®
www.buildersdiscount.co.za
R5.00
5 Oktober 2012
Hoofnuus
Bogaards se regstryd duur voort
Honde vergif Polisie waarsku inwoners
sy kinders bemoeienis maak.” Hoewel dié Konstitusionele Hof verlede Vrydag, 28 September, in ’n verdeelde uit“Die reg moet sy gang gaan — ons hoop is spraak Bogaards se appèl teen sy skuldigbevinstewig geanker in die Here.” ding van die hand gewys het, het die meerderSó het mnr. Jaco Bogaards, voorsitter van heid regters hom wel gelyk gegee dat die swaardie Waterberg Distrikslandbou-unie gesê, der vonnis in die appèlhof wel die billikheid nadat die Konstitusionele Hof verlede week van sy verhoor aangetas het. beslis het hy moet nou weer in die streekhof Bogaards het in dié appèl aangevoer dit was gevonnis word. teen sy regte op ’n billike verhoor dat hy nie in Bykans ses jaar het al verloop sedert Bo- kennis gestel is dat dít kan gebeur nie. Die gaards, bekende sakeman van die meerderheid van die KonstitusioneWaterberg, aanvanklik in hegtenis le Hof-regters het hom gelyk gegee. geneem is en sy reuse-regstryd teen Bogaards het ook probeer om sy die staat begin het nadat hy daarskuldigbevinding tersyde gestel te van beskuldig is dat hy aan twee kry deurdat hy die geldigheid van voortvlugtige gevangenes op sy die twee ontsnapte gevangenes, plaas skuiling gebied het. (Die berig Herman van Rooyen en Rudolph oor die volledige verloop van BoGouws, se aanhoudingsbevel begaards se regstryd verskyn op bl.2). twis het. Die Konstitusionele Hof “Natuurlik het ons gehoop dat dit het dié aansoek van die hand gealles nou al verby sou wees,” het wys en bevind dat die twee ontsnapJaco en sy vrou Bess Maandag in tes onder die Wet op Korrektiewe ’n onderhoud met Die Pos gesê. Dienste met reg as “gevangenes” Jaco Bogaards ge“Die onsekerheid hang steeds beskou kon word. Bogaards se sels met Die Pos soos ’n swaard bo ons koppe en dit appèl is van die hand gewys. nadat hy Maandag is maar moeilik vir ons gesin. Dit Hulle het bevind dat Bogaards in die streekhof op is al amper ses jaar en ons het só daarop geregtig was om vooraf deur Modimolle vergehoop dat ons regstryd nou al verdie appèlhof in kennis gestel te by sou wees. Die steun van die ge- skyn het. word dat sy vonnis moontlik versmeenskap, familie en in besonder Foto: Ingrid Pepler waar kon word. ons drie kinders, die afgelope ses Die hof het toe die saak terugverjaar, het ons deur dit alles gedra. Ons sou dit wys na die streekhof vir oplegging van vonnis nie sonder hulle kon doen nie,” het hulle ge- op die mindere aanklag. sê. Bogaards het intussen reeds Maandag, 1 “Ek glo steeds dat alles ten goede vir ons Oktober, vlugtig in die Modimolle-streekhof gaan uitwerk. As ek tronkstraf kry, berus ek verskyn vir oplegging van vonnis op ’n aanmy daarin dat die Here ’n groter doel daar- klag kragtens artikel 115(e) van die Wet op Kormee het,” het Jaco gesê. “Ons het die genade rektiewe Dienste. van ons Hemelse Vader in soveel opsigte en Streeklanddros Thinus Boonzaaier het die fasette ervaar, daarom weet ons dat Hy met saak tot 2 November uitgestel. Ingrid Pepler
BLADSY 6
‘Spook’ se ‘kind’ Verrassing binne-in linnekas BLADSY 12
Gr. 12’s se vere
Staan opsy vir ‘Gys Gys’’ van Binneland BLADSYE 28, 29, 30, 34 & 35
diepos.linmedia.co.za
Vilje Maritz, alias Gys Eloff van Binneland, het nie op hom laat wag toe Leanay Engelbrecht van Bela-Bela hom as haar metgesel na die matriekafskeid gevra het nie. Lees op bl. 5 hoe daar agter die skerms “gekonkel” is om Vilje op die Warries se rooi tapyt te kry.
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom
HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011
MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191
NABOOM: 083 928 5933/(014) 743 1879 VAALWATER: 076 032 9661
ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za