BESTE PLAASLIKE KOERANT - LiN Media-toekennings vir 2015
Groot skade ná veldbrande
3
Inwoners keelvol vir swaarvoertuie
5
Oudamptenaar sterf ná val ®
R6.00
18 September 2015
6
Stortingsterrein
’n ‘skande’
Die DA beskryf die munisipale stortingsterrein op Modimolle as “’n skande”. Die Pos het die afgelope week daar besoek gaan aflê en op ’n skokkende toneel afgekom. Baie van die vullis lê nie eens op die terrein self nie, maar word in die veld langsaan gegooi. Die veld is besaai met plastieksakke, afval en daar het selfs ’n gebrande karkas gelê. Lees volledige berig op bl. 2. Foto’s: Herman Steyn
WEN!
Staan ’n kans om GRATIS boeke te wen in ons sms-kompetisie
14
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER