G E L I S E N S I E Ë R D
KONTAK
(014) 717-4114 Nelson Mandela Rylaan, Nylstroom (Tussen Nyl Uitlate en Brent Oil)
®
www.buildersdiscount.co.za
R5.00
18 Januarie 2013
ONS SPESIALISEER IN: • Italiaanse geregte • Seekos geregte • Alle braai geregte • Oxtail • Pizza
diepos.linmedia.co.za
BESPREKINGS WORD
AANBEVEEL!
“’n Mens raak hartseer as jy hoor hoe onwaarhede oor die voorval soos ’n veldbrand versprei. My een kind het daarvan gehoor voordat ons haar kon vertel. Dit voel asof daar mense is wat iets wat vir my geweldig traumaties was, in sensasie wou omskep.” “Dit is vir my nog baie onwerklik. Dit is nog baie vars. Dit is soos ’n kluis wat toegesluit is binne in my — ’n kluis wat ek te bang is om oop te sluit.” “Ek dank die Here dit was in die dag. Ek sou dit erger ervaar het as dit in die nag was.” Bella Diedericks van Bela-Bela het vandeesweek haar hart oopgemaak oor die gru-aanval op haar net voor Kersfees. “Die mense van die dorp moet paraat wees. Moenie te gerus wees en dink dit gaan nie met jou gebeur nie. Ons het nooit gedink so iets kan met ons gebeur nie.” (Lees die onderhoud op bl. 3)
“’n Mens vat dit dag vir dag en probeer positief bly... ek het ’n keuse, gaan ek lê en huil op ’n hopie en myself jammer kry? Die lewe gaan aan. Dit is seer vir my, maar ek kan nie gaan lê en krepeer nie.” – Bella Diedericks
Foto: Ingrid Pepler
DIESEL
? Tel (014) 717 4000
Ladies & Gents Hairstylists
Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,
Nylstroom
HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011
MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191
NABOOM: 083 928 5933/(014) 743 1879 VAALWATER: 076 032 9661
ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za