13/14 DESEMBER 2012 11 13
1 10
14 16
Wynland eie aan S’bosch ELBÉ VAN HEERDEN
W
vier.
ynland Eiendomme in Dorpstraat het vanjaar reeds hul 22ste verjaardag in Stellenbosch ge-
Johan en Elza Scholtz het Wynland Eiendomme in Maart 1990 begin. Ná Johan se skielike afsterwe in 1993, het Elza die leisels oorgeneem as prinsipaal en die agentskap het bly groei. In Oktober 2011, ná 21 jaar, het sy die leisels uiteindelik aan ’n nuwe prinsipaal, René Mackie, oorhandig, wat dié eiendomsagentskap nou saam met háár man, Andrew Mackie, bestuur. Oor die jare heen het die agentskap saam met die mark gegroei en verander. Met ’n sterk span en deursettingsvermoë het hulle ’n fantastiese jaar agter die rug en het hulle meer as 36 eiendomme verkoop sedert die Mackies oorgeneem het. “Elza is egter self steeds baie aktief by die firma as senior verkoopsagent en bring ongelooflike insig ná al die jare in die Stellenbosch-eiendomsmark. Haar kennis en ondervinding van die dorp is absoluut onmisbaar,” het René gesê. “Elkeen van ons uiteenlopende agente bied ’n ander insig en gee ons ’n hupstoot wanneer dit kom by elkeen van ons individuele kliënte.” René het self jare se ondervinding in die plaaslike eiendomsmark aangesien sy, totdat hulle Wynland Eiendomme oorgeneem het, onder die vaandel van Matieland Eiendomme handel gedryf het. Die res van die span sluit Mitzi Boshoff (verkope) en Arina Craythorne en Tamsin Lang (verhuring) in. “Ons maak ook gebruik van Payprop, ’n moderne program om verhurings vir die eienaar, huurder en eiendomsagent te vergemaklik en ons diens meer vaartbelyn te maak. “As ’n plaaslike, individuele eiendomsagentskap het ons ’n goeie begrip van elkeen van ons kliënte se behoeftes. Ons lewer dus ’n uitsonderlike professionele, maar tog per-
Die span by Wynland Eiendomme is hier (van links) René Mackie (prinsipaal), Andrew Mackie (algemene bestuurder), Tamsin Lang (verhuring), Lucy Toutie, Elza Scholtz (verkoopsagent) en Arina Craythorne (verhuring). Mitzi Boshoff was nie beskikbaar vir die foto nie.
FOTO: ELBÉ VAN HEERDEN
soonlike diens. “Of jy ’n jong mens is wat vir die eerste keer begin werk in Stellenbosch, of as jong paartjie jou eerste huis wil koop, of ’n plekkie soek om in af te tree, ons bied iets vir almal. “Dis ’n emosionele besluit vir ’n familie wat hul droomhuis koop en ons bied dan die ondersteuning aan hulle.”
STELLENBOSCH R14 950 000
STELLENBOSCH
Bedrooms 7 | Bathrooms 7 | Garages 3
Bedrooms 3 | Bathrooms 3 | Garages 2
De Zalze Winelands Golf Estate. Prestigious home. Exquisite plot. LA PASTORALE
R2 500 000
MOSTERTSDRIFT
R5 300 000
Kantoor 021 887 4740 Yolandé 082 579 0560 Welgevonden 021 889 9774 Renée 082 852 3910
De Zalze Winelands Golf Estate. In mint DIE BOORD SOETEWEIDE 13 R1 050 000 condition. Lovely views. Private garden WELGEVONDEN
Wynland Eiendomme het ook ’n verskeidenheid beleggingsmoontlikhede vir ouers wat vir hul kinders veilige studenteverblyf soek of ernstige beleggers wat hul kapitaal oor ’n tydperk wil laat groei. “Ons agente word persoonlik betrokke by elke kliënt en verstaan hul behoeftes en streef daarna om dit te bevredig.”
MANNHEIM
R3R845 100 000 000
R5 350 000
Bedrooms 3 | Bathroom 1 | Parking
This unique property offers a lovely old world character. Extra: Garden cottage. JAMESTOWN
R2 085 000
Hulle werk ook nou saam met plaaslike prokureur Ben van Heerden, wat al hul oordragtransaksies en ander wetlike aspekte van verkope hanteer. Wynland Eiendomme is geleë by Dorpstraat 75, Stellenbosch. Bel hulle gerus by 021 883 8192 of besoek www.wynlandproperties.co.za.
R2 160 000
PARADYSKLOOF
R4 650 000
Bedrooms 4 | Bathrooms 3 | Garages 2
Delightful and luxurious family home. Great value! Ample accommodation. JONKERSPARK
R2 750 000
Aan de Weber New Development: Plot and Plan with spacious floor plan: House: 187m² Plot: 375m² Slaapkamers 3 | Badkamers 2 | Motorhuis 1
Goeie ligging in gewilde woonbuurt. Mooi uitsigte! Nuut opgeknap.
Slaapkamers 3 | Badkamers 2 | Motorhuis 1
Puik dorphuis met ruim vloerplan en moderne afwerkings.
Bachelor | Bathroom 1 | Parking
Furnished Sectional Title Units. Luxurious interior.
Bachelor | Bathroom 1 | Parking
Stylish Sectional Title Units. Spacious floor plan.
Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2
Slaapkamers 3 | Badkamers 2 | Motorhuis 1
Rural feel and lovely mountain views.
Perfekte dorpshuis naby skole en US. Privaat tuin en swembad.