Kleurvolle Afrika – Spreekwoorde is vol wonderlike wesens en kleurryke mense, vir ure se inkleurpret en spel. Kom deel in die kleurryke kulture en die wysheid van Afrika deur die spreekwoorde in te kleur en die speletjie met jou maats te speel.
Geïllustreer en gedruk in Kaapstad, Suid-Afrika, met gebruik van volhoubare materiale.