Die Pos 6 Desember 2013

Page 1

®

www.buildersdiscount.co.za

R6.00

6 Desember 2013

diepos.linmedia.co.za

— Beste plaaslike koerant

Keina Swart “Sy koms net minder as drie jaar gelede was onverwags — net soos sy dood die afgelope naweek.” Só sê Pieter en Marie Wesselman, bekende sakemense van Bela-Bela, wie se 2-jarige seuntjie, Altus, op Saterdag, 30 November, in die swembad by die gesin se huis net buite die dorp verdrink het. Hulle het nog drie seuns, Walter (11), Marnes (9) en Pedrie (3). Die gesin is verpletter deur die dood van klein Altie, maar is vol moed dat hulle gaan opstaan en iets positiefs uit dié verskriklike tragedie gaan haal. “Ons weier om die duiwel die satisfaksie te gee dat hy ons kind kom steel het. Dis nie wat gebeur het nie: Jesus het hom kom haal,” sê Pieter. “Ek gaan miljoene siele vir die Here wen deur my kind se dood,” sê Marie. Dis waarom hulle nie ’n roudiens vir gister (Donderdag, 5 Desember) beplan het nie, maar ’n vreugdediens — ’n partytjie met ballonne en sy boeties wat seepborrels in die kerk blaas. Die diens is in die Nuwe Lewe Kerk op die dorp gehou en gelei deur die Wesselmans se gesinsvriend, past. Michael Dippenaar. (Lees verder op bladsy 2)

Bomdreigement op dorp

3

Hael saai verwoesting

4

Die Pos is kookwater!

24

DIESEL

? Tel (014) 717 4000

Ladies & Gents Hairstylists Pick ’n Pay sentrum, Winkel 6, Nelson Mandela straat,

Nylstroom


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.