DIE THE
ÂŽ 19 Desember 2014
R6.00
Groot nuusstories
2
Wenners
7
Slegte nuus
11
Die vet is in die vuur
13
Totsiens 2014 Henlu van der Heever (7) van Bela-Bela en sy gesin se twee beagle-honde, Roxy en Boesman, is reg vir Kersfees. Die Kerstyd is ongelukkig ook vir baie troeteldiere ’n slegte tyd omdat hul eienaars met vakansie gaan of mense hulle die skrik op die lyf jaag met vuurwerkvertonings. Lees op bl. 36 waarvan troeteldiere sommer baie in hul Kerskouse sal hou. Foto: Herman Steyn
WEN! WEN! WEN!
Onthou ons SMS-kompetisie vir volgende jaar se boekeblad
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER