Plakkers hoef eers ná die winter te trek
3
Brande woed drie dae lank in reservaat
17
31 Voormalige munisipale bestuurder voor stok oor toestand van diere ®
R6.00
29 Augustus 2014
Andrew Dipela, voormalige munisipale bestuurder van Bela-Bela.
WEN! WEN! WEN!
Groot pret by 4x4dag
Augustus, besoek. “Daar is besluit om die siek varke van kant te maak, en daar is ook op dié dag medisyne vir die ander diere gegee.” “Die DA is besig om onnodig fout te soek,” het Dipela ’n Voormalige munisipale bestuurder van die Bela-Belagesê. munisipaliteit, Andrew Dipela, het in die pekel beland ná Die departement van landbou kon teen saktyd nie vir bewerings dat diere op die plaas, Rietspruit, buite Modimolkommentaar bereik word nie. le, ondervoed is. * Dipela het in 2000 die rol van waarnemende munisipale Die plaas vorm deel van die regering se grondhervormingsbestuurder by Bela-Bela se destydse stadsklerk, John Fourie, projek en word deur Dipela bestuur. oorgeneem. “Ek is deur ander boere in die omgewing bewus gemaak Dipela was voor sy aanstelling hoog aangeskryf in ANCvan wat op die plaas aangaan. Hulle het aan my gesê die kringe, waar hy onder meer streeksvoorsitter van die ANC varke is ondervoed, sieklik en die Jeugliga was. Hy was ook betrokke by die Premier-sokkerliouer varke eet die jonger varke ga en die Suid-Afrikaanse Sokker Federasie. op,” het Johann Abrie, ’n Fourie sou Dipela vir twee maande ná sy aanstelling boer van die omgewing aan opgelei het in sy nuwe amp, maar Dipela ’n verslaghet Fourie in dié tyd die trekpas gegee en gewer van ook in Fourie se voormalige ampswoning The Beat, ‘Die varke is op die dorp ingetrek. susterspuondervoed, Dipela se tydperk as munisipale bestuurblikasie van sieklik en die der is gekenmerk deur groot kontroversie. Die Pos, gesê. ’n Voormalige munisipale amptenaar, wat Hy sê hulle het ouer varke eet anoniem wil bly, het by navraag aan Die op sewe varkkardie jonger Pos gesê dat dit ’n politiese besluit was om kasse afgekom toe Dipela aan te stel. Die persoon sê Dipela varke op.’ hulle die plaas besoek het tydens sy tydperk op Bela-Bela alle het en die Dierebeskermingsverebestaande administratiewe prosedures en niging (DBV) is in kennis gestel. Die varke is rekordstelsels geskrap of geïgnoreer en het munisipale sake glo vrot groente gevoer en het geen veeartsenykundige sorg bestuur asof dit “sy eie is”. ontvang nie. Abrie het gesê boere in die omgewing het Een van die groot kontroversiële kwessies het gehandel oor ooreengekom om te help kyk na die oorblywende diere. ’n stuk grond by die nuwe Bela-Bela-dorpsdam, wat hy glo Annette Steyn, DA-skaduminister van landbou, bosbou en aan homself toegeken het. Dipela is ook daarvan beskuldig vissery in die parlement, het in ’n verklaring aan Die Pos gesê dat hy plagiaat gepleeg het nadat hy in ’n kursus by die hulle het bewyse dat die diere op dié plaas ondervoed is. Universiteit van Johannesburg verslae van munisipale Steyn het gesê die departement van landbou sal gevra word konsultante vir ’n taak ingedien het. Daar was ook groot of hulle gereeld beamptes na die plaas uitgestuur het en of ontevredenheid oor die aankoop van Dipela se veelbesproke daar enige voorstelle gemaak is om die plaas korrek te Audi-voertuig. Dié voertuig, waarin hy later in ’n ongeluk bestuur. betrokke was, behoort glo deesdae aan die verkeersdeparte“Deeglike ondersteuning moet aan alle opkomende boere ment op Bela-Bela. gegee word. Grondhervorming is nie veronderstel om te Amptenare het stelselmatig bewysstukke teen Dipela misluk as die regering nie in staat is om opkomende boere te versamel en dit onder die aandag van die dorp se voormalikan ondersteun nie,” het sy gesê. ge burgemeester, Younus Lorgat, en die Skerpioene-eenheid Dipela het by navraag gesê die DA beskuldig hom van “’n se aandag gebring, het dié voormalige amptenaar gesê. spul leuens”. “Dié nuus het in ANC-kringe versprei en daar is besluit om “Drie van die varke het siek geword en dit is hoekom hulle Dipela te herontplooi. Sy grondkontrakte is almal nietig so maer was. Dit is baie onregverdig van die DA om te verklaar.” Lorgat is in 2009 in ’n brandongeluk op die dorp beweer dat daar nie kos en water op die plaas is nie. Ons het plaasbestuurders wat goed na die plaas omsien,” het hy gesê. dood. Dipela is binne minder as twee jaar as munisipale bestuurVolgens Dipela het amptenare van die departement van der herontplooi. landbou asook die DBV die plaas verlede Vrydag, 22 Andries van der Heyde & Justin Steyn
Staan ’n kans om gratis boeke te wen in ons sms-kompetisie
16
Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER