Die Pos 27 Mei 2016

Page 1

Boewe saai chaos by skool

2

Booswigte gee huisdiere gif in

3

Vandalisme en dreigemente by varkplaas

16

®

R6.00

27 Mei 2016

Duisende rande se

dwelms gevind spesialisgebied en ons weet waarvoor om uit te kyk indien ons ’n verdagte voertuig deursoek,” het Van Staden gesê. Lede van die Bulgerivier-polisie (tussen Nadat die voertuig deeglik deursoek is, is Vaalwater en Lephalale) het vandeesweek R139 900, $10 000 en heroïen met ’n beslag gelê op duisende rande se dwelms en geraamde straatwaarde van R93 miljoen in kontant. 1 kg verpakkings gevind. Lede van die Groblersbrug-grenspolisie het Die polisie het versteekte panele in die inligting opgevolg oor ’n verdagte voertuig deure, agter die sitplekke en in die bak van wat Suid-Afrika op Maandag, 23 Mei, met die Nissan NP 200-bakkie gevind. onwettige “Die bestuurder dwelmmiddels sou van die voertuig is ’n binnekom. 33-jarige man van Kol. Ronel Otto, Tanzanië. Hy is in polisiewoordvoerder hegtenis geneem en in Limpopo, het aan het op Dinsdag, 24 Die Pos gesê alle Mei, in die polisiestasies in die Lephalaleomgewing was op landroshof verskyn die uitkyk vir die op aanklagte van die voertuig. Lede van besit, smokkel en die polisie op handel in dwelms,” Bulgerivier het die het Otto gesê. voertuig raakgesien, Die saak is deur van die pad getrek Limpopo se eenheid en deursoek. vir georganiseerde Aanvanklik kon misdaad oorgeneem hulle niks verdags wat die ondersoek opmerk nie. Lede verder sal hanteer. van die Volgens iemand na Groblersbrugaan die ondersoek, grenspolisie, onder wat versoek het om Die polisie haal kontant, wat aan die leiding van ao. anoniem te bly, was binnekant van die bakkie versteek was, Hennie van Staden, die verdagte “deuruit. het kort daarna op gaans kalm, rustig en die toneel glad nie aggressief aangekom. Die grenspolisie spits hulle nie. Dit het nie gelyk asof hy ooit kwaad of daarop toe om in- en uitvoere tussen Suidontsteld word terwyl die voertuig behoorlik Afrika en Botswana te moniteer en maak dit uitmekaar gehaal word nie”. hulle werk om verdagte voertuie en mense te Die man het reeds vlugtig in die hof identifiseer en te ondersoek. “Smokkelary verskyn. Borgtog is nie toegestaan nie en sy tussen Suid-Afrika en Botswana is ons saak is tot Dinsdag, 31 Mei, uitgestel. Marlene Vermaak

Ao. Hennie van Staden van die Groblersbrug-grenspolisie haal van die pakkies heroïen uit die kantpanele (soos aangedui) van die gekonfiskeerde Nissan NP200-bakkie.

17


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.