Wiskunde Werkboek 5 Graad 3

Page 1


Naam: Klas: Wiskunde Werkboek 5 Graad 3

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 5

Graad 3

SAMPLE

Í4#È-A-MAM-WB05[Î 2003-A-MAM-WB05

Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus

Kwartaal 1

1:

Hoofrekene

Jy kry net 7 minute om soveel as moontlik somme te doen.

Ek het ______ somme in 7 minute gedoen.

2: Kopkrappers

Die getalle 1 – 4 moet in elke ry en in elke kolom wees. Een nommer mag nie twee keer in ’n ry of kolom wees nie. Elke 4 blokkies wat in ’n eenheid is, moet ook die getalle 1 – 4 in hê.

3: Kopkrappers

Voltooi die driehoeke met die getalle in die sirkels. Elke sy van die driehoek moet tot dieselfde getal optel.

Voltooi die driehoeke. Elke sy van die driehoek moet tot dieselfde getal optel. Werk uit watter getalle ontbreek.

Bou jou eie driehoeke waar die getalle van elke sy tot dieselfde getal optel.

4: Kopkrapper

Haal 4 vuurhoutjies uit sodat daar 4 driehoeke is wat ewe groot is.

Kon jy dit regkry?

5: Breinbreker

Daar woon ’n groot gesin in julle straat en daar is seuns en dogters in die gesin.

Elkeen van die seuns het dieselfde aantal broers as wat hy susters het.

Elkeen van die dogters het dubbel soveel broers as wat sy susters het.

Hoeveel seuns en dogters is daar?

Daar is _____ seuns.

Daar is _____ dogters.

6: Hoofrekene

Doen die somme so vinnig as moontlik.

a) 1 + 4 = _____

6 + 1 = _____

4 + 2 = _____

1 + 9 = _____

5 + 2 = _____

b) 5 + 1 = _____

2 + 8 = _____

6 + 0 = _____ 3 + 7 = _____ 0 + 9 = _____

c) 6 + 2 = _____

2 + 7 = _____

7 + 3 = _____

5 + 3 = _____

0 + 7 = _____

2 + 1 = _____ 8 + 2 = _____ 1 + 5 = _____

+ 0 = _____ 3 + 1 = _____

6 + 3 = _____ 1 + 1 = _____ 3 + 6 = _____ 4 + 3 = _____ 0 + 5 = _____

2 + 5 = _____ 3 + 5 = _____

+ 4 = _____

+ 4 = _____

+ 2 = _____

6 + 4 = _____ 9 + 1 = _____ 1 + 6 = _____

+ 0 = _____

+ 8 = _____

SAMPLE

d) 1 + 3 = _____

2 + 6 = _____

4 + 1 = _____

5 + 4 = _____

8 + 1 = _____

3 + 0 = _____

+ 5 = _____ 1 + 8 = _____ 4 + 6 = _____ 3 + 4 = _____

Ek het die somme in ______ minute gedoen.

4 + 0 = _____ 2 + 2 = _____ 9 + 0 = _____ 3 + 2 = _____

+ 0 = _____ k) 1 + 2 = _____

+ 1 = _____ 2 + 3 = _____ 4 + 4 = _____

+ 1 = _____ l) 7 + 0 = _____ 1 + 7 = _____ 2 + 0 = _____ 3 + 3 = _____ 4 + 5 = _____

7: Kopkrapper

Skryf die syfers 1 – 9 in die blokkies sodat elke ry en kolom tot 15 optel.

8: Breinbreker

Hierdie sin bevat die letter e _______ keer.

Watter woord moet ek neerskryf om die sin waar te maak? agt nege tien elf

9: Hoofrekene

Doen die somme so vinnig as moontlik. a) 7 – 5 =

Ek het die somme in ______ minute gedoen.

10: Kopkrapper

Hoeveel driehoeke is daar?

11: Kopkrapper

Skryf die getalle 1 – 11 in die sirkels. Die antwoord van elke lyn wat deur die sirkel gaan, moet dieselfde wees.

12: Hoofrekene

Doen die somme so vinnig as moontlik.

a) 5 + 6 = _____

6 + 7 = _____

2 + 9 = _____

9 + 8 = _____

6 + 7 = _____

b) 8 + 7 = _____

7 + 5 = _____

5 + 5 = _____

8 + 5 = _____

4 + 7 = _____

c) 7 + 8 = _____

8 + 4 = _____

5 + 9 = _____

5 + 7 = _____

7 + 4 = _____

9 + 2 = _____ 6 + 8 = _____

+ 6 = _____

+ 7 = _____

+ 5 = _____

5 + 7 = _____ 6 + 8 = _____ 3 + 9 = _____ 7 + 5 = _____ 6 + 8 = _____

9 + 9 = _____

+ 4 = _____

+ 5 = _____

+ 2 = _____

+ 7 = _____

6 + 5 = _____ 9 + 3 = _____ 3 + 8 = _____

+ 7 = _____

+ 5 = _____

SAMPLE

d) 9 + 6 = _____

4 + 6 = _____ 9 + 8 = _____

7 + 3 = _____

9 + 1 = _____

8 + 9 = _____

+ 6 = _____

+ 9 = _____

+ 7 = _____

+ 3 = _____

Ek het die somme in ______ minute gedoen.

8 + 9 = _____

+ 6 = _____ 9 + 4 = _____ 5 + 8 = _____ 9 + 7 = _____

7 + 6 = _____

+ 9 = _____

+ 8 = _____

+ 9 = _____

+ 6 = _____

5 + 9 = _____

+ 7 = _____

+ 8 = _____

+ 4 = _____ 4 + 8 = _____

13: Breinbrekers

Doen die woordsomme.

a) Die supermark het ’n uitverkoping. As jy 5 pakkies suiker koop, kry jy 1 pakkie gratis. Twee pakkies suiker kos R4,32.

Hoeveel sal 20 pakkies suiker kos? _____________

b) Jy kry R5 om lekkers te koop. Sonder om kleingeld te kry.

Sjokolade R2,70

Aartappelsky±es R1,60

Lekkertjie R1,20

Aartappelskyfies

Jellielekkers R2,20

Koeldrank R1,40

Watter 3 items kan jy met R5 koop?

c) ’n Padda val in ’n put wat 30 m diep is. Hy klim elke dag 3 m teen die put se kante uit, maar elke nag gly hy 2 m terug. Hoe lank sal dit die padda vat om uit die put te kom?

Oliebol R1,80
Suiker

Kwartaal 2

14: Kopkrapper

Vul die getalle 1 – 7 in elke blokkie in sodat die totaal van elke lyn optel tot 12.

15: Breinbreker

Camilia verkoop roomys by die skool se sportdag.

Groot roomyse 13c Klein roomyse 8c

Jy het net R1. Hoeveel van elke roomys kan jy koop sodat jy al jou geld gebruik?

_______ groot roomyse

_______ klein roomyse

16: Hoofrekene

Doen die somme so vinnig as moontlik.

Ek het die somme in ______

17:

Breinbreker

’n Vrou het na die see gereis. Langs die pad kry sy:

’n Man met 7 dogters.

Elke dogter het 3 sakke.

Daar is 3 blomme in elke sak.

SAMPLE

Elke blom het 2 blare.

Hoeveel dogters, sakke, blomme en blare is saam see toe?

Watter getal ontbreek?

Leidraad: Tyd

18: Kopkrapper

Kan jy al die kolle met 4 reguit lyne verbind? Jy mag nie jou pen optel nie. + 3 8 11 3 6 11 2 8 11 4 7 11 2 7

19: Kopkrapper

20: Kopkrapper

Begin links onder by die 5 en eindig by die 4 regs bo. Beweeg boontoe, ondertoe, links of regs. Tel die getalle bymekaar. Watter pad moet jy volg om by die getal 54 uit te kom?

21: Breinbreker

Daar is 3 boeke op die winkelrak. Hoeveel kleingeld kry jy as jy met R300 betaal?

As jy boek A en C koop? _____________________

As jy boek B en C koop? _____________________

As jy boek A en B koop? _____________________

As jy boek A, B en C koop? _____________________

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.