Nog een week voor Eskom die ligte afsit
2
Pa van vier in hof oor meisie se verdwyning
3
Fokus op aftreeplekke in die Bosveld ®
BYLAE BINNE 22 Junie 2018
R8.00
Dr. Hercu van Niekerk (75) vee vertroostend oor sy vrou, Lesley (63), se voorkop net voor ambulanspersoneel haar in ’n wagtende helikopter laai wat haar na ’n Pretoriase hospitaal vervoer het. Lesley is in ’n kritieke toestand in ’n Pretoriase hospitaal nadat sy twee keer geskiet is tydens ’n aanval op ’n plaas in die Boekenhout-omgewing buite Modimolle. Die egpaar is albei afgetrede veeartse.
Nóg ’n plaasaanval:
‘Hul oë was vol soveel haat ...’
Foto: Herman Steyn
(Lees berig op bl. 2)
Toename in aanvalle op plase kommerwekkend ’n Vlaag plaasaanvalle het die afgelope ruk voorgekom. Ses plaasaanvalle is vanaf Vrydag 15 Junie tot Sondag 17 Junie landwyd aangemeld. Die aanvalle was in Limpopo (3), Mpumalanga (1), die Wes-Kaap (1) en die Vrystaat (1). Vrydag 1 Junie
– Manie van der Merwe, Vaalwater, gewapende roof op plaas. Saterdag 2 Junie – Christo Venter, Vaalwater, aanvallers vlug. Vrydag 15 Junie – Van Niekerk-egpaar, Modimolle, vrou kritiek.