TRADERS www.buildersdiscount.co.za
R6.00
11 Oktober 2013
WE BUY & SELL DIE IT NEW & USED KWALITE FURNITURE P 1003 KRETZCHMARLAAN WINSKOO (oorkant NTK) WINKEL! 014 - 736 2898
diepos.linmedia.co.za
— Beste plaaslike koerant
Bouwerk is reeds aan die gang by die nuwe Bela Mall op Bela-Bela.
Andries van der Heyde Bela-Bela se inwoners kan uitsien na nóg ’n nuwe inkopiesentrum, wat volgens alle aanduidings in 2014 voltooi sal wees. Die grondplanne vir die nuwe Bela Mall, op die terrein tussen die Warmbad Waterfront en die Waterfront residensiële area, is op Donderdag, 3 Oktober, aan die kontrakteur oorhandig sodat bouwerk kon begin. Die ontwikkelaars van die projek is Shoprite Checkers, Atterbury Properties en 2020 Developments. Atterbury Properties is
Inwoners keelvol gekla
bekend vir die reuse-projekte wat hulle in veral Pretoria aangepak het. Dit sluit in die Lynnwood Bridge Office Park, die Clearwater Mall, die Woodlands Mall en die Glenfair Mall. Volgens NJ van Heerden van 2020 Developments sal groot handelsname soos Checkers en Game in die eerste fase van die projek intrek. Hy sê die ontwikkelaars glo dat die unieke huurder-samestelling van die sentrum, wat verskeie kwaliteit-klerewinkels ook insluit, ’n wenner sal wees vir Bela-Bela en die omliggende omgewing. Van Heerden het gesê daar sal sorgvuldig
2
aandag gegee word aan ’n gerieflike parkeerterrein met genoeg parkeerspasie vir kliënte. Volgens Gerrit van den Berg, een van die ontwikkelaars, sal die Bela Mall na verwagting teen einde Oktober 2014 voltooi wees en die openingsdatum sal iewers in dié tyd wees. Volgens hom sluit die lys winkels wat spasie in die nuwe sentrum gaan huur, onder meer in: Checkers en Checkers Liquor, Game, Chanson, MTN, American Swiss, Pep, Legit, Jet, Foschini, Total Sport, Identity, Truworths, Edgars, CNA, Capitec, Torga Optical, Nedbank en
3
Lodge in puin gelê
A L I S A D E S
• Bouwerk aan die ander sentrum op die dorp, die een by die Bosveld Pick n Pay, staan die afgelope ruk stil nadat die perseel glo van eienaars verwissel het sedert bouwerk daar begin is.
Man vas oor sel-foefie
STAAL
P
Vodacom. Van den Berg het gesê onderhandelinge met Woolworths is ook aan die gang. “Die ontwikkelaars meen dat die nuwe sentrum baie nuwe werkgeleenthede vir die dorp sal skep, sowel as nuwe vertroue in die dorp, wat sal help om verdere investering in ons omgewing te verseker,” het Van Heerden gesê.
STAAL
5
STAAL
S T Fabriek A NYLSTROOM NABOOMSPRUIT Tel : 014 717 5541 Tel & Faks : 014 743 3385 A Faks : 014 717 4684 Hans van Rensburgstr 119 Dawie : 072 698 3321 biglnaboom@telkomsa.net L Van Riebeeckstr 59 V Besoek ons vir die beste pryse! E N Ons verskaf: • MIELIEMEEL • PALISADE OMHEININGS S • MIELIE SEMELS • VENSTERRAME • KORING SEMELS T • DIEFWERING • GEEL MIELIES • DEURRAME • VEE-VOERE • VEILIGHEIDSHEKKE E • VOËLSADE • WELDING ACC R • HOENDERKOS • HEKMOTORS • HONDEKOS • VOLLE REEKS NUWE S STAAL EN SINK
GROOT VOORRAAD TEEN SAKPAS PRYSE!!!
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists
Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom