Die Pos 24 August 2012

Page 1

®

www.buildersdiscount.co.za Hoofnuus

Kinders grusaam vermoor

R5.00

24 Augustus 2012

diepos.linmedia.co.za

Sakke vol dagga vernietig Danie Visser Dagga van meer as 100 kg is die afgelope week deur polisiebeamptes van Modimolle verbrand. Die Modimolle-polisie het die afgelope maand sowat 102 kg se dagga, wat by kuierplekke op die dorp en in Phagameng gevind is, gekonfiskeer. Op Vrydagoggend, 17 Augustus, het polisiebeamptes aan Die Pos gesê dat dit rofweg neerkom op dagga met ’n straatwaarde van

Hele land geskok oor gru-moord op kinders BLADSY 3

digby die R10 000 wat vernietig is. Adj. off. James Findlay, woordvoerder van die SAPD op Modimolle, het gesê die polisie is baie tevrede met dié saak, en ook die feit dat altesame 71 oortreders van verskillende sake die vorige week in en om die dorp aangekeer is. Die Modimolle-polisiedienste het ’n hernieude poging aangewend om misdaad te bekamp en die laaste paar maande verskeie klopjagte uitgevoer. Volgens die polisie is die positiewe uitwerking daarvan reeds op die dorp te sien.

Polisie soek na meisie Klag van ontvoering by polisie gemaak BLADSY 5

Woede oor grafte Familie moet ook help, sê raad BLADSY 11 ’n Polisiebeampte gooi die sakke dagga in die vuur.

’n Polisiebeampte besig om een van die sakke dagga oop te skeur.

DIESEL

? Tel (014) 717 4000

Ladies & Gents Hairstylists Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,

Nylstroom

HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011

MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191

NABOOM: 083 928 5933/(014) 743 1879 VAALWATER: 076 032 9661

ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.