ALBERTINIA TOERISMEBURO ALBERTINIA TOURISM BUREAU Posbus / P O Box 12 ALBERTINIA 6695 Malanstraat 9/ 9 Malan Street ALBERTINIA 6695 Tel / Fax : 028-735 1000 : e-mail : albinfo@telkomsa.net
ALBERTINIA AALWYNFEES: 28 – 30 SEPTEMBER 2012 ALBERTINIA ALOE FESTIVAL: 28 – 30 SEPTEMBER 2012 _____________________________________________________
Aansoek om fasiliteite
Application for facilities
Naam en Van Name and Surname Adres Address Faks no: E-pos adres: Sel/Tel. no. Aantal stalletjies verlang No. of stalls required
Vlooimark stalletjie R150,00 Flea market stall R150,00 Voedsel stalletjie R200.00 Food stalls R200,00 Elektrisiteit R100.00 Electricity R100.00
Verlang u Do you require Produkte Products
Elektrisiteit Electricity
Bank Besonderhede:
Naam: Bank: Rek. Nr: Tak Kode:
JA R100 YES R100
(Ekstra) (Extra)
Albertinia Toerismeburo FEES FNB Riversdal 62199255459 200-313
Datum van aansoek: …………………………………………………. NB: Kies ‘n staanplek op aangehegde vorm. Sodra staanplek betaal is,stel ons asb in kennis van die staanplek nommer wat u verkies en dit sal aan u toegeken word. Staanplekke met kruisie deur, is reeds bespreek.
VOORWAARDES/CONDITIONS
1.
By die keuring van kosstalletjies sal voorkeur gegee word aan organisasies in Albertinia, daarna individue in Albertinia en dan persone elders. With the selection of food stalls, preference will be given to organisations in Albertinia, thereafter individuals in Albertinia and then people from outside.
2.
Aansoeke moet vergesel wees van bank inbetaling strokie of kontant waarna toekennings gemaak sal word. Applications must be accompanied by a bank paid slip of cash to comfirm your application.
3.
By die ondertekening van hierdie aansoek aanvaar die verkopers die voorgestelde standaarde van reklame en aanbieding van die Aalwynfees asook die nodige dokumentasie soos bv. Gesondheids- en veiligheidsertifikaat. On signing this application the vendors accept the prescribed standards for publicity and presentation of the Aloe Festival as well as the prescribed documentation such as health and safety certificate.
4.
Die organiseerders sal geen kansellasiefooi terugbetaal nie. The organisers will not pay back any cancellation fees.
5.
Alle wins of verlies wat ‘n verkoper mag maak of lei sal vir eie rekening wees en sal hoegenaamd geen invloed op die prys van die fasiliteit hê nie. Any profit made or loss suffered by a vendor will be for the vendor’s own account and will not influence the price of the facility.
6.
Elke verkoper/uitstaller is verantwoordelik vir die oprigting en opruiming van sy stalletjie, asook die skoonmaak rondom sy/haar stalletjie. Each vendor is responsible for constructing and clearing away their own stand, and keeping it clean during operation.
7.
Die organiseerders aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of eise as gevolg van verkope. The organisers accept no responsibility for any damage, loss or claims resulting from sales.
8.
Reg van toegang voorbehou. Right of admission reserved.
STALLETJIES BESKIKBAAR / STALLS AVAILABLE Vlooimark / Flea market
- R150,00
Voedsel / Food
- R200,00
Krag / Electricity
- R100,00
---------------------------------------------HANDTEKENING VAN VERKOPER SIGNATURE OF VENDOR
Addisioneel/Additional
-------------------------------DATUM DATE
LET ASSEBLIEF DAAROP DAT STALLETJIE BINNE 7 DAE BETAAL MOET WORD. FAKS BEWYSSTROKIE NA 028 7351000. NA 7 DAE WORD STALLETJIE AAN DIE VOLGENDE AANSOEKER TOEGESTAAN, INDIEN GEEN BETALING GEDOEN IS NIE.