Die Pos 11 Julie 2014

Page 1

Burgemeester deel sy visie

Byleveld laat waai!

3 ®

R6.00

11 Julie 2014

Koue en water het die ingang na ATKV Klein-Karibavakansieoord buite Bela-Bela in ’n sprokiesland verander. Sproeiers wat Dinsdagaand, 8 Julie, voor die ingang van dié oord gespuit het, was saam met die bibberweer vir dié winter-wonderland verantwoordelik. Die ys het soos kristalle van die boomtakke gehang en ook ’n deel van die gras bedek. Waterbergers het die afgelope week snerpende koue beleef en die nagtemperature het plek-plek tot onder vriespunt gedaal. Foto: Herman Steyn

WEN! WEN! WEN!

Staan ’n kans om gratis boeke te wen in ons sms-kompetisie

16

Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER

24


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.