Eikestad VRYDAG, 14 Desember 2012 | Prys: R5.00 | Tel 021 887 2840 | Faks 021 883 9538 | www.eikestadsnuus.co.za
NUUS NET VIR JOU
Vroue van Inspirasiewenner 3
Gradeplegtigheid stories, foto’s 10&11
Wynfees het ’n nuwe baadjie
17
Kriekettoernooi in Idasvallei 24
TWEE PRINSESSE IN EEN WEEK BY DIE UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
Prinses Stéphanie van Mona co (tweede van regs) het groot belangstelling getoon in hoe SuidAfrikaners TB en MIV takel toe sy verlede Vrydag die mobiele TB en MIVberading en toetssen trum besoek het by die Uni versiteit Stellenbosch (US) se Desmond Tutu TBsentrum. Hier is sy by (van links) prof. Mariana Kruger, uitvoerende hoof van pediatriese en kin dergesondheid by die US, prof. Nulda Beyers, direkteur van die Desmond Tutu TB sentrum en die US rektor, Russel Botman.
PRINSES KRY GRAAD: Die eerste prinses in die Mej. SuidAfrikakompeti sie, Stacey Webb, is on der vanjaar se USgradu andi gewees. Sy het gis ter ’n LLBgraad verwerf. Sowat 4 590 studente van die Universiteit Stel lenbosch het vandeesweek hul grade by sewe ver skillende gradeplegtighe de gekry. Die gradepleg tighede is in die DF Ma langedenksentrum op Coetzenburg gehou.
FOTO: KIM CLOETE
FOTO: ANTON JORDAAN
Moorde demp feesgety ELBÉ VAN HEERDEN
sterf. ’n Klag van poging tot moord is verander na ’n klag van moord.” Die verdagte, André Beirowski (55), het ie feesgety het op ’n donker noot beWoensdag in die Stellengin met twee moorde die bosch-landdroshof verskyn. afgelope week in StelDie saak is uitgestel na 19 Delenbosch en omgewing. sember vir sy borgaansoek. Ferdie se ma, Hendriena Maandagaand is Ferdie Kotze Kotze, het gister gesê hy was (31) dood ná hy met ’n familie’n goeie kind. “Hy was baie vriend in ’n onderonsie betrokke handig en kon enige ding regwas. maak, iets wat hy by sy pa geLuidens polisiewoordvoerder, kry het. Die hele gemeenskap lt. Nathalie Martin, het die voorhier was baie lief vir hom en val Maandag om ongeveer 23:17 hy het altyd gehelp waar hy plaasgevind. kan. Maar hy het maar sy stre“Die twee was in ’n argument ke ook gehad. betrokke toe die ouer man Kotze “Hy was die laaste ruk baie aan die linkerkant van sy kop Ferdie Kotze (31) teneergedruk ná sy meisie met ’n mes gesteek het. “Kotze is na die Tygerberg-hospitaal ver- hom gelos het en hul dogtertjie saamgevat het. voer, maar het om 07:30 Dinsdagoggend ge- Ek het partykeer nie geweet wat in sy kop aan-
D
gegaan het nie.” Sy was baie bewoë oor die manier wat dit gebeur het. “Hy was baie depressief, maar dat dit nou só moes gebeur. “Ek het so uitgesien na Kersfees. Ek het reeds genoeg vleis gekoop en ons sou lekker saam fees gevier het.” Volgens Hendriena sou hy Dinsdag ’n nuwe, permanente werk begin het. Hulle wag tans op sy oudste suster se koms vanuit Londen voor hulle die finale begrafnisreëlings tref. “In die tussentyd probeer ons maar net die gebeure verwerk.” Ferdie laat sy ma, Hendriena, susters, Michele en Mareze, en sy dogtertjie Angelique agter. ) In ’n tweede ernstige voorval is ’n pa en seun die naweek in Groot Drakenstein in hegtenis geneem op ’n klag van moord. Volgens konst. Rionel Uithaler van die Groot Drakenstein-polisie is Sarah Philander
(47) Saterdag om ongeveer 04:15 in die informele nedersetting in Groot-Drakenstein gevind. Sy was reeds dood. “Philander se lewensmaat het op haar liggaam in hul woning afgekom en die polisie ontbied. Na verdere ondersoek is hy egter in hegtenis geneem en sy seun is kort daarna ook aangekla.” Philander is volgens die geregtelike doodsondersoek verwurg, en die moontlikheid dat sy verkrag is, word ondersoek. Dit is nog nie duidelik of een of albei mans betrokke is by haar dood nie. Jacobus Olifant (20) en Jacob September (47) het Maandag in die Franschhoek-landdroshof verskyn. Die saak is uitgestel na 18 Desember in die Paarl-landdroshof vir hul borgaansoek. Enigeen met inligting kan die ondersoek beampte, sers. Shaun Jacobs skakel by 076 890 0413 / 021 874 8000 of Crimestop by 0860 10111.