Die Pos 23 Desember 2016

Page 1

Dít was groot nuus in 2016

2

Só sal ons dié inwoners onthou

15

Snotkop en kie by groot fees

35 23 Desember 2016

R6.00

Klein Kialize Swart, wat vanjaar 'n gr.1-leerder van Laerskool Nylstroom was, is sommer baie opgewonde oor Kersfees. Sy is een van die talle kinders in Die Pos se lesersgebied wat hoop om ’n katjie in haar Kerskous te kry, maar Kersvader sal egter eers daaroor met pa Crisjan en ma Lizelle Swart moet onderhandel. Foto: Herman Steyn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.