BESTE PLAASLIKE KOERANT - LiN Media-toekennings vir 2015
Rooiberg-ses Kersfees in tronk
2
Modimolle het nie krag óf water
15
Stadig met die feesklappers
22
®
Gru-moord 11 Desember 2015
R6.00
op bejaarde egpaar skok gemeenskap Robbie en Una Lötter tydens sorgvrye tye. Foto: Verskaf
Robbie Lötter jnr. troos sy seun, Tiaan, nadat die polisie se patologie-afdeling Una Lötter se oorskot uit die huis verwyder het.
Robbie en Una Lötter se huis is afgebrand nadat hulle vermoor is. Robbie se lyk is buite die huis gevind en Una het dood onder dié hoop sinke gelê. (Lees berig op bl. 3.) Foto’s: Herman Steyn
WEN!
Staan ’n kans om GRATIS boeke te wen in ons sms-kompetisie
16
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER