Eikestad Nuus 01-07-2011

Page 1

Helderberg

Kylemore

BINNE • INSIDE

Vrydag, 1 Julie 2011

Jaargang 61 | Tel 021 887 2840

R4,80 (BTW ingesluit)

Ongelukke

Tragedie

Elektrisiteit

Competitions:

Nóg twee sterf op paaie

Gewilde Matie skielik oorlede ; 4

Publiek gaan opdok vir krag ;6

Win tickets to Charity Ball ; 2 Emo’s new TV show ;12

;4

STELLENBOSCH BANKVAS AGTER STORMERS

Wie gaan wen? ABRIE BURGER EN SONIA KOOPMAN

D

IE Stormers het vanjaar ’n gulde geleentheid om hul dekadelange trofeedroogte te beëindig.

Ricardo McDillingh: “Die weer is reg vir ’n oorwinning. Ek skree beslis vir die Stormers! Die tyd is nou. Crusaders is weg.”

Hulle sal egter môre eers met die Crusaders op Nuweland moet afreken. Twee voormalige Stormersspelers meen indien die span Saterdag van hul kanse gebruik maak, hulle die wedstryd kan wen.

Mashuna Pietersen sê die Stormers is die beste span in die kompetisie. “Dit gaan natuurlik ’n strawwe wedstryd wees, maar hopelik nie té taai vir die Stormers nie! Indien hulle met dieselfde vertonings vorendag kan kom as wat hulle die afge­ lope vier weke gelewer het, glo ek dat ons reeds die oorwin­ ning in die sakkie het.”

Maties-afrigter Chean Roux sê hy hoop nie dit reën nie, want dit sal ’n konserwatiewe wedstryd tot gevolg hê. “Ek dink die Stormers se spelpeil en ook die tuisvoordeel behoort in hul guns te tel. As die Stormers al hul kanse

Jacques Steenkamp (regs) en sy seun Rudi sê hoewel hulle hartseer is oor die Bulle se ne­ derlaag in die kompetisie, hulle steeds trots agter die Stormers in Saterdag se wedstryd sal staan.

gaan benut, behoort hulle met twee punte te wen.” Oud-Springbok Justin Swart meen dit gaan moeilik wees. “Die Crusaders sou nie die toernooi so baie keer gewen het as hulle swak was nie. Sou die Stormers hul kanse be-

Haerles Tommy: “Die Stor­ mers het beslis die vermoë om môre se wedstryd te wen. Dit sal baie interessant wees om te sien hoe die Crusaders die druk gaan hanteer.”

nut, kan hulle wen. Teen hulle (die Crusaders) moet jy die bal hou en hulle by die afbreekpunte onder druk plaas. Jy gaan niks verniet by hulle kry nie; jy moet daarvoor werk.” Hier is plaaslike inwoners se menings oor die wedstryd:

Sharonne Brand: “Die Stor­ mers gaan wen, hoewel dit ’n moeilike wedstryd gaan wees omdat albei spanne baie sterk is. Ek sien baie uit daarna!”

Pheeisa Sogayise sê die Stormers is haar gunsteling­ span. “Ek hoop dat die Stormers Saterdag my nie sal teleurstel nie. Hulle net nog die heel tyd baie goed gespeel.”

Big Jim Toolbox 480mm

69 95

each

Roll of String Woodoc Wax 375ml

Glue Gun Mini

Various Colour Spray Paint

34 95

49 95

34 50

Castors wide range available

15 50

from

Stainless steel interior door handle

94 95

each

Stainless Steel Prep Bowl

230 00

34

Grafitti Remover

Sika Flex 11FC

69 95

84 50

50

Rainkote 5lt: & Free membrane

169 95

Bosch Jigsaw

499 00

Colonist deep moulded interior door

245 00

each

CNR OF ADAM TAS BLVD & PAPEGAAIRAND WAY, STELLENBOSCH • TEL: 021 887 3618 • www.timbercity.co.za While stocks last.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.