Die Pos 5 April 2013

Page 1

®

www.buildersdiscount.co.za

R6.00

5 April 2013

diepos.linmedia.co.za

Hoofnuus

Onse AB

Hy sit waar hy sit Slang weier om uit motor te ‘klim’

trou

BLADSY 2

Alles is net genade Twee jonges op motorfiets getref

Bela-Bela se sporttrots, die eendagkaptein van die Protea-krieketspan, AB de Villiers (29), is die naweek met Danielle Swart (25) van Pretoria getroud tydens ’n pragtroue by die Shakama-natuurreservaat net buite Bela-Bela. ’n Uitsoekgroepie gaste, insluitend ’n paar groot kriekethelde, het saam gekuier. Die paartjie vertrek vandeesweek saam na die Indiese Premierliga-toernooi (IPL) in Indië, en sal eers daarna ordentlik gaan wittebrood hou. Die vrouetydskrif Sarie publiseer in hul Mei-uitgawe eksklusief die paartjie se storie met nege bladsye pragfoto’s van die troue. Dié uitgawe sal vanaf 15 April te koop wees. Foto: SARIE/Tyme

BLADSY 3

Hansies skitter op veld Groot pret en pragspel by jaarlikse Hansieweek

Photography (www.tyme.co.za)

BLADSY 28

DIESEL

? Tel (014) 717 4000

Ladies & Gents Hairstylists

Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,

Nylstroom

HEAD OFFICE — BELA-BELA: (014) 736 2723 FAX: (014) 736 3428 ADV: 082 461 4011

MODIMOLLE— NEWS: (014) 717 1776 ADV: (014) 717 1774/082 421 4429 FAX: (014) 717 2191

NABOOM: (014) 743 0685 VAALWATER: 076 032 9661

ADS: diepos@icon.co.za. NUUS: dieposnuus@icon.co.za diepos-nylstroom@icon.co.za. WEBSITE: diepos.linmedia.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Die Pos 5 April 2013 by Die Pos koerant/newspaper - Issuu