Helderberg
Kylemore Vrydag, 15 Julie 2011
Jaargang 61 | Tel 021 887 2840
R4,80 (BTW ingesluit)
BINNE • INSIDE
VONNIS Tien jaar vir menseroof
;4
MISDAAD Een boef, twee hofsake
;5
Kaskarpret:
Die Stellenbosch-middedorp was Saterdag in rep en roer toe honderde opgewonde kinders vir Keep Them Active se jaarlikse kaskar-kompetisie saamgetrek het. Die jong renjaers het op Die Braak aangetree en om die Kruithuis gejaag om te bepaal wie die blitsigste kaskar het.
PROJEK US wil berggrond bewaar ;9
WEN! ) Ete by Jordan ) Verblyf by Laborie ) Mandjie lekkernye van Morgenster ;2
Prof aangerand ELBÉ VAN HEERDEN
’n
PROFESSOR van die Universiteit van Stellenbosch (US) is gisteroggend in sy kantoor aangerand. Prof. Anton van Niekerk (58), hoof van Toegepaste Etiek aan die US, het gister glo in ’n onderonsie betrokke geraak in sy kantoor op die sesde vloer van die US se Lettere- en Wysbegeertegebou in Merrimanlaan. Luidens kapt. René Matthee, Stellenbosch polisiewoordvoerder, is ’n 47-jarige man gister in hegtenis geneem op ’n klag van aanranding ná ’n onderonsie in Van Niekerk se kantoor kort na 09:00. Volgens die US-woordvoerder, Mohammed Shaik, het ’n lid van die ver-regse groep, die Afrikaner Volksraad Verkiesing Kommissie, gister prof. van Niekerk,
Prof. Anton van Niekerk wat gister in sy kantoor aangeval is.
in sy kantoor aangerand en in die proses sy kantoor gevandaliseer. Volgens Shaik volg dit op Van Niekerk se rubriek in die Beeld op 5 Julie (“Wittes hét baie skuld”). “Daarin het hy die mening uitspreek dat daar in die jongste tyd ’n onrusbarende ver-
skuiwing in die openbare debat merkbaar is ‘van effektiewe vergoeiliking van apartheid en die Afrikaner se rol daarin’. “Ene Abel Malan het onder die voorwendsel dat hy oor die rubriek met Van Niekerk in gesprek wil tree, ’n afspraak met hom gereël. In goeder trou het Van Niekerk hom by die voordeur ontvang en hom na sy kantoor gebring. Hy het tydens die gesprek aggressief geraak, etlike dreigemente geuiter, toe opgespring en sy lessenaar omgekeer en hom te lyf gegaan. In die proses is Van Niekerk se bril gebreek en hy het ernstige kneusplekke aan die gesig opgedoen.” Malan is in hegtenis geneem op ’n klag van aanranding. “Hy het aan die Polisie gesê ‘ek het die werk gedoen’. Na wat vasgestel kon word, is hy lid van ’n groep wat uit Mpumalanga in die
GROOTWinter uitverkoping Dames Denims
Wol Truie
Moulose Truie
1@
vanaf
vanaf
R99
Hoodies
- 50% af Oneal, Quicksilver + Billabong +Lizzard
R299 Hi - Tec Stewels vanaf
PRODUKTE ONDERWORPE AAN BESKIKBAARHEID Beskikbaar!
Lay-buys vir 3 maande Krediet- en debietkaarte welkom
R199 Wol knoop Truie
Sneakers
Karrimor Rugsakke WAS R235
R399
vanaf
R350
@
2@
groot verskeidenheid
Mans winter hemde
Dames Melton Baadjies
Levi‘s Denims 582
R199
R140
NOU
R199
Wes-Kaap is om Afrikaners te mobiliseer vir ‘ons eie verkiesing vir vryheid’.” ’n Groep mense wat saam met hom opgedaag het, en buite die gebou gewag het, het aan omstanders gesê “Stellenbosch beskik nie oor genoeg beskerming om Anton van Niekerk te beveilig nie”. Prof. Russel Botman, rektor en visekanselier van die US, het die voorval ten sterkste afgekeur. “Dit is ’n laakbare daad en verwerplik in die konteks van ons pogings en strewe om ’n SuidAfrika te skep waarin die regte van al sy mense beskerm word. As ’n universiteit is dit ons taak en rol om debat en konstruktiewe gesprek te stimuleer en te lei. Akademiese vryheid en die vryheid van uitdrukking en spraak, gaan hand aan hand en dit is ononderhandelbaar.”
R50 af & PF flyers
1 @ R59 2 @ R99
1 @ R79 2 @ R150 Geselekteerde Mans & Dames Wintervoorraad tot
50% afslag!!!
PROMOSIE ITEMS SLEGS GELDIG VANAF 15 TOT 30 JULIE 2011
BERGZICHTPLAZA NO 8, STELLENBOSCH, TEL: 886 5168
U eenstop mode en skooldrag voorsiener sedert 1955