Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 2: Skryf en Handskrif
Kwartaal 3
Graad 3
Dr N Scheepers
Aangepas vir KABV
SAMPLE
Aktiwiteit 67: Lopende skrif
Lees die woord in die blokkie. Waaraan laat die woord jou dink? Werk saam met ’n maat en skryf 10 woorde wat met die woord in die blokkie verband hou. Skryf jou woorde in lopende skrif.
1
6 2 7 3 8 4 9 5 10 SAMPLE
Aktiwiteit 68: Hoo¶etters en leestekens
Skryf die sinne oor in lopende skrif met die regte hoo¶etters en leestekens.
mamma en pappa laai al die bagasie in die motor
waar kruip bruno weg
mamma dek die tafel want ons gaan netnou eet
ek moet my skooltas sportklere en tennisraket saamneem
hou jy daarvan om televisie te kyk
peet sit by die tafel en doen sy huiswerk
SAMPLE
pappa steek die vuur aan want ons gaan lekker vleis braai
jippie my beste maatjie kom vandag kuier sê willem
Aktiwiteit 69: Voornaamwoorde
Lees die woorde in die blokkies boaan die bladsy. Vul die voornaamwoorde in om die sinne te voltooi. Van die sinne het meer as een antwoord, maar al die woorde moet gebruik word. Kyk mooi.
Ben lê op ____________ bed.
Waar is tas?
Dit is huis. moet jou tande borsel.
SAMPLE
Hou van pizza?
Die hen kloek om kuikens. ____________ het elkeen ’n hond.
Ek gesels met ____________ maats. ons sy Jy Hulle my haar jou jy
Aktiwiteit 70: Verlede tyd
Skryf die sinne in die verlede tyd in lopende skrif.
Die vliegtuig styg vinnig op.
Karli gaan stap met die honde.
Gerda teken ’n mooi prent.
Abrie en Petro bou ’n sandkasteel op die strand.
Pappa parkeer die motor voor die winkel.
Jannie maak sy bed netjies op. Dit is ’n baie warm dag.
Die branders breek teen die rotse.
Aktiwiteit 71: Voegwoorde
Gebruik die voegwoorde boaan die bladsy om die sinne bymekaar te voeg.
want en maar
want en want
Pappa sny die gras. Fred maak die potplante nat.
Jy moet vinnig aantrek. Ons gaan amper ry.
Mamma pluk rose in die tuin. Sy sit dit in ’n pot.
Hanli wil gaan speel. Sy moet eers haar huiswerk klaarmaak.
Mamma nooi gaste vir ete. Pappa verjaar vandag.
Die hond blaf. Hy sien die kat wat op die muur sit.
Aktiwiteit 72: Selfstandige naamwoorde
Gebruik die selfstandige naamwoorde en maak ’n sin met elke woord.
Skryf jou sinne in die teenwoordige tyd in lopende skrif.
wolk tas hoed lughawe straat motor
Aktiwiteit 73: Lopende skrif
Lees die woord in die blokkie. Waaraan laat die woord jou dink?
Werk saam met ’n maat en skryf 12 woorde wat met die woord in die blokkie verband hou. Skryf jou woorde in lopende skrif.
1 7 2 8 3 9 4 10 5 11 6 12 SAMPLE
Aktiwiteit 74: Alfabetiese volgorde
Rangskik die woorde in alfabetiese volgorde. Skryf in lopende skrif. 1 8 2 9 3 10 4 11 5 12 6 13 7
vullis plastiek glas papier gras gemors vuil
rook fabriek blik water groen visse
Aktiwiteit 75: Voornaamwoorde
Lees die sinne en soek die voornaamwoorde. Skryf die voornaamwoorde onder elke sin.
Ben hardloop baie vinnig. Hy het die resies gewen.