Rr fiveroses story book cs

Page 1

Die verhaal van

Five Roses Infusions


Wen ’n

Five Roses Infusions-geskenkpak Neem so deel:

Beantwoord die vrae deur op facebook of twitter kommentaar te lewer. Volg #FiveRosesFriday elke Vrydag op die volgende tydskrifte se facebook en twitter-blaaie en jy kan een van vier geskenkpakke ter waarde van R400 elk wen. Facebook: @rooirose Twitter: @rooirose


Eendag lank,

lank gelede…

... het Five Roses ’n heerlike nuwe reeks van gesogte teeblare en tee-geure geskep. Die Five Roses Infusions-reeks. Die smaak-ervaring is hemels en beloof om jou smaakknoppies op ’n avontuur te neem. Van vrugtige en sitrus-geure tot geure van sjokolade en sitroengras, elke geur vertel ’n spesiale storie…


’n NUWE BEGIN Mengsel van blom-en-bessie-geure. Die verfrissende smaak inspireer ’n nuwe begin, nuwe lewe en ewigdurende hoop. Hierdie is ’n kragtige mengsel van hibiskus, roosbottel en gousblom wat met aarbei, kersie en swartbessie gegeur is.


HEILIGE RIDDER Suiwer Ceylon-tee met sjokoladestukkies en kakao. Die vermenging van Ceylon met sjokoladestukkies en kakao bied ’n donker en dekadente tee wat jou sintuie sal verlei. Hierdie heerlike tee vang die romanse van die onverskrokke ridders van ouds perfek vas.


GRASTIER ’n Vermenging van gemmer en sitroengras. ’n Tier met mistieke eienskappe het glo eens in die lang grasse van die Oosterse woude geleef. Hierdie tee is geïnspireer deur die legende en bevat regte gemmerstukkies en sitroengras vir ’n verfrissende smaak vir wanneer jy dit die nodigste het.


ADMIRAAL GRYS Suiwer Ceylon-tee met bergamot en sitrusgeure. Sedig, keurig en onmiskenbaar Brits. Hier is ’n verfrissende weergawe van die klassieke Earl Grey-kombinasie van die beste Ceylon-tee en bergamot. ’n Tikkie lemoenskil is bygevoeg om dinge ’n bietjie op te kikker.


AFRIKA-KONINGIN ’n Vermenging van Rooibostee en vanielje. Volgens ’n legende was daar eens ’n Afrika-koningin wat so magies was dat selfs wilde diere voor haar sjarme geswig het. Hierdie heerlike vermenging van soet Rooibostee met ’n sterk vanieljeroom vang die koningin se vroulikheid en krag vas.


MOEMBAAISIRKUS Suiwer Ceylon-tee met eksotiese chai-speserye. Hierdie aromatiese tee is geïnspireer deur eksotiese nagte en is ’n meesterlike vermenging van kaneel, gemmer, kardemom, roosblare en suiwer Ceylon-tee. Die resultaat is ’n speseryagtige, soet en elegante chai-tee waarvan jy meer as net een koppie sal wil drink.


T EAT ER VAN DROME ’n Vermenging van laventel en kamillebloeisels. Theatre of Dreams is ’n foutlose samestelling van laventel en kamillebloeisels wat terselfdertyd inspireer en kalmeer. ’n Perfekte kombinasie wat jou verbeelding vlerke sal gee.


JADE EMPEROR 100% Ceylon-groentee met peperment. Hierdie verfrissende groentee met peperment bring hulde aan die Jade Emperor van die Ooste, wie bekend was vir sy vinnige besluite, duidelike beslissings en helder verstand. Sy denke word weerspieĂŤl in hierdie verfrissende tee wat ideaal is vir wanneer jy daardie ekstra fut kort tydens middagmoegheid.


Die

einde klik hier

vir Bepalings en voorwaardes


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.