Die Pos 3 Julie 2015

Page 1

BESTE PLAASLIKE KOERANT - LiN Media-toekennings vir 2015

Nylrivier dalk eersdaags skoon

2

Bylaanvallers kry 20 jaar

3

’n Hoed wat pas... ®

3 Julie 2015

R6.00

13

‘Engel’

Chris Nortje (11) van BelaBela is op Maandag, 29 Junie, deur ’n boerboel op die dorp aangeval. Die hond het Chris eers aan die been beetgekry en in ’n poging om die hond van hom af te kry, is sy vinger amper afgebyt. Hier lê Chris in die hospitaal met sy verbinde hand.

trek hond van seun af

Skielik, sonder om iemand anders te teiken, hardloop die hond op Chris af en byt hom,” het sy vertel. Chris Nortje (11) ’n leerder van Laerskool Die hond het Chris eers aan sy regterbobeen gebyt. Toe Chris die hond met sy Warmbad op Bela-Bela se vakansieplanne is moontlik in die wiele gery nadat hy op linkerhand wou afweer, het die boerboel ook sy hand gebyt en amper sy vinger Maandag, 29 Junie, deur ’n boerboel aangeval is. afgebyt. Volgens Bianca het daar op Volgens sy ma, Bianca, het hulle ongeveer 16:30 daardie oomblik ’n onbekende vrou by die hek gestop, uit haar dié middag by vriende op die dorp gaan kuier. Sy het voertuig gespring en gehelp om die hond van Chris af weg te kry. Sy weet gesê die oomblik toe hulle deur die hekke geloop het, steeds nie wie dié weldoener was nie. Bianca het met haar seun na die St. het die eienaar se boerboel nader gekom en vir Chris, Vincent-hospitaal op die dorp gejaag. Sy sê dit was skaars 10 tussen al die ander kinders wat ook daar was, minute later toe Chris in die teater ingestoot word vir die hegting van uitgesonder en aangeval. “Ek het gevoel Chris sy vinger en die behandeling van sy ander wonde. beweeg agter my in toe die boerboel nader kom. “Dr. AB de Villiers en die Foto ter illustrasie Andries van der Heyde

hospitaalpersoneel het baie vinnig gereageer; hulle was baie vriendelik en hulpvaardig,” het Bianca gesê. “Dit was baie erg, maar die dokter het gesê Chris sal goed herstel.” Chris sou gedurende die skoolvakansie op ’n kriekettoer vertrek het, maar dit hang alles af of sy vinger en wonde herstel het. Bianca sê hulle is geensins vir die eienaar van die boerboel kwaad nie omdat die onstandighede buite hulle beheer was. Sy wou nie die naam van die eienaar aan die koerant verskaf nie. Dit is ook vir hulle snaaks dat die hond só gereageer het aangesien Chris baie by die vriende se huis kuier en die hond nog altyd vriendelik was. “Die Here se hand was oor ons. Regtigwaar, dit kon erger gewees het. Baie dankie aan almal wat ons gehelp het, veral die onbekende vrou — die engel op my pad — wat by die hek gestop het, want sy

WEN!

kon net sowel verbygery het as sy wou.” • Boerboele word as goeie waghonde asook familie-troeteldiere beskou. Tog is daar omstandighede wat tot die onvoorspelbare optrede van dié honderas kan lei. Volgens navorsing is boerboel-kruisings geneig om mense en veral kinders te byt. Die Suid-Afrikaanse boerboeltelersvereniging (SABBS) reguleer teelprogramme en help eienaars met dierewetgewing. Kenners meen dat ouers nie hul kinders alleen by ’n boerboel moet los nie, tensy hulle weet die hond kan vertrou word. Waar ’n gesin ’n boerboelhondjie ryker word, moet die kinders ook deel van die interaksie met die hond word, want dit kweek dan ’n vertrouensverhouding met die boerboel. Vir meer inligting besoek die webwerwe www.african-boerboel.co.za of www.sabbs.org (.)

Staan ’n kans om GRATIS boeke te wen in ons sms-kompetisie

23

Besoek Die Pos se webwerf: diepos.linmedia.co.za DIE POS NOU OOK OP FACEBOOK EN TWITTER


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.