Zoutpansberger
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786 FUJI AV100 DIGITAL CAMERA
NOW ONLY
R
499
(015) 516 1535/6/7 Fax: 516 1786
1 Julie 2011
YOU SAVE R400
www.zoutnet.co.za
99
PRYS: R3,00 BTW Ing.
Kry jou GRATIS AgriBulletin in hierdie uitgawe
Joubertstraat 16B Louis Trichardt TEL: 516 4996/7/8
Well-known local businessman in court again - page 2
Jaargang 27 Vol. 25
GOLDAIR QUARTZ HEATER • 2 Heating power: 400W / 800W • Energy saving NOW ONLY
7999
R
Twenty-seven newly elected ANC councillors tender resignations - page 3
Staat trek klag teen veearts terug, nadat dit aan die lig kom dat hy wel die nodige permitte gehad het
Saak teen veearts word teruggetrek Deur Isabel Venter Die saak teen ‘n veearts wat daarvan beskuldig is dat hy renosters sonder die nodige permitte onthoring het, is Maandag deur die Staat teruggetrek nadat dit intussen aan die lig gekom het dat hy wel oor die nodige permitte beskik het. ‘n Merkbaar-verligte dr. André Charles Uys (38), ‘n wildveearts van Thabazimbi, het Maandag vlugtig in die landdroshof op Louis Trichardt verskyn, waar sy saak te ruggetrek is. Hy sal nou ‘n getuie word vir die Staat in hulle saak teen mnr. Jacques
Els (37). Els word daarvan beskuldig dat hy verlede jaar ongeveer 30 renostherho rings van wyle mnr. Tom Fourie (51), die destydse bestuurder van die Maremani Natuurreservaat, aangekoop het. Els het homself aan die polisie oorgegee met Fourie se tweede hofverskyning en is op R30 000 borg vrygelaat. Uys is in Januarie vanjaar deur die polisie se spesiale eenheid teen georganiseerde misdaadeenheid, die Valke, by die hof gearresteer. Volgens Uys en sy regsverteenwoordiger, adv. Albrecht Pieterse, is Uys deur die ondersoekbeampte in die saak versoek om by die hof op Musina aan
te meld of hy word summier gearresteer. “Niemand het my voor die tyd kom vra wat my kant van die saak is nie,” het Uys Maandag buite die hof aan die Zoutpans berger gesê. Die polisie het destyds bevestig dat Uys gearresteer is, nadat hy in Oktober 2009 die 15 renosters van die Maremani Natuurreservaat se horings afgehaal het sonder die nodige permitte. Volgens Uys is hy deur Fourie gehuur om die renosters se horings te verwyder. Dit is glo gedoen om die renosters op die plaas te beskerm teen stropers. (Vervolg op p. 3)
Ouma se verloofde vas oor beweerde lollery met kleinkind Deur Isabel Venter Nog ‘n familie van Louis Trichardt het die prooi geword van ‘n vermeende pedofiel. Dit volg na die arrestasie van ‘n 47-jarige man wat na bewering sy verloofde se kleindogter gemolesteer het. Die dogtertjie is maar vier jaar oud. Die man is verlede Dinsdag by sy huis op die dorp in hegtenis geneem. Volgens
inligting het die dogtertjie se ma onraad vermoed toe sy by die huis aangekom het en gesien het hoe die dogtertjie uit die man se kamer kom. Die man word sedert sy arrestasie in die polisieselle aangehou en het Vrydag in die disktrikshof hier verskyn om ‘n borgaansoek te bring. Hy moes egter die naweek ook in die selle deurbring, nadat sy saak uitgestel is tot hierdie week Dinsdag omdat sy aansoek vir regshulp
nog nie afgehandel was nie. Teen Dinsdag was die man se aansoek steeds nie afgehandel nie en hy sal in aanhouding bly tot en met sy volgende hofverskyning op Vrydag, 1 Julie, waarna sy regsverteenwoordiger na verwagting gereed sal wees om ‘n borgaansoek te bring. Dit het intussen aan die lig gekom dat die ouma van die dogtertjie haar verlowing met die man verbreek het kort voor die man se arrestasie.
2008 BMW 325 A/T M/Pack, 48 000km
R254 995 Hussain: 083 378 6000
102 President Street Louis Trichardt 0920
Dr. André Uys Maandag buite die Landdroshof op Louis Trichardt, nadat die Staat hulle saak teen hom teruggetrek het. Hy is daarvan beskuldig dat hy renosters in 2009 onthoring het sonder die nodige permitte of toestemming.
8,5ha. MET HEREWONING
Albasini waterfront. EIENAAR BEREID Tel: (015) 516 1427 VIR GEDEELTELIKE FINANSIERING HAMMANN Fax: (015) 516 1160 KONTAK ONS PROPERTIES E-mail: hammannc@vodamail.co.za VANDAG NOG!
MOPANI Twee x 35ha. aan grensende plasies. Cha let, eskomkrag, boorgat, dam en watertenk. Eie naar finansier 50% van koopprys. Nil BTW koers indien koper kwalifiseer.
R580 000
CAREL HAMMANN 082 923 1620