteproduksie kan maak. Bejo en Nuvance is verbind tot die volhoubaarheid van ons kliënte, wat 'n belangrike rol speel om die doelwit van voedselsekerheid in Afrika na te streef.
Floris Kotze, kommersiële bestuurder van Nuvance, sê: “Ons is trots daarop om deel van Bejo te wees. Dit stel ons in staat om op die professionele groentemark te fokus en sodoende die hoë ambisies wat in 2018 uiteengesit is te bereik. Nuvance sal baat by Bejo se gevorderde tegnologie en kundigheid, wat ons bedryfsaktiwiteite aansienlik sal verbeter. Vir ons kliënte beteken dit nog beter ondersteuning deur kliëntediens, innovering van produkte en persoonlike verbouingsadvies.”
John-Pieter Schipper, uitvoerende hoof van Bejo, sê: “Ons verwelkom ons nuwe kollegas van Nuvance tot die Bejofamilie en sien daarna uit om ons bestaande verhouding te versterk. Nuvance se uitgebreide ervaring en kennis van die Suid-Afrikaanse mark gee my die groot vertroue dat ons ons gesamentlike ambisies kan verwesenlik. Vannuit ander markte het ons geleer dat plaaslike kundigheid en toewyding noodsaaklik is om suksesvol te kan funksioneer. Innovasie in professionele groenteproduksie is nodig om tred te hou met die toenemende vraag na gesonde, smaaklike groente in die hele Suider-Afrika. Hierdie is 'n belangrike mylpaal vir albei ondernemings.”
Gedurende die komende maande sal Nuvance volledig in die Bejo-organisasie geïntegreer word. Met die fokus op die professionele groentemark, impliseer dit dat daar 'n paar veranderinge in die huidige produkreeks verwag kan word. Hierdie word deeglik geëvalueer en bespreek met die betrokke kliënte en verskaffers. Intussen tyd sal Nuvance onder die huidige naam besigheid doen, terwyl kliënte en vennote steeds die verhoudings met hul bestaande kontakte by Nuvance kan voortsit. Afgesien van 'n paar veranderings in die bestuur, beoog Bejo om met die hele span Nuvance-spesialiste saam te werk.
Bejo en Nuvance wil ook net van hierdie geleentheid gebruik maak om Klein Karoo Saad Bemarking te bedank vir die suksesvolle vennootskap in die verlede, aangesien beide maatskappye voortdurend daarna streef om 'meer as net groentesaad' te bied.
Oor Nuvance Nuvance streef daarna om 'n innoverende en betroubare verskaffer te wees van groentesaad, advies en professionele dienste regoor Suider-Afrika. Met kundigheid en passie probeer Nuvance voortdurend om die volhoubaarheid van groenteprodusente te verseker. Dit word bereik deur ons kliënte die beste genetika te bied om sodoende risiko te beperk, terwyl hul boerderye voordeel trek uit hoë opbrengste en goeie kwaliteit produk.
Oor Bejo Bejo is 'n toonaangewende internasionale saadmaatskappy wat spesialiseer in die teel, produksie, verwerking en verkoop van gehalte groentesaad. Met 'n verskeidenheid van ongeveer 50 gewasse en meer as 1200 variëteite, bied Bejo 'n volledige produkreeks vir ‘n wye reeks markte en klimaatstoestande. Die Nederlandse familie-onderneming het oor die jare uitgebrei en is gevorm deur interaksie tussen telers, handelaars, vennootskappe in die verskaffingsketting, asook sy eie werknemers. Alle vennote het die vryheid om binne hul eie plaaslike mark die beste uit Bejo se produkte te put. Met bedrywighede in meer as 30 lande en 1 800 werknemers wêreldwyd is ons daartoe verbind om voortdurend die beste diens en groentevariëteite te lewer.
Nota aan die redakteur Vir meer inligting, kontak: Nuvance: tel. +27 (010) 534-8147, info@nuvance.co.za Bejo: tel. +31 (0)226-396162, media@bejo.nl