Die Pos 4 Mei 2018

Page 1

Inwoners kla oor plakkersprobleem Dringende vrae oor munisipale tenders

3 6

BINNE: ®

4 Mei 2018

R8.00

Bederf ma hierdie Moedersdag

SLAKKEpas Vakansiedae beïnvloed verkeersvloei

Paaie regoor die land — en ook in Die Pos se lesersgebied — het die afgelope maand baie druk verkeer gedra met al die langnaweke en vakansiedae. Verkeersbeamptes moes talle kere verkeer deur Bela-Bela, Modimolle en Mookgophong herlei weens verkeersopeenhopings, ongelukke en betogings op die N1-snelweg. Volgens ’n woordvoerder van die departement van vervoer is talle mense ook tydens padblokkades vasgevat. Op die foto is die druk verkeer op die R101 buite Bela-Bela op Dinsdag 1 Mei met al die vakansiegangers op pad terug huis toe. Foto: Herman Steyn


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.