Onthou die volgende reëls wanneer jy sinne in die negatief skryf: 1. In ‘n gewone sin gebruik ons altyd twee nie’s. Die eerste nie kom na die werkwoord en die tweede nie aan die einde van die sin, bv. Ek doen my werk. Ek doen nie my werk nie. 2. Wanneer daar geen voorwerp (object) is nie, gebruik ons net een nie, bv. Hy luister. Hy luister nie. 3. As daar ‘n voornaamwoord of ‘n eienaam na die werkwoord is, kom dit voor die eerste nie, bv. Ek ken hom baie goed. Ek ken hom nie baie goed nie.
Meneer roep Annie om te help.
Meneer roep Annie nie om te help nie.
4. Wanneer dit ‘n vraag is, begin jy met Nee, die eerste nie kom na die werkwoord en die tweede nie aan die einde van die sin. (Onthou, ‘n vraag begin met ‘n werkwoord), bv. Is jy baie moeg? Nee, ek is nie baie moeg nie. 5. Wanneer dit ‘n opdrag is, begin jy die sin met Moenie met ‘n nie aan die einde, bv. Maak die venster toe! Moenie die venster toemaak nie!
Leer jou werk!
Moenie jou werk leer nie!
6. As daar asseblief in die opdrag is, begin jy met Moet asseblief nie en ‘n nie aan die einde van die sin, bv. Kleur asseblief die prent in. Moet asseblief nie die prent inkleur nie. Iemand Iets Iewers Êrens Ooit Iets Een Baie Almal Altyd Al Al ooit Alreeds Al iemand Al êrens Al iets Al een Nog Nog steeds Òf …… òf Sowel as Beide . . . en Albei Moet
niemand…………… ….…….nie niks………………………..……nie nêrens…………………………nie nêrens…………………………nie nooit……………………………nie niks………………………………nie geen……………………….…….nie nie baie …………………..……nie nie almal……….……….….…nie / niemand…………………………nie nie altyd……….……….…....nie / nooit……………………………..nie nog nie………………………….nie nog nooit……….…………….nie nog nie………………….…..…nie nog niemand………..…..….nie nog nêrens……………..…...nie nog niks………….……….…..nie nog geen………………………nie nie meer………………..….…nie nie meer……………………….nie nòg………………………….….…nòg nòg…………………………..……nòg nòg…………………………..……nòg nòg………………………..………nòg moenie…………………….…….nie
20
Moet asseblief
moet asseblief nie………nie
(Active and Passive Voice) *Sinne in die BEDRYWENDE VORM begin altyd met die onderwerp. *Sinne in die LYDENDE VORM begin altyd met die voorwerp. Bv.
Charlie
skop
die bal.
Bedrywende vorm (active voice) Lydende vorm (passive voice) Bv.
Die bal
word deur Charlie geskop.
WENKE (tips) wanneer jy die lydende vorm doen: 1. Soek eers jou WERKWOORD en omkring dit sodat jy kan sien in watter tyd dit is, bv. Die meisie gooi die blom nat. 2. Soek nou die ONDERWERP en die VOORWERP in die sin, bv. Die meisie gooi die blom nat. 3. As daar ‘n VOORNAAMWOORD is, onthou om dit te verander. bv. Sy gooi die blom nat. Die blom word deur haar natgegooi. 4. Onthou die WOORDORDE: TYD; WYSE, DEUR, PLEK bv. Die meisie gooi elke dag die blom versigtig in die tuin nat. Die blom word elke dag versigtig deur die meisie in die tuin natgegooi. VOORWERP werkwoord TYD WYSE DEUR onderwerp PLEK
Teenwoordige Tyd
Toekomende Tyd
Verlede Tyd
(ww) + ge + werkwoord
Object
Verb
When?
How ?
Subject
Where ?
Verb +ge
Voorwerp
Word
Tyd
Wyse
Deur OW
Plek
ge-
Voorwerp
sal kan moet gaan behoort hoef
Tyd
Is
Tyd
Voorwerp
ge-
Wyse
Wyse
Deur Onderwerp
Plek
Deur OW
Plek
word “te” geen “ge“ ge-
ONTHOU: Al die werkwoorde kry GE- in al die tye! TEENWOORDIGE TYD
WORD + ge21
bv. Al die kinders speel speletjies. Speletjies word deur al die kinders gespeel.
TOEKOMENDE TYD
SAL ………gespeel WORD
bv. Al die kinders sal speletjies speel. Speletjies sal deur al die kinders gespeel word.
VERLEDE TYD
IS + ge-
bv. Al die kinders het speletjies gespeel. Speletjies is deur al die kinders gespeel.
LEER HOE DIE VOORNAAMWOORDE VERANDER: HY verander na deur HOM EK verander na deur MY
SY verander na deur HAAR JY verander na deur JOU
*As die bedrywende sin ‘N OPDRAG (command) is, word daar ‘n MOET (must) voor die ge- + werkwoord geplaas. Bv. Sluit al die deure! (Lock all the doors!) Al die deure moet gesluit word! (All the doors must be locked!)
*VRAE (questions) word só in die Lydende vorm gedoen: Wie boei die dief? Wie het die dief geboei? Wie sal die dief boei? Boei die man die dief? Het die man die dief geboei? Sal die man die dief boei?
Deur wie word die dief geboei? Deur wie is die dief geboei? Deur wie sal die dief geboei word? Word die dief deur die man geboei? Is die dief deur die man geboei? Sal die dief deur die man geboei word?
*As daar TWEE hulpwerkwoorde in die sin is, skryf ons dit só:
If a sentence has TWO auxiliary verbs, we write it as follows:
Hulle SAL die polisie gou MOET bel. Die polisie SAL gou deur hulle gebel MOET word. (Die tweede hulpwerkwoord kom DIREK VOOR WORD!)
*”DAAR” word gebruik as daar geen ONDERWERP is nie. “DAAR” is used when there is no SUBJECT. Bv. Sy skree hard. Daar word hard deur haar geskree.
*As daar BEHOORT of HOEF in die tweede posisie is, skryf ons dit so: Bv. Hy BEHOORT elke aand die deure te sluit. Die deure BEHOORT elke aand deur hom gesluit te word. Hulle HOEF nie die inbrekers te skiet nie. 22
Die inbrekers HOEF nie deur hulle geskiet te word nie.
Onthou: *Persoonlike vnwe. word in die plek van name gebruik. *Besitlike vnwe. dui besitting aan. BETREKLIKE VNWE.: *Betr.vnwe. (relative pronouns) word gebruik om verwante (relative) sinne te verbind. *Betr. vnwe. (relative pronouns) word direk ná die selfstandige naamwoord gebruik. *Betr. vnwe. (relative pronouns) verwys na die mens, dier of ding wat direk voor hulle staan. *Betr. vnwe. (relative pronouns) is in groep 3; dus gaan die werkwoord na die einde van die sin.
1.
Ons gebruik WAT (who; which) vir MENSE, DIERE en DINGE bv. bv. bv.
2.
Die seun is die kaptein. Die seun skop die bal. Die seun wat die bal skop, is die kaptein. Daar is die kat. Die kat vang ‘n muis. Daar is die kat wat ‘n muis vang. Die appel is baie suur. Ek eet die appel. Die appel wat ek eet, is baie suur.
Ons gebruik ‘n voorsetsel + WIE vir MENSE: MET WIE (with whom) AAN WIE (to whom) bv.
Die meisie is mooi.
bv.
Die meisie met wie hy trou, is mooi. Die man is sterk. Sy is verloof aan hom.
Hy trou met die meisie.
Die man aan wie sy verloof is, is sterk.
3.
Ons gebruik WIE SE vir MENSE, wanneer daar ‘n besitlike voornaamwoord is. bv. bv.
4.
Die Die Die Die
meisie huil hartseer. Haar ma moet gaan werk. meisie wie se ma moet gaan werk, huil hartseer. man is kwaad. Sy motor is gesteel. man wie se motor gesteel is, is kwaad.
Ons gebruik WAAR + voorsetsel vir DINGE: bv. WAAR + IN = WAARIN (in which) bv WAAR + OP = WAAROP (on which) bv.
Die bad is vol skuim.
bv.
Die bad waarin die baba sit, is vol skuim. Daar is die stoel. Ek sit op die stoel. Daar is die stoel waarop ek sit.
LEER DIE VOLGENDE: WAT + VOORSETSEL wat + in = waarin wat + van = waarvan * wat + vir = waarvoor
Die baba sit in die bad.
VOORSETSEL in + dit van + dit * vir + dit
+ = = =
DIT daarin daarvan daarvoor
23
* wat + met wat + deur wat + aan wat + by wat + uit wat + oor wat + na + toe
12.
= = = = = = =
waarmee waardeur waaraan waarby waaruit waaroor waarnatoe
* met + dit = deur + dit = aan + dit = by + dit = uit + dit = oor + dit = na + dit + toe =
daarmee daardeur daaraan daarby daaruit daaroor daarnatoe
VAKANSIES
by die see‌ branders / waves
skulpe / shells stervis /
rotse / rocks
sand / sand strandsambreel / umbrella
starfish skepe / ships bote / boats
branderplank / surf board branderry / surfing lyfplank / body board
seeleeu / seal
hoogwater / high tide laagwater /
vlieĂŤr / kite
jellievis / jellyfish
lewensredder / lifeguard
skilpad / turtle
snorkel / snorkel
dekstoel /
low tide
sandkastele / sand castle emmertjie / bucket grafie / spade duikbril / goggles paddavoete / flippers
visstokke / fishing rods; visserman / fisherman; diepseevisvang / deep sea fishing
duikpak / wetsuit
chair
24
seeperdjie / sea-horse
pier / pier, jetty
vuurtoring / lighthouse
krap / crab
vlugbal / volleyball
seemeeu /
seekat /
skuim /
seagull
octopus
foam
kreef / crayfish
haai / shark
akwarium / aquarium dolfyn / dolphin
wildtuin/game reserve ruskampe/camps hekke/gates kamera / kamera
slaapsak/
karavaan; woonwa / caravan
sleeping bag verkyker/ binoculars
dieretuin/zoo
hokke/cages kamp/camp
voĂŤlkou/birdcage
kampvuur/ kampeer/camping
camp fire
tent/tent
braaivleis/braai hamer/hammer byl/axe
ysterpot/ graaf/spade
cast iron pot 25
kompas/compass
flits/torch knipmes/
kettle, tin plate and tin mug
pocket knife
stewels/boots
ketel, blikbord en blikbeker /
sambreel/ umbrella
voorskoot/apron
matches
hoed/hat
tekkies,
vergrootglas/
kurktrekker /
seilskoene/ tackies
magnifying glass
cork screw
koelsak/ coolerbag
opslaan, afslaan/ pitch
vuurhoutjies/
kettie; voĂŤlrek / catty
Vakansies! Die see
26
A.
KYK NA DIE COLLAGE EN VUL DAN DIE ONTBREKENDE WOORDE IN.
Die skool het 1.
_ en dit is tyd vir see toe gaan. Die 2. (lekker)
net onder 'n 3. s
_ of op die sand te lê en bruin brand. Almal is in 'n vrolike
4. s
_ en die kinders 5. b
in die 6. b
terwyl 7. (ander/anders) 8. s
bou met hulle klein 9. (emmer) ____ en 10. g_ swemmers uit die 12. t is) v
_ met 'n 13. v
__ moeg is, sit hulle 15.
is om sommer
. Die 11. l
_ hou die
dop. As die 14. (mense wat met vakansie
__ kafeetjies en drink koeldrank of geniet iets
16. (koel/koels) in die 17. ___ van die strandkafees. 18. (Sommige / ___) (SINONIEM) hou 19.
om met die waterbaan af te 20. _____,terwyl ander gaan 21. d
gaan 22. sn__ duikp
. Daarvoor het hulle 23. p
nodig. 27. B
, 24. s
is 'n baie 28. (populêre/
of
, 25. d ____ en 26. ) (SINONIEM) sport,
en op die strand sien jy altyd mense wat (vlug + bal) 29. v_____ speel. Vir 30. (ontspan) kan 'n mens ook die 31. a_
besoek waar 'n groot verskeidenheid visse en
seediere gesien kan word. B. 1.
TYE: BEGIN DIE VOLGENDE SINNE MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES. Ons bring die April-vakansie by die see deur. (Verlede jaar)
2.
Hy haal onder die water deur sy snorkel asem. (Daardie dag)
3.
Dis lekker om vir die vakansie in te pak. (Daardie dag)
4.
Sy loop op die strand en tel skulpies op. (Gister)
5.
Sy sien die skip in die verte vaar. (Eergister)
6.
Hy het sy duikpak aangetrek en sy duikbril opgesit. (Vandag)
C.
VUL DIE ONTBREKENDE WOORDE IN DIE OOP SPASIES IN.
DIERE¸ WILDTUINE¸ DIERETUINE
Die diere in die dieretuin word in 1. (hok) ____ gehou en die 2. (voël)
___ in 3. (kou) 27
___. Dit gee alle mense die 4. g almal kan 6. (wildtuin) 8. o
(opportunity) om 5. (na dit)
_ besoek nie. In die wildtuin is 7. (kamp) waar jy kan
__ (een of meer nagte bly) en baie 9. (pad)
Daar is 11. (olifant)
te gaan kyk. Nie
met lang 12. s
___ 10. (met wat) _
en baie kort 13. (stert)
jy kan ry. in
vergelyking met die 14. (grote / grootte) van 'n olifant wat eintlik 15. (baie groot) is. Die kameelperde het 16. (baie lang) op hulle 19. (been)
__ 17. (nek)
. Die 20. (seekoei)
en staan seker die 18. (hoog) is 21. (sterk)
ander diere en van alle diere maak hulle die 22. (baie) vele 23. r
_ soos 24. (leeu)
_, 25. l
, 26. h
as die
mense dood. Daar is ens. Hulle vang hulle 27. p
. Die 28. (naby) ____ aan die mens is 29. (aap) ____ en 30. (bobbejaan) _____. Hulle sorg altyd vir ‘n paar 31. (verras) 33. (snaaks) ____ diere 34. die 36. (swaai)
. Hulle is 32. (regtig / ____) (SINONIEM) die daar is. Baie mense is 35. (g
ape, want hulle is regte 37. (akrobaat)
) (interested) in . Daar is ook nog die
38. (streep) ____ kwaggas, verskillende 39. (bok) ____ en 40. ____ soos 41. (krokodil) , 42. (slang) ___, 43. (likkewaan) 44.
, ens. Jy behoort die dieretuin of wildtuin
besoek. D.
VUL DIE GELUIDE IN WAT DIERE MAAK.
1. 'n leeu _____ 2. 'n kat _____ 3. 'n hyena _____ 4. 'n olifant _____ 5. 'n bobbejaan _____ 6. 'n wolf _____ 7. 'n renoster _____ 8. 'n haan _____ 9. 'n hen _____ 10. 'n kuiken _____ 11. 'n voĂŤl _____ 12. 'n vink _____ 13. 'n eend _____ 14. 'n gans _____ 15. 'n vlieg _____ 16. 'n by _____ 17. 'n uil _____ 18. 'n perd _____ 19. 'n donkie _____ 20. 'n vark _____ 21. 'n tier _____ 22. 'n hond _____ 23. 'n bees _____ 24. 'n skaap _____ 25. 'n padda _____ 26. 'n kriek _____ 27. 'n duif _____ 28. 'n muis _____ 29. 'n beer _____ 30. 'n slang _____ E. DOEN DIE ONDERSTAANDE SINNE. BEGIN MET: Nee, 1.
Was jy al in die dieretuin?
2.
Het jy al ooit 'n leeu gesien?
3.
Het jy nog van daardie foto's wat ons in die wildtuin geneem het?
4.
Daar is baie wild in die wildtuin.
5.
Iemand het die olifant geskiet en sy tande uitgesny.
6.
Daar is nog steeds wildstropers wat diere in die wildtuin skiet. 28
7.
Het jy alreeds jou plek in die wildtuin bespreek?
8.
Almal hou van 'n vakansie in die natuur.
9.
Daar is êrens 'n goeie boek oor voëls in my boekrak.
10.
Geniet jy dit altyd in die natuur?
F.
DOEN DIE SINNE EN BEGIN MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES.
1.
Ons vertrek met vakansie na die wildtuin. (Oor 'n rukkie)
2.
Hulle hoor die olifant in die bos trompetter. (Gister)
3.
Hulle sit en kyk om die diere te sien. (Daardie dag)
4.
Hy het met sy verkyker na die diere wat water gedrink het, gekyk. (Nou)
5.
Daar was baie vlakvarke by die rivier. (Môre)
6.
Die sebras en die wildebeest wei saam. (Daardie dag)
7.
Die leeuwyfie prober die rooibokkie vang. (Daardie aand)
8.
Ek het 'n pragtige skildery van 'n renoster wat tussen die bosse staan. (Daardie tyd)
9.
Die seekoeie sal mense wat dit te naby hulle waag, aanval. (Daardie dag)
10.
Die wildtuine is altyd vol bespreek. (Volgende maand)
G.
VRA DIE VRAE WAAROP DIE ONDERSTREEPTE DEEL DIE ANTWOORD IS.
1.
Die vrou neem 'n foto met die kamera.
2.
Die diere staan onder die bome as dit baie warm is.
3.
Die olifant word deur die veearts verdoof.
4.
Die wildbewaarder dra 'n geweer op hulle uitstappies.
5.
Jy mag nie 'n wapen in die wildtuin by jou dra nie.
6.
Hy loop saam met die wildbewaarder na die kantoor.
7.
Hulle ondervind baie problem met die wilddiewe.
8.
Die hekke maak sesuur in die somer oop.
9.
Hy kom van Gauteng af.
10.
Ons gaan volgende week terug KwaZulu-Natal toe.
13.
REIS
VLIEG vliegtuig/aeroplane bespreek/book lugwaardin/airhostess
TREIN loods/pilot kaartjie/ticket vlieënier/pilot
moltrein/tube treindrywer/train driver stasie/station 29
lughawe/airport bagasie/luggage stuurkajuit/cockpit weeg/weigh sitplek/seat opstyg/take off aankoms/arrival sitplekgordel/seatbelt aankondig/announce aanloopbaan/runway helicopter/helicopter
paspoort/passport inboek/book in skaal/scale gewig/weight land/land vertrek/depart / departure
SEEVAART skip; skepe/ship(s) kaptein/captain boeg/bow dek/deck patryspoort/ponthole hawe/harbour seiljag/yacht sleepboot/tug(boat) vuurtoring/lighthouse
spoorweg/railway treinspore/railway (lines) kondukteur/conductor treinwa/carriage kompartement/compartment koepee/coupe eetsalon/dining saloon perron/platform/platform fluit/whistle goederetrein/goods train kruier/porter
BUS kajuit/cabin bemanning/crew anker/anchor bakboord/port stuurboord/starboard vaar/sail veerboot/ferry
MOTOR
bushalte/bus stop busbestuurder/bus driver buskaartjie/bus ticket haal die bus/catch the bus verpas die bus/miss the bus bagasierak/rack busterminus/terminal nooduitgang/emergency exit
ANDER
stuurwiel/steering wheel noodwiel/spare wheel bagasiebak,kattebak/boot ruitveĂŤrs/windscreen wipers truspieĂŤltjie/rear-view mirror remme/brakes koppelaar/clutch ratte/gears
fiets/bicycle motorfiets/motorbike slee/sleigh handvatsels/handles te perd/on horseback
Reis is lekker! 30
A.
VUL DIE ONTBREKENDE WOORDE IN.
Dit is altyd lekker om te 1. (reis/rys), maak nie saak of dit 2. vliegtuig is nie. As jy jou 3. b of jy die plek 6. 8. v
4. (bereik/beryk/beruik) het, is dit jou 5. (kies)
(EEN WOORD VIR, vroeg genoeg) koop om 9. (teleurstel) as gewoonlik opgestaan, sak en 13. p
vertrek). Ons het 15. af en 16. ons honger te 18.
__
voet wil gaan 7. (verken/herken/ontken). Sorg dat jy jou kaartjie
voorkom. 10. (Gelede / verlede) jaar was ons 11.
te
vakansie. Ons het 12. (vroeg) opgelaai en 14. (getrek /
by dorpies gestop om ons dors te 17. __
of
__.
Reis jy per vliegtuis is die 19. l
aan die stuur en die 20. l
gerief. Wanneer die vliegtuig op die 21. a op vir die 23. o 24. n
trein, motor, of
sorg vir jou
begin beweeg, hou ek al my 22. a
. Tog is dit beter as wanneer die vliegtuig
.
Om 'n 25. p op die trein te wees, is baie 26. (ontspan). Jy kry 'n 27. k waarin jy kan slap. Dit het 28. slaapb en in die aand kry jy 29. bed kan 30. o
waarmee jy jou
. Probeer gerus ook 'n toerbus en wat van 'n seevaart!
B.
BEGIN DIE SINNE MET DIE WOORD TUSSEN HAKIES. (TYE)
1. 2.
Ek reis graag per trein aangesien dit baie ontspannend is. (Daardie jaar) Ons ontmoet mekaar op die stasie, dan gaan ons na die regte platform. (Daardie oggend) Die kondukteur knip ons kaartjies wanneer ons alreeds op die trein is. (Daardie middag) Ons vertrek om vyfuur en Ma sorg dat ons beddegoedkaartjies kry. (Daardie aand) Ons moet self ons bankbeddens opmaak. (Daardie aand) Ek en my sussie stry oor wie waar gaan slaap, want ons wil albei bo slaap. (Daardie aand) Pa besluit dat ons lootjies moet trek. (Toe)
3. 4. 5. 6. 7.
31
8. 9. 10.
Ons gaan almal na die eetsalon vir aandete. (Daardie aand) Die nag lê ek en luister na die getik van die treinwiele op die treinspore. Wanneer die son opkom, is ons naby ons bestemming. (Daardie oggend)
C.
BEGIN DIE VOLGENDE SINNE MET: Nee,
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.
Ek het alreeds in 'n vliegtuig gevlieg. Baie vliegtuie land op die aanloopbaan. Die passasiers is alreeds op die vliegtuig. Maak julle veiligheidsgordels vas! Dit wemel altyd van mense op die lughawe. Het jy al iets lekkers op die vliegtuig geëet? Sit asseblief julle selfone af! Die kaptein sowel as die lugwaardin dra deftige uniforms. Moes jy al êrens 'n noodlanding uitvoer? Òf Dan òf Peter het by die venster gesit.
D.
DOEN DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INDIREKTE REDE.
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11.
15.
Die polisieman sê: "Baie voetgangers word deur motors omgery." (Die polisieman) Sy vra: "Het jy al jou paspoort gekry?" (Sy vra) Hy vra: "Kinders, het julle die kaartjies in julle handsakke?" (Hy vra) Die lugwaardin vra: "Mary, waar wil jy sit?" (Die lugwaardin vra) Sy beveel: "Sit asseblief julle selfone af!" (Sy bevel) Die vlugkelner vra: "Is daar iets wat jy graag sal wil drink?" (Die vlugkelner vra) Die passasier vra: "Kan ek asseblief nog koeldrank kry?" (Die passasier vra) Hy wil weet: "Hoe laat land ons op Johannesburg?" (Hy wil weet) Sy sê: "Daar is nie genoeg beenspasie in die vliegtuig nie." (Sy sê) "Gaan die loods 'n noodlanding uitvoer?" wil die vrou weet. (Die vrou wil weet) "Sies tog, het jy seergekry toe jy jou kop gestamp het?" vra die lugwaardin. (Die lugwaardin vra) "Hoera, ek sien al die lughawe!" roep die seuntjie. (Die seuntjie roep) "Ag, wat gaan nou met ons gebeur?" vra die vrou. (Die vrou vra) "Ag nee, die vlug is alweer as gevolg van die stakings vertraag," kla die vrou. (Die vrou kla) Die man vra: "Het julle miskien enige leesstof?" (Die man vra)
E.
VERBIND DIE SINNE MET BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE.
1. 2. 3. 4.
Die vliegtuig is ‘n Boeing 747. Ons ry met die vliegtuig. Ons word deur die lugwaardin bedien. Sy is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek hou daarvan om op die sitplek te sit. Die sitplek is langs die venster. Die man snork baie hard. Hy sit langs my.
12. 13. 14.
32
5. 6. 7. 8. 9. 10.
Die moltrein is baie vining. Ek verkies om met die moltrein te reis. Die kompartement is baie gerieflik. Ons slap in die kompartement. Die kondukteur is baie vriendelik. Sy uniform is baie formeel. Die eetsalon op die trein is stampvol. Ons gaan eet in die eetsalon Ons reis ook graag in ‘n bus. Die bus het lugverkoeling en gerieflike siplekke. ‘n Motor is ons laaste keuse. Ons bagasie pas nie alles in ‘n motor nie.
F.
SKRYF DIE VOLGENDE SINNE OOR DEUR DIE WOORDE TUSSEN HAKIES TE GEBRUIK.
1. 2. 3. 4. 5.
‘n Mens moet ‘n uur voor die tyd op die lughawe wees, anders verpas jy jou vlug. (behoort) Geen passasier moet sy eie bagasie in die vliegtuig laai nie. (hoef) Jy moenie jou tasse te swaar pak nie. (behoort) Jy moet jou veiligheidsgordel dadelik vas te maak wanneer jy gaan sit. (behoort) ‘n Mens moet in die eetsalon op die trein eet. (hoef)
G.
SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE LYDENDE VORM.
1. 2.
Hulle verduidelik die veiligheidsreëls aan die passasiers. (Die veiligheidsreëls…) Die loods skakel die veiligheidsgordel se liggie af wanneer dit veilig is. (Die veiligheidsgordel se liggie…) Die passasiers gebruik die toilet slegs wanneer die vliegtuig in die lug is. (Die toilet…) Die lugwaardin bedien die mense op die vliegtuig. (Die mense op die vliegtuig…) Die kondukteur knip die passasiers se kaartjies op die trein. (Die passasiers se kaartjies…)
3. 4. 5.
H.
VERBIND DIE SINNE MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES.
1.
Ons gaan hierdie jaar per vliegtuig reis. Ons gaan hierdie jaar per boot reis. (óf…óf) Die paaie is te besig en gevaarlik. Ons gesin reis nie graag per motor nie. (BEGIN MET: Omdat) Jy wil lekker ontspan. Jy sal ‘n bootreis baie geniet. (As) Baie mense reis per motor. Hulle kan kuier-kuier kan reis. (sodat) Oumense verkies dit dikwels om per bus te reis. Dit is vir hulle ontspannend en gesellig is. (aangesien) Veral ma’s hou daarvan om per trein te reis. Die gesin kan dan in die eetsalon eet. (aangesien) Daar is vir hulle lekker ruimte om rond te beweeg. Kinders verkies ‘n treinrit. (BEGIN MET: Omdat) Ek het nog nooit in ‘n helikopter gereis nie. Dit is te duur. (aangesien)
2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.
33
14.
WOORD
BETEKENIS
WOORD
BETEKENIS
WOORD
BETEKENIS
misdaad
crime
geweld
violence
diefstal
theft
dief
thief
steel
steal
roof
robbery
rowers
robbers
inbraak
burglary
inbreek
break in
inbreker
burglar
burglar
misdadiger
criminal
koeĂŤl
bullet
alarm
wapen
weapon
kaping
hijacking
kaap
hijack
skaak
kidnap
skaking
kidnapping
moord
murder
moordenaar
murderer
vermoor
murder
selfmoord
suicide
verkrag
rape
verkragting
rape
verkragter
rapist
losprys
ransom
gyselaar
hostage
aanrand
assault
aanval
attack
aanrander
assaulter
martel
torture
rewolwer
revolver
pistool
pistol
boei
handcuff
pleeg
commit
tronk
jail
sel
cell
gevangene
prisoner
speurder
detective
polisie
police
hof
court
regter
judge
diefalarm
litteken/letsel scar
34
prokureur
lawyer
wet
law
verhoor
trial
getuie
witness
verdedig
defend
leidrade
clues
in hegtenis neem
to take into custody
moord, diefstal, ens. pleeg
to commit murder
agter slot en grendel
behind bars
getuienis aflê
testify
uitspraak lewer
give the verdict
belonging
reward
hande in die lug
hands up
Misdaad
A.
DOEN DIE CLOSE-OEFENING.
In die huis is 'n 1. m_____ 2. ge _____ en daarom 3. s______r die polisie die 4. m______ (crime scene) af. Die 5. s______ ondersoek die saak en kyk vir 6. l____ en neem 7. _____ wat hulle 8. ondersoek kan help. Die 9. s
_ die
(victim) is 'n jong vrou.
Dis 'n 10. (wreed) _ daad. Hulle vermoed die twee kinders is 11. o 13. l in 15. h
__ en dat die 12. s
'n
van die pa gaan eis. Die 14. (moord) ___ geneem word. Hulle sal op 16. a
van moord in die 17. h
sal __
moet verskyn. Die 18. r ___
kan hulle 'n 19. (lewe + lank)
vonnis 20. o
.
B.
SKRYF DIE SINNE OOR SOOS AANGEDUI. (TYE)
1.
Diewe het al die geld en juwele gesteel. (Gister)
2.
Die skakers ontvoer die seuntjie. (‘n Week gelede)
3.
Hulle sal 'n losprys van die ouers eis. (Môre)
4.
Sy het die polisie in kennis gestel. (Binnekort)
5.
Ek het die alarm gestel. (Nou)
6.
Hy het sy rewolwer vinnig uitgepluk. (Op daardie oomblik)
7.
Die speurder moet die saak deeglik ondersoek. (Gedurende die volgende paar dae) 35
8.
Die inbrekers slaan die vensterruite met bakstene stukkend. (Eergister)
9.
Hulle het nie dadelik die kluis met die geld gevind nie. (Teenwoordige tyd)
10.
Die koerant sal more alles oor die verkragting publiseer. (Gister)
11.
Die polisie sal nie die misdadigers duld nie. (Deesdae)
12.
Die seuns betrap die dief in die huis. (‘n Week gelede)
13.
Die ooggetuie beskryf die aanranding. (Verlede tyd)
14.
Die motordief steel die motor uit die garage. (Eergister)
15.
Hy het die slot stadig oopgebreek. (Die slot)
C.
VERBIND DIE VOLGENDE SINNE. GEBRUIK DIE VOEGWOORDE TUSSEN HAKIES. 1.
Die rowers het by die huis ingebreek. Hulle het ‘n jong vrou doodgeskiet. (en)
2.
Die vrou kon haarself nie verdedig nie. Hulle het haar onverwags oorval. (omdat)
3.
Die vrou se kinders is ontvoer. Die polisie moet vinnig optree om hulle te vang. (BEGIN MET: aangesien)
4.
Niemand word naby die toneel toegelaat nie. Die polisie fynkam die toneel.
5.
(terwyl)
Die moord en roof het baie vinnig plaasgevind. Die inbrekers het geen leidrade agtergelaat nie. (dog)
6.
Die diewe breek die garagedeur stadig oop. Hulle steel die motor. (voordat)
7.
‘n Jong seun is gister van sy selfoon beroof. Hy was oppad skool toe. (terwyl)
8.
Die seun is nie in die roof beseer nie. Hy het groot geskrik. (nietemin)
9.
Hy is op straat beroof. Hy is bang om alleen skool toe te loop. (sedert)
D.
DOEN DIE SINNE SOOS AANGEDUI. (LYDENDE VORM)
1.
Diewe het al die geld en juwele gesteel. (Al die geld en juwele)
2.
Die skakers ontvoer die seuntjie. (Die seuntjie)
3.
Hulle sal 'n losprys van die ouers eis. ('n Losprys)
4.
Wie het die motor gekaap? (Deur wie)
5.
Sy het dadelik die polisie in kennis gestel. (Die polisie)
6.
Ek het daardie aand die alarm gestel. (Die alarm)
7.
Hy het sy rewolwer vinnig uitgepluk. (Sy rewolwer)
8.
Die speurder moet die saak deeglik ondersoek. (Die saak)
9.
Die inbrekers slaan die vensterruite met bakstene stukkend. (Die vensterruite) 36
10.
Hulle het nie dadelik die kluis met die geld gevind nie. (Die kluis met die geld)
11.
Die koerant sal môre alles oor die verkragting publiseer. (Alles oor die verkragting)
12.
Ons sal nie die misdadigers duld nie. (Die misdadigers)
13.
Die seuns betrap die dief in die huis. (Die dief)
14.
Die ooggetuie beskryf die aanranding. (Die aanranding)
15.
Die motordief het die motor uit die garage gesteel. (Die motor)
16.
Hy het die slot stadig oopgebreek. (Die slot)
17.
'n Bekende speurder ondersoek die moontlikheid van selfmoord. (Die moontlikheid van selfmoord)
18.
Hy moes daardie dag vinnig 'n plan maak om te ontsnap. ('n Plan)
19.
Wat doen die polisieman?
20.
Hoekom neem hulle die man in hegtenis?
21.
Die polisie sluit die skelm in 'n sel op. (Die skelm)
22.
Hy kan 'n prokureur kry om sy saak te verdedig. ('n Prokureur)
23.
Sy het vroeër geld verduister. (Geld)
24.
Hulle sal Maandag die verdagtes ondervra. (Die verdagtes)
25.
Die regter lê die verkragter 'n lang vonnis op. (Die verkragter)
E.
SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INDIREKTE REDE.
1.
Die polisieman sê: “Kinders moet aangemoedig word om veilige gewoontes aan te leer.”
2.
Sy raad aan kinders is: “Moenie alleen in die strate rondloop nie.”
3.
Hy vra: “Weet julle hoe om julle huise op ‘n veilige manier te verlaat?”
4.
Hy sê: “Die meeste skakings vind in ‘n mens se eie rylaan plaas.”
5.
Die polisieman sê: “Ouers, wees versigtig as julle die huis verlaat.”
6.
Sy raad aan ouers is: “Moenie uit julle motors klim terwyl die enjin nog aan is nie.”
7.
Die speurder sê: “Skelms kruip dikwels agter bosse voor huise se hekke weg.”
8.
Verder sê hy: “Dit is ‘n goeie plan om jou sekuriteitsmaatskappy te laat weet wanneer jy allen by die huis gaan opdaag.”
F.
SKRYF DIE VOLGENDE SINNE IN DIE INFINITIEF. BEGIN MET DIE WOORDE TUSSEN HAKIES.
1.
Ouers moet hulle kinders reeds van vroeg af leer hoe om orals veilig te wees. (Ouers behoort) 37
2.
Kinders moet nooit alleen by die huis gelos word nie. (Kinders behoort)
3.
Motoriste moet ook van hulle eie veiligheid bewus wees. (Motoriste behoort)
4.
‘n Mens moet nooit te na aan die motor voor jou stop nie. (‘n Mens hoef)
5.
Maak seker daar is genoeg plek om verby die motor te ry sonder om eers agteruit te ry. (Jy behoort)
6.
Jy moet nie met ‘n amper leë petroltenk rondry nie. (Jy behoort)
7.
Bêre selfone en beursies waar niemand dit kan sien nie. (Jy behoort)
8.
Moenie stop as daar enige hindernis in die pad lê nie. (Jy hoef)
G.
VERBIND DIE SINNE MET BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE.
1.
Diewe het al die geld en juwele gesteel. Hulle het die vrou vermoor.
2.
Die skakers ontvoer die seuntjie. Hulle sal 'n losprys vir hom eis.
3.
Wie het die motor gekaap? Sy het die motor onlangs gekoop.
4.
Sy het die polisie dadelik in kennis gestel van die kaping. Die motor is in die kaping gesteel.
5.
Hy het sy rewolwer vinnig uitgepluk. Hy het haar met die rewolwer geskiet.
6.
Die speurder gaan die saak ondersoek. Hy is bekend vir sy deeglikheid.
H.
VRA DIE VRAE WAAROP DIE ONDERSTREEPTE GEDEELTE DIE ANTWOORD IS.
1.
Die diewe het al die geld en juwele gesteel.
2.
Die skakers vra ‘n losprys vir die seuntjie.
3.
Sy het dadelik die polisie in kennis gestel.
4.
Die inbrekers slaan die vensterruite met bakstene stukkend.
5.
Die koerant sal môre alles oor die verkragting publiseer.
6.
Ons sal nie die misdadigers duld nie.
7.
Die motordief het die motor uit die garage gesteel.
8.
Hy moes daardie dag vinnig 'n plan maak om te ontsnap.
9.
Die speurder neem die verkragter na die polisiestasie toe.
10.
Die polisie sluit die skelm in 'n sel op.
11.
Ouers moet hulle kinders reeds van vroeg af leer hoe om orals veilig te wees.
12.
Motoriste moet ook van hulle eie veiligheid bewus wees.
13.
Jy moet nie met ‘n leë petroltenk rondry nie.
I.
VOLTOOI DIE VOLGENDE UITDRUKKINGS EN VIND DIE BETEKENISSE IN DIE WOORDBLOK. Die ______ is uit die mou. a. To kill.
1.
b.
Honesty is the best policy.
c.
To be on your guard.
d.
Catch someone red handed.
38
2.
_________ kry sy loontjie.
3.
Om die ______ lei.
4.
Liewer ______ Jan as _______ Jan.
5.
__________ duur die langste.
6.
Die _______ is gaar.
7.
Van die ______ maak.
8.
Die _____pad kies.
9.
Op jou _______ wees.
10.
Hou jou ______ tuis.
11.
Op ______daad betrap.
12.
_____wink slaan.
13.
______ in een mus.
14.
Aan die korste _____ trek.
15.
Hy het ______ vingers.
16.
Sy ______ teĂŤkom.
17.
Die ______ dans.
18.
Jou _______ styfloop.
19.
________ van eenderse vere.
39