Die Pos 17 Julie 2015

Page 1

BESTE PLAASLIKE KOERANT - LiN Media-toekennings vir 2015

Veediewe bedrywig

2

Stop aapstreke

8

24 ®

R6.00

Foto: Herman Steyn

17 Julie 2015

Vliegdag op Modimolle

WEN!

Staan ’n kans om GRATIS boeke te wen in ons sms-kompetisie

Foto: Gallo Images

Bakkies Botha is ’n rugbyspeler wat sy seile wyd span. Wanneer dié veteraan-slot nie rugby speel nie, boer hy onder meer met skaars wildsoorte. Hy het onlangs 'n wildveiling op Vaalwater bygewoon voordat hy die Wêreld-XV-tal op Saterdag, 11 Julie, as kaptein teen die Springbokke op Nuweland gelei het. Hy het tydens dié veiling tyd afgeknyp om saam met twee bewonderaars, Henk Blignaut van Phalaborwa en Daneel Swart van Bela-Bela, vir die kamera reg te staan. Op die foto regs is Botha vóór die wedstryd teen die Springbokke in aksie tydens ’n oefening van die Wêreldspan op die Danie Craven-stadion in Stellenbosch. Die Bokke het die Wêreldspan met 46-10 in hul eerste internasionale wedstryd van die jaar geklop. Dit was Botha se laaste internasionale rugbywedstryd.

20

Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.