Gr 11 Eerste Addisionele Taal: Taalkunde- Fasiliteerdersgids
Eerste Addisionele Taal: Taalkunde
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Fasiliteerdersgids: Taalkunde
Graad 11
Aangepas vir KABV
G11 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Taalkunde
VOORWOORD
Welkom by Afrikaans Eerste Addisionele Taal graad 11.
Die werk vir die jaar word in vier kwartale ingedeel. In elke kwartaal moet daar een of twee temas deurgewerk word. Die ideaal om die werk binne elke kwartaal te voltooi, is vier periodes van een uur elk per week Die aantal lesperiodes wat aan ’n aktiwiteit bestee moet word, word in die lesbeplanning vir elke kwartaal aangedui.
Aangesien die aantal weke per kwartaal verskil, is die temas nie ewe lank nie.
Elke tema word in lesse verdeel met verskillende aktiwiteite. Daar is verskillende doelwitte soos dit voor elke tema aangedui is wat geïntegreer word, naamlik lees, praat, skryf en taal in konteks
MONDELINGOPDRAGTE
Daar is ook mondelingopdragte in elke tema. Hierdie opdragte kan in sentrums uitgevoer word waar daar ’n groep leerders is. Die groep behartig dan die assessering/evaluering. Indien die leerder op sy/haar eie studeer, kan hy/sy die toespraak/antwoorde op besprekingsvrae/voorlesing vir sy/haar ouers/broers/susters/vriende doen.
TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
Dit is noodsaaklik dat die leerders ’n werkboek (gewone 72 bladsy-lyntjiesboek) asook ’n goeie tweetalige woordeboek (Afrikaans/Engels) het. Woordeskat (vocabulary) is die boustene van ’n taal, dus word daar sterk gefokus op die uitbreiding van woordeskat binne sinsverband. Taaloefeninge sal doelgerig ingespan word om foute wat dikwels in die aanleer van ’n tweede taal voorkom, uit te skakel.
FASILITEERDERSGIDS
Die fasiliteerdersgids bevat riglyne en antwoorde op die vrae wat in die oefeninge gestel word. Gaan na elke aktiwiteit saam met die leerders deur die antwoorde en hersien waar nodig.
WEEK
1 – 2
3 – 4
Les 1
Les 2
Les 3
Les 4
JAARPLAN
LES DATUM
KWARTAAL 1
Taalstrukture en -konvensies
Letterkunde
Poësie: Letterkunde terme (OLP – Welkomles)
Prosa: Onderwêreld: Proloog
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 1
Taalstrukture en -konvensies
5 – 6
Les 5
Les 6
Les 7
Letterkunde
Poësie: “Son en maan” (Hennie Aucamp)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 2 en 3
Taalstrukture en -konvensies
Les 8
Les 9
Les 10
Letterkunde
Poësie: “Droogte in Namakwaland” (Thomas Deacon)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 4 en 5
Taalstrukture en -konvensies
Les 11
7 – 8
Sample
Les 12
Les 13
Letterkunde
Poësie: “Klara Majola” (D.J. Opperman)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 6 en 7
Taalstrukture en -konvensies
9 – 10
Les 14
Les 15
Les 16
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 8 en 9
11 – 12
13 – 14
Les 17
Les 18
Les 19
KWARTAAL 2
Taalstrukture en -konvensies
Letterkunde
Poësie: “Luisterswaeltjies” (T.T. Cloete)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 10 en 11
Taalstrukture en -konvensies
15 – 16
Les 20
Les 21
Les 22
Letterkunde
Poësie: “Die hanswors” (S.J. Pretorius)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 12 en 13
Taalstrukture en -konvensies
17 – 18
Les 23
Les 24
Les 25
Letterkunde
Poësie: “Die boodskapper” (Peter Snyders)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 14 en 15
Taalstrukture en -konvensies
19 – 20
Les 26
Les 27
Les 28
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 16 en 17
Junie-eksamen
Sample
KWARTAAL 3
Taalstrukture en -konvensies
Les 29
Les 30
21 – 22
Les 31
Poësie: “kleurblind” (Carina Stander)
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 18 en 19
Les 32
Les 33
23 – 24
Taalstrukture en -konvensies
Letterkunde
Poësie: “Die nuwe kind” (Pieter Strauss)
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 20 en 21
Taalstrukture en -konvensies
25 – 26
27 – 28
Les 34
Les 35
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 22 en 23
Taalstrukture en -konvensies
Les 36
Les 37
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 24 en 25
Taalstrukture en -konvensies
Les 38 Les 39
29 – 30
31 – 32
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 26 en 27
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 28 en 29
KWARTAAL 4
Letterkunde
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 30 en 31
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 32 en 33
Prosa: Onderwêreld: Hoofstuk 34 en 35, epiloog
Taalstrukture en -konvensies
33 – 34
Hersiening
Hersiening: Poësie
Hersiening
35 – 36
Letterkunde
Taalstrukture en -konvensies
Hersiening: Prosa (Onderwêreld)
37 – 38 Hersiening
39 – 40
Letterkunde
Novembereksamen
*Bykomende notas en opgedateerde lesplanne is aanlyn beskikbaar op die Optimi Learning Portal (OLP). Verwys na OLP vir alle ander lesinhoud.
G11 ~ Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Taalkunde
LESELEMENTE
LEERDOELWITTE
Wat die leerder aan die einde van die les moet weet. Geneem uit KABV
BELANGRIKE TERMINOLOGIE
Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei.
DEFINIEER
Definisies van konsepte om die inhoud te verstaan.
BELANGRIK
Verduidelik misverstande; moontlike verwarring met betrekking tot bestaande kennis.
WENKE
Enige inligting anders as die inhoud, om die leerder deur die leerproses te begelei.
VIR DIE NUUSKIERIGES
Aansporing om die inhoud in diepte na te vors.
AKTIWITEIT
Vrae wat voltooi moet word ten einde die kennis van die voltooide les te toets.
OEFENING
Ter afsluiting van die spesifieke eenheid. Formatiewe assessering.
KERNINHOUD
Beklemtoon die kern van die inhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les; moet verstaan word.
STUDEER/HERSIENING
Tyd wat spandeer word om die inhoud te bestudeer in die afsluiting van die eenheid en ter voorbereiding vir die toets of eksamen.
EENHEID 1
Tema 1: Ek en my hart
Lees en kyk:
Begrip
Skryf en aanbied
LEERDOELWITTE
Aan die einde van tema 1 sal die leerders die volgende vaardighede bemeester het:
• ’n informatiewe teks lees en vrae daaroor beantwoord
• ’n leesstuk voorberei en lees
• ’n e-pos skryf
Taalstrukture en -konvensies
• taal in konteksoefeninge doen oor meervoude, verkleinwoorde, infinitief, woordorde, korrekte vorm en spelling, lydende vorm, saamgestelde sinne en indirekte rede.
Les 1: Lees en kyk: Begrip
FASILITERINGSNOTA
• Lees “Raad vir Valentyntjies” Die leerders moet die leesstuk goed deurlees
• Moedig die leerders aan om ’n woordeboek te gebruik om seker te maak dat alle vreemde woorde reg verstaan word.
• Die leerders moet alle vrae van hierdie les in die werkboek beantwoord.
• Kontroleer die antwoorde saam met die leerders en doen hersiening waar nodig
AKTIWITEIT 1 MEMORANDUM
1. Vra hom/haar uit.
2. Gewoonlik die ou/die een wat die ander se oog vang.
3. Die kaartjies na die Valentynsdagete wat sy verniet gekry het. (1)
4. Oor wat hy moet aantrek. (1)
5. Sy het met haar tas op die stoep gedans. (1)
6. Dat sy mooi moet aantrek. (1)
7. Omdat sy die ou uitgevra het. (1)
8. Enige TWEE van die volgende:
• Meisies wat laat kom
• Meisies wat te veel praat
• Meisies wat te min of glad nie praat nie
• Meisies wat die heeltyd in die spieël kyk. (2)
9. Nee (1)
Les 2: Lees en kyk: Begrip
LEERDOELWITTE
Aan die einde van les 2 moet die leerders in staat wees om:
• Hulle lees- en begripsvaardighede te verbeter
• Hulle woordkennis te verbreed.
FASILITERINGSNOTA
• Doen self navorsing oor Valentynsdag om sodoende gesprekvoering aan te moedig.
• Lees “Valentynsdag”. Die leerders moet die leesstuk goed deurlees.
• Moedig die leerders aan om ’n woordeboek te gebruik om seker te maak dat regte interpretasies oor vreemde woorde gemaak word.
• Die leerders moet alle vrae van hierdie les in die werkboek beantwoord.
• Kontroleer die antwoorde saam met die leerders en doen hersiening waar nodig.
AKTIWITEIT 2 MEMORANDUM
1. Onwaar Daar is verskillende weergawes oor hoe dit ontstaan het. (2)
2. Onwaar. Nadat die Romeine Christene geword het, het die Lupercalia-fees die naam van St. Valentyn gekry. (2)
3. Moontlik waar. Dikwels het vroue geparfumeerde of fyn juwele gekry. (2)
4. Moontlik waar. Hulle het die naam van die meisie wat hulle maat sou wees vir die fees op hulle mou vasgespeld. (2)
5. Onwaar. Dit is die skrywers se mening. (2)
6. Onwaar. A Midsummer Night’s Dream verwys na Valentynsdag, nie na Valentyn nie. (2)
Sample
7. Onwaar. Valentynsdag word op verskillende maniere in verskillende lande gevier. (2)
8. Waar. Die kaartjies was skoon binnekant. (2)
9. Moontlik waar. Die neiging vandag is om ’n bietjie ligter te wees. (2)
10 Onwaar. Dit word regoor die wêreld gevier (2) [20]
Les 3: Lees en kyk: Begrip
LEERDOELWITTE
Aan die einde van les 3 moet die leerders in staat wees om:
• Hul woordeskat te verbreed.
• Afrikaanse tekste beter te verstaan.
FASILITERINGSNOTA
• Lees “Hoera vir kaartjies!”. Die leerders moet die leesstuk goed deurlees.
• Moedig die leerders aan om ’n woordeboek te gebruik om seker te maak dat alle vreemde woorde reg verstaan word.
• Die leerders moet alle vrae van hierdie les in die werkboek beantwoord
• Kontroleer die antwoorde saam met die leerders en doen hersiening waar nodig
AKTIWITEIT 3.1 MEMORANDUM
1. Hoera! (Uitroep van opgewondenheid/blydskap)
2. B (’n bepaalde tydperk)
3. A (Om ’n kaartjie te stuur.) (1)
4. Dit is (so) pragtig. (Moet nooit met ’n voegwoord (omdat/want) begin nie.) (1)
5. Sy is sentimenteel. (1)
6. Haar man
7. Amerika
8. Daar is nie Afrikaanse Valentynskaartjies nie. (Moet nooit met “dat” begin nie.) (1)
9. ’n Bobbejaantjie (1)
10. A (1)
11 Sy oorweeg om dit of vir haarself te stuur of om dit vir haar geliefde te stuur en dit dan ná ’n week terug te vra. (1)
12 In Monte Vista. (1)
TAAL IN KONTEKS: MEERVOUDE EN VERKLEININGSVORME
LEERDOELWITTE
Aan die einde van les 3 moet die leerders in staat wees om:
• Hul kennis rondom die gebruik van meervoude en verkleiningsvorme te verbeter.
• Die reël rondom “’n” en meervoude in sinne te verstaan en toe te pas.
FASILITERINGSNOTA
Werk saam met die leerders deur die aktiwiteite en maak seker dat die leerders die taalreëls t.o.v. meervoude en verkleiningsvorms verstaan.
AKTIWITEIT 3.2 MEMORANDUM
1. feesdae (dag = dae)
2. feeste (bees = beeste | kis = kiste | kas = kaste)
4. name (by lang klinkers “aa”, “oo”, “ee” val een klinker weg + e, bv. naam = name | roos = rose) (1)
5. neigings (woorde wat met meer as een lettergreep eindig op -ing + s, bv. koning = konings | heining = heinings) (1)
6. daggie boodskappie (by kort klinkers verdubbel die medeklinker (konsonant)) (1)
7. rosie (by lang klinkers soos roos val een klinker weg + ie maatjie (woord eindig met -t + jie) (1)
Sample
8. voëltjie (woord eindig met -l met ’n tweeklank voor die -l) geskenkie (konsonant verdubbel nie – daar is reeds twee konsonante) (1)
9. kindjie (woord eindig met -d + jie) (1)
10. neiginkie (woorde wat eindig met -ing se -g val weg en kry ’n -kie, bv. kussing –kussinkie) vriendjie (woord eindig met d + jie) (1) [14]
ONTHOU: Daar is uitsonderings (exceptions) op elke reël. Dit is beter om die spelling van die woorde te leer in plaas daarvan om die meervoud/verkleining volgens die reël te bepaal
Les 4: Skryf en aanbied: E-pos
LEERDOELWITTE
Aan die einde van les 4 moet die leerders in staat wees om:
• ’n E-pos in korrekte Afrikaans te skryf.
AKTIWITEIT 4 MEMORANDUM
FASILITERINGSNOTA
• E-posse vervang die wegstuur van boodskappe per faks en ook die stuur van briewe.
Die boodskappe is vinniger om te stuur en antwoorde is dadelik beskikbaar.
• Sien die e-pos na met behulp van die kort transaksionele tekste se assesseringstabel (20 punte) op bylae A.
• Die e-pos moet tussen 80 – 100 woorde lank wees.
Les 5: Taal in konteks: Woordorde en infinitief
LEERDOELWITTE
Aan die einde van les 5 moet die leerders in staat wees om:
• Die infinitief in sinne korrek te gebruik.
• Die korrekte woordorde in sinne te gebruik (STOMPI).
• Verledetydsvorme reg te gebruik.
• Die hulpwerkwoord te kan identifiseer en reg te gebruik.
FASILITERINGSNOTA
• Verduidelik die infinitief + woordorde + verlede tyd voor die aktiwiteit
• Maak seker dat die leerders die bostaande begrippe goed verstaan.
• Die leerders moet alle vrae van hierdie les in die werkboek beantwoord.
• Kontroleer die antwoorde saam met die leerders en doen hersiening waar nodig
AKTIWITEIT 5 MEMORANDUM
1. te skryf (OM + te + werkwoord = infinitief) /neer te skryf (1)
2. te trek (OM + te + werkwoord = infinitief) (1)
3. is dan (omgekeerde [inverted] woordorde na komma) (1)
4. geskenk (HET – verlede tyd = ge + skenk = geskenk) (1)