BESTE PLAASLIKE KOERANT - LiN Media-toekennings vir 2015
Al die jaar se groot nuus Op die jongspan se Kersfeeslyste
2 36
32 ®
18 Desember 2015
R6.00
Kreatiewe idees vir mooi Kerstafels
Klein Linieke Diederiks van Bela-Bela het vanjaar ’n vroeë Kersgeskenk gekry toe sy as die Oktober-wenner van ’n groot dagblad se Baba van die Jaar-kompetisie aangewys is. Dié dogtertjie van Hennie en Lindie Diederiks van die Sonskyndorp het onder meer ’n kampbedjie, motorstoeltjie en ander geskenke gewen. Hier gooi sy haar flikkers vir Die Pos se lesers. Foto: Herman Steyn
WEN! WEN!
Onthou ons SMSkompetisie vir volgende jaar se boekeblad
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER