ATKV Mediaveertjies 2013 - Beste plaaslike koerant
Wild dogs tracked Binne: Foto-blad 10 ná vloedskade
21
®
14 Maart 2014
R6.00
Vaalwater: Reddingspoging Coena Smith trek met sy helikopter en kabels mense uit die Mokolo-rivier (bl. 3).
Modimolle: Riool- of stormwater?
" Hierdie poel is waar die rioolwater, wat vanaf die Thaba Mbekirylaan en Limpopostraat-kruising stroom, in Limpopostraat opdam. Onder hierdie 'dammetjie' skuil verskeie slaggate wat 'n paar motoriste glo reeds skade berokken het (bl. 6).
Spa Park: Pad spoel weg
Die teerpad wat deur Spa Park loop, het onherstelbaar verbrokkel ná die hewige reënbuie op die dorp (bl. 8).
Die Pos nou ook op Facebook en Twitter
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za
’n kans om gratis boeke te wen in ons sms-kompetisie WEN! WEN! WEN! Staan
14