ATKV Mediaveertjies 2013 - Beste plaaslike koerant
®
17 Januarie 2014 — R6.00
Skare gaan mal by Druiwefees 20
Nuwe 12 honderas geteel
Klein MC Barnard was vandeesweek niks lus vir skool op sy eerste skooldag by Laerskool Warmbad nie. Ma René moes alles uithaal om hom te probeer oortuig skool is eintlik baie lekker. Kyk binne na nóg foto’s van nuwe graad eentjies by ander skole in ons lesersgebied. Foto: Herman Steyn
Terug hok toe vir leerders Die Pos op Facebook en Twitter
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za / www.diepos.com
’n kans om gratis boeke te wen in ons sms-kompetisie WEN! WEN! WEN! Staan
14